06.05.2013 Views

MOSAMBIEK BENODIGDHEDE EN PROGRAM 2011 ... - taniab.co.za

MOSAMBIEK BENODIGDHEDE EN PROGRAM 2011 ... - taniab.co.za

MOSAMBIEK BENODIGDHEDE EN PROGRAM 2011 ... - taniab.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1I\OSAIABIEK UrTRE&

BANKBESONDERHEDE

Rak Noom: Mosombiek Uitreik Aksie

Bonk: Eerste Nosionole Bonk

Rek Nr: 62t76O79484

Tok Kode: ?60-146

NBll Faks of epos qsb vir ons die dep

strokies

POSBUS 4505

BRITS

0250

sEL:082 3t278OI

082 3t27796

FAKS: 0865442809

EPOS: woP@unicon.co.zo

Beste voomemende spanlid,

Ons onderneem elke winter vakansie 'n uitreik na Mosambiek. Ons roeping is vir hulle wat nog

nooit gehoorhet en om vir die jong mense van Suid Afrika die geleentheid daar te stel om hul

geloof en verhouding met Vader op 'n totaal ander vlak te ervaar.

o R550:Uitreik Hierdie jaar hoef u slegs te betaal vir u klere. Ek koop 4 hempde en'n

drimac. Die koste sal R550.00 beloop

o R400:Eilandbesoek: Ons besoek die eiland met bote vir snorkel. Kostes uit u sak sal

beloop R400. Dit is baie lekker, ons hou 'n kerkdiens op die eiland. Bring jou eie

duikbril en snorkei saam! Oefen solank by die huis.

o Ons bebruik 2010 se drimaco so as jy verlede jaar s'n weer gaan gebruik, betaal jy

R360.00

o Om u plek te verseker. moet u die qeld inbetaal saam met u bespreking. Di6 jaar kan

ek niemand se inskrywingsgeld borg nie.

o Daar is slegs plek vir 29 Hodrskool leerlinge. "First paid"-beginsel geld. Alle leerlinge ry

in die bus!

o Jul mag nog steeds slegs 7 kg bagasie siuunneem. Ons ry deur weegbrug en kan nie

oorlaai wees nie. Dit is belangrik dat jul nie oortree met hierdie reeling nie. Dit sluit jou

badkamersakkie, slaapsak en kussing in.

o Jul is die jaar SELF verantwoordelik vir jul padkos vir 25 ure. Pak iets in wat nie kan

bederf nie. Pak alles in 'n klein sakkie (nie groter as 25l5cm) wat jy later met die

uitreik ook kan gebruik vir jou kopliggie, sonblok, handskoene, ens. Pak ook 'n gevriesde

bottel met water/sap. Asb nie swaarder as 2 kg nie!

o Ons stop op Komatipoort maar jy kan dan net on koeldrank koop, nie tyd vir kos koop

nie! Vat waterbottel saam, hervul jou bottel by die bus.

o By die Lodge voorsien ek twee etes per dag. Daar is aanmaakkoeldrank, jy moet jou

bottel hervul en self inpak elke dag. Die water is skoon en jy kan hervul.

o Oggende is beskuit 7h00, ontbyt is 09h00 en middag: brood met konfyt, ens.

Hoofrnaaltyd is 16h30. Na die uitreik eet ons nagereg en brood as jy nog honger is.

Vrugte is skaars, want dit word sleg! Ek vat groente siurm m:ur koelgeriewe nie

voldoende!

o SAKGELD: Ons gaan'n snoepwinkel met sjokolade, skyfies,lekkergoed en

gaskoeldrank by die Lodge oopmaak. Slegs tussen 14h00 en 14h15 oop (indien ons wel

by dielodge is) Werk spaarsamig met jou sakgeld, want wanneer ons terugkom, gaan

jy KFC vir jouself wil koop op Komatipoort! Ek pak darem ook hamburgers,

boereworsrolletjies en kaas- en rooiworsiebroodjies in..Op Witbank gaan jy weer

koeldrank virjouself kan koop. Sakgeld nie meer as R350.00 nie.

o Fondsinsamelings is slegs om tolke te vergoed, hempde te verskaf aan die tolke,

kinderhuis en pastore. Dis ook om Este se vliegtuigkaartjie en hempde te betaal. Dit neem

vonn aan van pannekoek bak, worsbroodjies en hamburgers. Dit is baie belangrik dat jy

ten minste die 2 kere kom help alreeds vanaf 06h00. Dit is op Saterdae.

o Ons moet R20 000,00 insamel.

o Geskenkpakkies: Daar word van elke spanlid verwag om 50 waslappe en badseep by jou

kerk in te samel.Verpligtend! Indien jy wil borge insamel, ek het borg vorms beskikbaar.

(Onthou: die werklike koste van hierdie uitreik beloop R2000,00 perpersoon!!)

Wat jy moet saam neem ? Onthou maksimum 7 kg!! Wasgoed word elke dag gewas. Ons

GAAN die bagasie kontroleer, anders gaan ons boetes betaal op die grens!!

1. Bybel, nota boek en pen.

2. Paspoort. (moet asb nie binne 3 maande van verval in Julie 2011 wees nie)

3. Ligte (gewig) handdoek.Kleinerige swem handdoek. Swemklere. (meisies: GEEN

bikinis, slegs vol-kostuums!) Seuns: gewone swembroeke, geen "hot pants" of

speedos.

4. Meisies: vier kortbroeke soos op knieg, anders bring jy 'n sharon saam om na die skole

en gemeenskappe toe aan te trek (ek gaan streng wees) Seuns: 4 kortbroeke, kyk vir

materiaal wat vinnig droog word. Een langbroek. Een Langmou bloes. Ry in langbroek.

Denim is dik en swffr en word moeilik droog, so verkieslik geen denims!

5. Jou mosambiek t-hempde en jou mosambiek-drimac (Hou byjou in bus vir die aand).

Kouse, onderklere

6. Tekkies vat te veel plek, sand kom in die toontrekkers.Vir o'Prayer walk" het jy skoene

nodig om in dik sand vinnig te stap. Skoene soos Crocs, werk die beste. Jy kan dit met of

sonder kouse dra. Meeste van die tyd kaalvoet.

7. Slaapsak, kussing, dun fleece kombers.

8. Malaria tablette (Mefliam). Drink 'n week voor ons vertrek, een pil (een pil 'n

week!).Neem die res siurm.

9. Noodhulpsakkie met basiese pleister, bree spectrum antibiotik4hoofpyn tablette.(klein!!!)

10. Sonbrandmiddel, muskiet weerder. Kopliggie met batterye

11. Jou padkos met een bottel water en een koeldrank. (nie meer as 2 kg )

12. CD met gospel musiek vir die bus. Sakgeld

Wat jy nie mag saam neem nie?

1. Enige dwelms en verslawende middels.

2. Enige elektroniese " gadgets en goeters " soos mp3 en I pods.

3. Ekstra klere want jy word nie toegelaat om dit te dra nie.

4. Donkerbril, na geen skool, uitreik toegelaat. Slegs vir die sfand.

5. Geen selfone!!!!!!!

DEFINITIEWE VEREISTE! ! !

Tonne energie , bereidwilligheid, passie en verdraagsaamheid om vir die KONING van

KONINGS te gaan werk in MOSAMBIEK!!! Dit is werklik 'n 'o life changing " ondervinding!

Praat maar met die kinders wat al drie jaar siurm was. Elke jaar is totaal verskillend van die

vorige jare. Ja., dit is n geestelike reis met tonne o'vaste kos ". Jy leer in die sendingveld van

wonderwerke, die krag van die Woord, die krag in God se Naam, God genees, krag van gebed en

intersessie. Hier is jou kans!

Baie lieftle,

Oom Wouter en Tannie Lulu. Moenie hierdie jaar mis nie!

Na on uiters geslaagde uitreik 2010 (6n jul terugvoering) het ons die volgende veranderings aan

die program aangebring:

Dae 1: Vrydae.24 Junie 2011:

o vertrek vanaf oase Kerk ( Reel asb by skool as jy eksamen skryf)

o Boksburg-groep, jul moet asb reelings tref by die skool, want jul moet reeds th30 by die

kerk wees, sodat ons kan laai.

o Brits-kinders, laai asb jul goed af vanaf 8h30. Ons vertrek STIPTELIK 10H30, want

ons MOET die grens oop kry voor 20h00!!

. Ry deur tot op Inhassoro, geen oorslaap. Ons het 3 aflos-bestuurders vir die bus met PDP.

Das 2: Saterdae.25 Jun:

o Arriveer by Lodge.

o Organisering en uitpak.

o Middag: Lo$rysing en spanbou op strand.

o Aand: Lesing oor Gebed

o DVD: "Children in Prayer"

. Loforysing en afsluiting.

Dae 3: Sondas.26 Jun:

o Strand, Lofprysing en opening.

o Lesing: Wapenrusting

o Lesing: Vrugte van die Gees

o Drama- en poppekas oefening

o Oefen Loforysingsliedere met bewegings.

o Aand: Prayerwalk in village.

. Lofurys en afsluiting.

Dae 4: Maandae.2T Jun

. Lofprysing en Lesing oor Lofprysing

o Lesing oor Sekerheid.

o Groepwerk waelys.

o Spanbou op strand.

o Lesing : Wedergeboorte en afl€ van ou lewe.

o Este Geldenhuys, lesing nr 1

o Prayerwalk op strand.

o Loforysing en afsluiting.

Dae 5: Dinsdae.23 Jun

o Opening en loforysing.

o Vertrek na BillFish Lodge vir ontbyt

o Este, Lesing nr 2.

o Uitreik na "Mamma Johanna"-skool

o Middag ete by Bill fish Lodge

o Aand: uitreik by "Mama Johana"-skoo1.

Dag 6: Woensdas.29 Jun

o Opening en loforysing

o Este, Lesing nr 3

o Uitreik na Inhassoro-skool

o Middag: strand speletjies.

o Aand: Este lesing nr 4

. Loftrysing en afsluiting

Das 7: Donderdas.30 Jun

o Opening en loforysing

o Este Lesing nr 5

o Vertrek na Mabine vir skool-uitreik.

o Middag: Gary gee sy getuienis

o Aand Mabine-uitreik.

Das 8: Vrydag. I Jul

o Este lesing nr. 6

o Vertrek naVulanyane-skool vir uitreik

o Middag: besoek Temane-hospitaal

o Vertrek na Temane-kinderhuis en Temane skool.

. Span-Speletjies en Eric gee sy getuienis

o Aand: Aandete en Filmvertoning by kinderhuis

Dae 9: Saterdag.2 Jul

. Opening en lofrrysing

o Vertrek weer na Temane kinderhuis.

o Drama- en Poppekasopvoerings

o Aand: Loforysing

o Este - Nagmaalsete en kruis by kinderhuis.

Das L0: Sondaq.3 Jul

o Eilandbesoek

o Lofsange en Este gee boodskap

o Snorkel en swem

o Aand: DVD

Das 11: Maandae.4 Jul

. Lofurysing en opening.

o DVD:'oVerhoudings"

o Vertrek na Njamanyate-skool.

o Middag: Terug by Lodge: Tania gee haar getuienis.

o Aand: Lesing: Seks, huweliVsaambly

o Groepwerk met vraelys.

Dae 12: Dinsdae.5 Jul

o Lofprysing en Bybelstudie

o DVD: Satanisme en musiek

o Vertrek na Mapinyane-skool.

o Middag: Magdaleen gee haar getuienis

o Aand: uitreik in Mapinyane.

Dag 13: Woensdas.6 Jul

. Lofurysing

o DVD: Wederkoms (1)

o Skool-uitreik by Jovane.

o Middag: skool-uitreik naby Mabine, op Sasol pad.

o Aand DVD: Wederkoms (2)

o Loforysing en groepwerk: vrae oor wederkoms

Dae 14: Donderdae. T Jul

. Lofurysing, opening en. Bybelstudie.

o Groepwerk en Strandspeletjies

o DVD en Groepwerk

o Afsluiting en getuienisse van hele groep.

Dae 15: Vrvdae. 8 Jul

o Opening

o Strandspeletjies

o lnpak

o Prysuitdeling

o Eet en vertrek 16h00

Dae 16. Saterdae. 8 Jul

o Arriveer in Brits by Oase Kerk

o I/- 16h00

Ouers, sit asb hierdie program wiur u dit elke dag kan sien. Doen asseblief vir ons voorbidding

vir elke dag se beplande gebeure.

TEMA s wat in die bus hanteer word d.m.v. CD:

Vergffinis en rassemoord. Ds Pieter badenhorst

Van die kroeg na die kansel. Ds. Brain Greef

Uit die modderslyke gehaal. Robbie Young

Gewone mense doen buitengewone dinge. Jannie de Beer ( rugby speller )

Beginsels uit Daniel se lewe, vir jongmense. Dr Hennie Prinsloo

Satanisme! U kind, dwelms, musiek en okkulte. Kapt Jan Combrink 2 CD

Mr nobody. Dr Harold Peasley

God is op hierdie plek en ek mis dit! Ds. Thys Loubser.

Vervoerre€lings:

BUS: Laai 31. Wouter, Lulu , m.a.w. plek vir 29 Hoerskool leerlinge.

Voertuig Ford F250. Laai6 Willem/ Gary aflos, Magdaleen, Tani4

Margolette laai Astrid, (3 kinders), Petro, Anriette.

Dolly, Nardus, Johan.

Manie, Gisel4 Barry,Ivy

Slaapreelings:

Kamer nr 8 : Gary, Margolette, 3 kinders. Klanktoerusting word in die aande in jul kamer geb€re.

Kamer nr 7 : DollyA.{ardus/ Johan op matrassie op die vloer.(Christo stort by jul)

Kamer nr 5: Wouter/Lulu ( Wouter/ Anriette stort by ons)

Kamer nr 4:Barry/Ivy Gebruik badkamer nr 5.

Kamer nr 3: 3 slaapplekke vir seuns.

Kamer nr 2;4 Slaapplekke vir seuns.

Kamer nr 1: Manie en Gisela.Gebruik badkamer nr 5.

Meisies slaapkamer

1. Tania Badkamer20

2. Magdaleen Badkamer 20

3. Astrid Badkamer20

Seuns slaapkamer Plek vir 6 Badkamer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!