06.05.2013 Views

Pace1 - Bestmed

Pace1 - Bestmed

Pace1 - Bestmed

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Binne-hospitaalvoordele

• Alle binne-hospitaalvoordele hieronder gelys, benodig voorafgoedkeuring.

• Kliniese befondsingsprotokolle is van toepassing.

• Kontak asseblief 0800 22 0106 vir ‘n magtigingsnommer.

Mediese gebeurlikheid Skemavoordeel

Akkommodasie (hospitaalverblyf) 100% Skematarief.

en teaterfooie

Ontslagmedikasie 100% Skematarief.

Beperk tot 7 dae se medisyne.

Behandeling in

100% Skematarief.

geestesgesondheidsklinieke

Beperk tot 21 dae per bevoordeelde.

Behandeling vir chemiese en 100% Skematarief.

middelafhanklikheidsmisbruik

Beperk tot 21 dae of R17 000 per bevoordeelde.

Konsultasies en prosedures 100% Skematarief.

Chirurgiese prosedures en 100% Skematarief.

narkose

Orgaanoorplantings 100% Skematarief.

Tandheelkunde: Maksillo-fasiale 100% Skematarief.

chirurgie spesifiek verwant aan

Beperk tot R8 200 per gesin.

sekere toestande

Prostese 100% van koste.

Beperk tot R58 000 per gesin.

Prostese – Intern Sublimiete per bevoordeelde:

• Vaskulêr R19 100

• Endovaskulêr – geen voordeel

• Spinaal R19 100

• Kunsmatige kussing,

enkelvlakgebaseer – geen voordeel

• Middelvrystellende stent – geen voordeel

• Maas R7 000

• Ginekologie/Urologie R5 200

• Lensinplantings R4 000 per lens

Mediese gebeurlikheid Skemavoordeel

Pace1 ♥

VOORDELEGIDS VIR

2013

Mediese gebeurlikheid Skemavoordeel

Prostese – Ekstern R14 000 per gesin.

Ortopediese en mediese

100% Skematarief.

toestelle

Patologie 100% Skematarief.

Diagnostiese beelding 100% Skematarief.

Gespesialiseerde

100% Skematarief.

diagnostiese beelding

Onkologie Onkologieprogram.

100% Skematarief.

Peritoneale dialise

100% Skematarief.

en hemodialise

Bevallings 100% Skematarief.

Aanvullende dienste 100% Skematarief.

Alternatiewe vir hospitalisasie 100% Skematarief.

Noodvervoer 100% van koste.

Gelewer en voorafgoedgekeur deur ER24.

Uitsluitings

Gewrigvervangingchirurgie (met uitsondering

(Binne-hospitaal)

van VMV’s).

Prosteselimiete na goedkeuring:

• Heupprostese en ander groot

gewrigte R19 500

• Knievervanging R26 000

• Ander kleiner gewrigte R8 000

Buite-hospitaalvoordele

• Die volgende buite-hospitaalvoordele is betaalbaar teen 100% van die Bestmed-tarief.

• Onderworpe aan sublimiete en voordele beskikbaar in die dag-tot-dag algehele limiet wanneer die maandelikse spaarrekening uitgeput is.

Dag-tot-dag limiete

Dag-tot-dag voordeel.

L = R6 900, L1 + = R13 800.

Algemene praktisyns- en

Beperk tot L = R1 400,

spesialiskonsultasies

L1 + = R2 800.

(Onderworpe aan dag-tot-dag algehele limiet).

Basiese en gespesialiseerde tandheelkunde Beperk tot L = R2 250,

L1 + = R4 500.

(Onderworpe aan dag-tot-dag algehele limiet).

Mediese toestelle 100% van koste. Beperk tot R7 000 per gesin.

Aanvullende dienste

Beperk tot L = R2 750,

L1 + = R5 500.

(Onderworpe aan dag-tot-dag algehele limiet).

Wondversorging

Beperk tot R2 200 per gesin.

(Onderworpe aan dag-tot-dag algehele limiet).

Oogkundige voordele

Voorafgoedgekeur en betaal deur PPN - 100% van koste*. Indien ‘n nie-PPN-verskaffer gebruik word, is voordele beperk tot:

• Konsultasie R360

• Raam R150

• Enkelvisie R140 per lens OF

• Bifokaal R310 per lens OF

• Kontaklense R450

Diagnostiese beelding

Beperk tot L = R2 000, L1 + = R4 000.

Patologie

(Onderworpe aan dag-tot-dag algehele limiet).

Kraamvoordele Gekombineerde limiet, insluitend algemene praktisyn, spesialis.

Gespesialiseerde diagnostiese beelding 100% van Skematarief. Beperk tot R9 000 per gesin.

Rehabilitasiedienste na trauma Bonusrekening.

* Dit beteken dat daar geen bybetaling is nie, mits dit vir produkte en dienste is wat deur PPN beding is en vir rame soos gespesifiseer deur PPN.

Medisyne

Voordeelbeskrywing Skemavoordeel

Medisyne vir nie-CSL-toestande

Let asseblief daarop dat die koste van chroniese medisyne vir beide

CSL- en nie-CSL-toestande eers vanuit die CSL-limiet betaal word.

Daarna gaan die Skema voort om die koste van chroniese medisyne

vir CSL-toestande te dra.

Medisyne vir CSL-toestande

Let asseblief daarop dat die koste van chroniese medisyne vir beide

CSL- en nie-CSL-toestande eers vanuit die CSL-limiet betaal word.

Daarna gaan die Skema voort om die koste van chroniese medisyne

vir CSL-toestande te dra.

Jy het ’n gesonde, groeiende gesin wat uitstekende

hospitaalvoordele met omvattende dag-tot-dagvoordele

benodig. Geluk en gesondheid is vir jou belangrik, dus heg

jy baie waarde aan goeie voorkomende sorg soos inentings

en papsmere. Chroniese medisynedekking is ook vir jou

• Verkry voorafgoedkeuring vir alle voorgeskrewe chroniese medisyne deur 086 000 2378 te skakel.

• Onderworpe aan die Bestmed-formularium en die medisyneverwysingsprys (MRP).

belangrik. Pace1 ♥ sal goed vir jou en jou gesin sorg.

15 nie-CSL-toestande word teen 85% van die Skema-tarief gedek.

Beperk tot R5 900 per lid en R11 800 per gesin.

Bybetaling van 35% vir nie-formularium medisyne.

100% Skematarief.

Bybetaling van 35% vir nie-formularium medisyne.

Akute medisyne Beperk tot R1 550 per lid en R3 100 per gesin. Onderworpe aan dag-tot-dag algehele limiet.

Oor-die-toonbank medisyne 100% van koste beperk tot R500 per gesin per jaar.

Onderhewig aan die akute medisyne-limiet.

Voorkomendesorg-voordele

Tipe voordeel Geslag en ouderdomsgroep Hoeveelheid en frekwensie Voordeelkriteria

Griepinentings Alle ouderdomme. Een per bevoordeelde per jaar. Van toepassing op alle aktiewe lede en afhanklikes.

Longontstekingprogram Kinders < 2 jaar.

Hoërisiko-volwassenes.

Een keer elke vyf jaar. Befondsing vir kinders < 2 jaar:

Ouers moet die Skema vooraf kontak om befondsing

te reël voordat die entstof verkry word.

Befondsing vir volwassenes:

Die Skema sal hoërisiko-individue identifiseer en

immunisering aanbeveel.

Pediatriese immuniserings Befondsing vir alle pediatriese entstowwe in ooreenstemming met die staat se aanbevole program vir babas en kinders.

Vroulike voorbehoedmiddels Alle vroue wat mag swanger

raak.

Rugrehabilitasieprogram

Verskaf deur Documentation

Based Care (DBC)

Aantal en hoe gereeld afhangende van die

produk tot die maksimum toegelate bedrag.

Mirena-toestel - een toestel elke vyf jaar.

Alle ouderdomme. Behandelingsplan van tot ses weke soos

goedgekeur.

HIB-titerimmunisering Kinders van 5 jaar en jonger. Een inenting op 6, 10 en 14 weke na geboorte.

Een skraaginenting tussen 15 en 18 maande.

Beperk tot R1 300 per gesin per finansiële jaar en sluit alle

items in wat in die voorbehoedmiddel-kategorie val.

Van toepassing op bevoordeeldes wat ly aan ernstige spinale

of rugprobleme en chirurgie mag benodig.

Die Skema identifiseer persone wat by die DBC-sentrum

geëvalueer word. Gebaseer op die resultate van die evaluasie

word ‘n behandelingsprogram van ongeveer 6 weke opgestel

en geïmplementeer.

Indien die skraaginenting nie betyds toegedien is nie kan dit

slegs tot op vyf jaar gebeur.

Mammogram Vroue van 40 jaar en ouer. Een keer elke twee jaar. Voorafgoedkeuring deur die Skema word vereis.

Papsmeer Vroue van 40 jaar en ouer. Een keer per jaar. Mag deur ’n ginekoloog of algemene praktisyn uitgevoer word.

Die konsultasiefooi word vanuit die konsultasievoordeel betaal.

Biometriese sifting:

• Glukosetoets

(vingerpriktoets)

• Cholesteroltoets

(vingerpriktoets)

• Bloeddruk

• Liggaamsmassa-indeks (LMI)

Bydraes

Alle bevoordeeldes 10 jaar

en ouer.

Voorkomende tandheelkunde

Een per bevoordeelde per jaar. Alle bevoordeeldes, 10 jaar en ouer, het toegang tot een

biometriese voordeel pakket by uitgesoekte Clicks, Dis-Chem,

Script Savers apteke. ‘n Maksimum bedrag van R110 sal uit die

Skema risiko voordele terugbetaal word en sal geen invloed op

jou dag-tot-dagvoordele hê nie.

Tipe voordeel Ouderdom Frekwensie

Algemene volmond-ondersoek deur ‘n algemene tandarts

(sluit handskoene en gesteriliseerde toerusting

vir die besoek in)

Ouer as 12 jaar.

Jonger as 12 jaar.

Een keer per jaar.

Twee keer per jaar.

Volmond-binnemondse röntgenfoto Alle ouderdomme. Een keer elke drie jaar.

Binnemondse röntgenfoto Alle ouderdomme. Twee foto’s per jaar.

Skalering en/of polering Alle ouderdomme. Twee keer per jaar.

Fluoriedbehandeling Alle ouderdomme. Twee keer per jaar.

Fissuurverseëling Tot en met 21-jarige ouderdom. Volgens die aanvaarde protokol.

Spasiebehouers Gedurende die primêre en gemengde

gebit-fase.

Een per spasie.

Risikobedrag Spaarrekeningbedrag Totale maandelikse bydrae Jaarlikse spaarrekening

Hooflid R1 686 R476 R2 162 R5 712

Volwasse afhanklike R1 184 R334 R1 518 R4 008

Kinderafhanklike* R425 R120 R545 R1 440

* Jy betaal slegs vir ’n maksimum van vier kinders. Alle ander kinders sluit gratis as bevoordeeldes by die Skema aan.

Afkortings: CSL = Chroniese siektelys; DBC = Document Based Care (rugrehabilitasieprogram); MRP = Mediscor Reference Price; VMV = Voorgeskrewe minimum voordeel; PPN = Preferred Provider Negotiators

Vrywaring: Terwyl Bestmed alle redelike sorg aan die dag

gelê het tydens die saamstel van hierdie voordelegids,

kan ons nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige foute of

weglatings hierin nie. Let asseblief daarop dat indien

‘n dispuut sou ontstaan, die geregistreerde Reëls van

Bestmed, soos goedgekeur deur die Registrateur van

Mediese Skemas, sal geld.

Besoek asseblief www.bestmed.co.za om die volledige

vrywaring van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid

vir Bestmed Mediese Skema, asook ons bepalings en

voorwaardes te besigtig.

703597 06/03/13 Hierdie brosjure is gedruk in Maart 2013. Vir die nuutste en opgedateerde weergawe van hierdie brosjure gaan asseblief na www.bestmed.co.za

www.bestmed.co.za

Bestmed is ’n geregistreerde mediese skema

(reg. nr. 1252) en ’n gemagtigde finansiële

diensverskaffer (FSP-nr. 44058)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!