ALLIE WOORDE - NUWE BEGIN.pdf - taniab.co.za

ALLIE WOORDE - NUWE BEGIN.pdf - taniab.co.za ALLIE WOORDE - NUWE BEGIN.pdf - taniab.co.za

06.05.2013 Views

BLY STAAN R. Claasen (SAMRO) Ek was al op ‘n koue plek Waar die son nie bestaan nie Waar stemme roep Maar daar’s niemand daar nie Ek was al deur die donker see Deur swart oseane My hart laat val In my siel se trane Maar hier’s ek nou U hef my op bo my verlede En ek weet Die son kan weer gaan lê En ek bly staan Die water kan maar kom En ek gaan aan Die winde kan maar waai Ek waai nie saam En ek bly staan Hoor die berge kan maar val En ek bly staan Ek het my droom gaan haal En ek bly staan My voete op ‘n Rots met die Here saam En ek bly staan Ek ken alreeds die seerste seer Van ‘n hart wat gebreek is Van ‘n honger siel wat in leemte geweek is En ek was ookal vasgevang Deur die leuen van die mensdom ‘n Deur gesluit en ek kon nie daar uitkom Maar hier’s ek nou U hef my op bo my verlede En ek weet Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

BLY STAAN

R. Claasen (SAMRO)

Ek was al op ‘n koue plek

Waar die son nie bestaan nie

Waar stemme roep

Maar daar’s niemand daar nie

Ek was al deur die donker see

Deur swart oseane

My hart laat val

In my siel se trane

Maar hier’s ek nou

U hef my op bo my verlede

En ek weet

Die son kan weer gaan lê

En ek bly staan

Die water kan maar kom

En ek gaan aan

Die winde kan maar waai

Ek waai nie saam

En ek bly staan

Hoor die berge kan maar val

En ek bly staan

Ek het my droom gaan haal

En ek bly staan

My voete op ‘n Rots met die Here saam

En ek bly staan

Ek ken alreeds die seerste seer

Van ‘n hart wat gebreek is

Van ‘n honger siel wat in leemte geweek is

En ek was ookal vasgevang

Deur die leuen van die mensdom

‘n Deur gesluit en ek kon nie daar uitkom

Maar hier’s ek nou

U hef my op bo my verlede

En ek weet

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

STAAN SAAM SUID AFRIKA

Tania Berrangé (CRYSTAL MUSIC PUB.)

C F/C

Staan op, staan saam Suid-Afrika

Vers 1:

C F G C

Kom ons laat gaan die verlede en ons bou ‘n nuwe toekoms

C/E F C G

Ons vergewe en vergeet, as God’s kinders kom staan saam

C F C F G C

Daar is net een antwoord vir Suid-Afrika

C/E F G C

Dis in JESUS CHRISTUS, met Sy bloed het Hy betaal

C F/C

C

Staan op, staan saam Suid-Afrika

F G C

Neem op jou skuld van geloof, kom ons bou op God se Woord

C/E F C G

Geen verwyte geen haat, God ons Regter stry die saak

C F C F G C

Daar is net een God wat verlos, red, genees

C/E F G C

Glo in JESUS CHRISTUS, dan sal jy ook vry kan wees

Chorus:

F G

Ons sal staan as ‘n nasie, ons sal staan as ‘n volk

C/E F G

In verwagting op ons Koning JESUS wat weer kom

F G

Laat die gejuig van God se volk deur ons strate vloei

F C/E F G

En die genesing van ons ootmoed wat ons land laat blom

F G

Laat ons die hoop en verskil wees totdat Jesus kom

F G

Kom ons staan as ‘n nasie, ons staan as ‘n volk

F G C

In die Naam van JESUS, Suid-Afrika staan saam

Vers 3:

D G A D

Al verskil ons van mekaar, God se Gees maak ons vry

D/F# G D A

Om in liefde te leef en in eenheid saam te streef

D G D G A D

Kom ons vat hande saam en ons hou mekaar omhoog

D/F# G A D

‘Wyl ons Sy naam loof, met Sy krag sal Hy ons doop

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

C F/C

Staan op, staan saam Suid-Afrika

EK’S OORTUIG

Tania Berrangé (CRYSTAL MUSIC PUB.)

C F G

Die winde waai in ons almal se lewe

God se lig moet gloei in ons almal se siele

C F G

En die reen val op ons almal

In die dal van dood want Hy’s ook daar

Am Dm G

En as die weer nie saam my wil speel nie

En as ons alles vir Hom gee sal dinge uitwerk

Am Dm G A

Sal ek steeds juig en oorleef deur elke storm

Sal ons kan juig en oorleef deur elke storm

D G

Want ek’s oortuig, ek’s oorreed

Bm A

Dat ek nie geskei sal word

D G A

Van die liefde wat U vir my het

D G

Ja ek’s oortuig ek’s oorreed

Bm A

Geen duister, dood en nag my

D G A

Uit die hand van U liefde sal ruk

Bm

As God dan vir my is

A G

Wie sal my kan teestaan

D C G

Om beskuldigings teen my in te bring

D G

Ja, ek’s oortuig, eks’ oorreed

Em A D F

Met oorgawe gee ek als aan U

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

NUWE BEGIN

(Jamie Marais, Rochelle Liedemann © Doxa Records)

Die winter’s verby

Die sneeu op die berge verdwyn

Die son is weer sigbaar vir my

Dit lyk my die lente verskyn in my

Die bloeisels verskyn

Die groei na die winter se pyn

Wat nou eers geduldig verskyn

Die wind van verandering waai oor my

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Die mag van die Heer

Dra my deur storms van seer

Sy hand lei my tot op ‘n plek

Waar niks my nie meer van Hom kan skei nie

Die waarheid is nou

So sigbaar soos hemel se blou

Ek sien nou deur oë wat glo

U Gees laat my besef daar is

‘n Nuwe begin, nuwe begin in my

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Vader hou my vas

Neem nou my hand en lei vir my

Nader aan U hart

Is waar ek my toevlug sal wil vind

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Dis ‘n nuwe begin, nuwe begin in my

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

HALLELUJA IN MY HART

Lambrecht (COPYCARE)

God van vreugde God van vrede

God van lewe bowenal

God oor my

God van gister God van vandag

God van ewigheid bowenal

God oor my

Oo, God oor my

En die hemel straal van U magtigheid

En my lewe spreek van U waarheid

Halleluja in die hemel

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

Halleluja op die aarde

Halleluja in my hart

Vir ewig en ewig

O, halleluja

God van almag God van krag

God oor die nasies bowenal

God oor my

God van verlossing God van genade

God van vergifnis bowenal

God oor my

O, God oor my

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

HERE LEI MY

(Nevio Passaro, Roberto Bonaventura, vertaal deur Johan Hanekom © Nevio Edition)

As storms my dreig

Ek rigting verloor

Ek van die veilige hawe wegdryf

Tot niemand my hoor

Net donker om my

Net ‘n dowe spoor

Waar geen hoop vir my oorbly

En vrees my deurboor

Here lei my, neem besit van my lewe

Heer, ek vra U, op my knieë, om te vergewe

Bly net by my

O lei my

Ek het verdwaal

Van U almag vervreem

Gedink ek kan elke besluit sonder U neem

En elke versoeking

Was geen probleem

En elke waarskuwing van U

Het ek te lig opgeneem

Here lei my, neem besit van my lewe

Heer, ek vra U, op my knieë, om te vergewe

Bly net by my

O lei my

Bly net by my

O lei my

(instrumental)

Here lei my, neem besit van my lewe

Heer, ek vra U, op my kniee, om te vergewe

Bly net by my

O lei my

Bly net by my

Lei my

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

HOLY TRINITY

Willie Botha (CRYSTAL MUSIC PUB.)

Oh Holy Spirit

You touch my soul

You touch my spirit

You make me whole

You are the Life, the Truth, the Way

I trust in following

You night and day

You are the Father, You are the Son

You are the Spirit, The Holy One

You are the Only Holy Trinity

I live through You

You live in me

Oh Holy Spirit, You are the Light

That comforts me

Through day and night

Oh Holy Spirit

Show me the way

When I should carry on

When I should stay

You are the Father, You are the Son

You are the Spirit, The Holy One

You are the Only Holy Trinity

I live through You

You live in me

You lift me up

And give me strength

To live my life

Right through to the end

You are the Father, You are the Son

You are the Spirit, The Holy One

You are the Only Holy Trinity

I live through You

You live in me

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

DIE HEEL BESTE REDE

Piet Smit (COPYCARE)

Kom ons staan voor die Heer

En bely dat Hy regeer

Kom ons sien die Hemel Koning op Sy troon

Laat ons al die hulde bring

En Sy lof en eer besing

Laat ons lofsange die plek wees waar Hy woon

Hef jou hande na bo

Al wat Hy vra is dat ons glo

En as jy weet jy is vry

Is dit die heel beste rede

Om te kniel voor die Vader

In gebed tot Hom te nader

En Hom as Koning en Verlosser te bely

Om Hom te dank vir Sy genade

Vir Sy seën en wonderdade

Want die krag van Sy waarheid maak ons vry

Hef jou hande na bo

Al wat Hy vra is dat ons glo

En as jy weet jy is vry

Is dit die heel beste rede

Om te gaan na die nasies

Want sy opdrag was basies

Om te doen en te lewe net soos Hy

Want deur Sy wonderwerke

Is daar nou ook geen perke

Aan wat Jesus kan doen deur jou en my

Hef jou hande na bo

Al wat Hy vra is dat ons glo

En as jy weet jy is vry

Is dit die heel beste rede

Om met simbaal en drom te raas

En die shufars hard te blaas

Want die groot dag van Jesus kom beslis

Die dag wat elke knie sal buig

En elke mond nog sal getuig

Dat die Ruiter op die wit perd Koning is

Hef jou hande na bo, al wat Hy vra is dat ons glo

En as jy weet jy is vry is dit die (heel beste rede) vir my

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

DIS DIESELFDE SON

Leon Ferreira (OXYNITY)

Daar’s ‘n rede hoekom laaste lag so dom is

As jou paadjie self maar lekker skeef en krom is

Daar’s ‘n rede hoekom klippe gooi so dwaas is

As jou drie verdieping huis van glas gemaak is

Daar’s ‘n rede hoekom kannie lankal dood is

En al die ou koeie nog in die sloot is

Daar’s ‘n rede hoekom agteros in die kraal is

En ons gras in die somer groen en in die winter vaal is

Dis die selle son wat oor ons almal skyn

Dis hoe Hy gee wat my verbaas

Dieselle water wat uit my swembad verdwyn

Reen more op jou plaas

Dis dieselle wind wat deur ons drome waai

Hy’s gisteraand deur die Drakensberg

Dieselle Hand wat ons wêreld laat draai

Wys vir jou en my die weg

Daar’s ‘n rede hoekom gister nou verby is

En môre nog ‘n dagreis ver se ry is

Daar’s ‘n rede hoekom nou die beste tyd is

Om te keer dat jy jou beste vriend te kwyt is

Daar’s ‘n rede hoekom ons nog aan die leef is

Probeer om te vergeef soos ons vergeef is

Daar ‘s ‘n rede hoekom soveel skuld betaal is

Vir ‘n wêreld wat so wyd en ver verdwaal is

Daar’s ‘n rede hoekom ons nog aan die leef is

Probeer om te vergeef soos ons vergeef is

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

WYS MY JOU HART

Nianel (OXYNITY)

Vertel my hoe jy voel, vertel my wat jy dink

Ek wil jou beter ken, ek wil jou graag verstaan

Kan ons die oomblik deel, of vra ek nou te veel

Wys my jou hart

Vertel my wat jou pla, miskien kan ek help dra

Ek wil jou hartseer ken, ek wil jou pyn verstaan

Sal jy my in kan laat, dalk eendag met my praat

Wys my jou hart

Want as jy wegdraai staan ek leeg

Voel ons liefde tevergeefs

As jy wegdraai skree my siel

Wat ons het word nou verniel

Wys my jou hart, wys my jou hart

Wel ek sien dit in jou oë, ek hoor dit aan jou stem

Daar’s ‘n huiwer in jou stap, ‘n hartseer in jou lag

Jy kan dit nie versteek, ek weet daar’s iets verkeerd

Wys my jou hart

Ek deel my hart met jou, jy kan my ook vertrou

Ek weet jy’t seer gekry, dit bly mos hier by my

Jy behoort te weet teen nou, ek bly getrou aan jou

Wys my jou hart

Want as jy wegdraai staan ek leeg

Voel ons liefde tevergeefs

As jy wegdraai skree my siel

Wat ons het word nou verniel

Want as jy wegdraai staan ek leeg

Voel ons liefde tevergeefs

As jy wegdraai skree my siel

Wat ons het word nou verniel

Wys my jou hart, wys my jou hart

Wys my jou hart, wys my jou hart

Vertel my hoe jy voel

Vertel my wat jy dink

Ek wil jou beter ken

Ek wil graag verstaan

Kan ons die oomblik deel

Of vra ek nou te veel

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

SEëNGEBED

Tania Berrangé (CRYSTAL MUSIC PUB.)

C C/A

Mag hierdie seëngebed jou herinner

F G

Dat God alleen jou Voorsiener is

C C/A F G

Dat Hy jou Beskerming, jou Vreugde, jou Oorwinning is, wie sal jy vrees?

Am G/B F -G

Jou Bron, wat meer kan jy nodig hê?

F G

In Sy genade is Hy geduldig met jou

F G

In jou swakheid maak Hy jou sterk

F G C

Mag jou geloof in Hom versterk, Sy liefde in jou opwek

F G

Die Here seën jou en behoed jou

C/A G/B F

Waar jy ookal gaan

F G

Sy aangesig sal oor jou skyn

C/A G/B F

Jou genade gee in jou donkerste uur

F G

Ons Vader seën jou en beskerm jou

C/A G/B F

Wanneer jy oor jou eie voete val

F G

Sy aangesig verhef Hy oor jou

G G C

My gebed is dat jy altyd veilig in Sy vrede sal vertoef

C C/A

Mag hierdie seëngebed jou herinner

F G

Aan God se onbeperkte mag

C C/A F G

Dat Hy jou liefhet, jou Verlossing, jou Belofte is, jy is veilig by Hom

Am G/B F -G

Jou Versoening wat meer kan jy nodig hê?

F G

Deur Sy genade skenk Hy vergifnis aan jou

F G

In jou hartseer waak Hy oor jou

F G C

Mag Sy wonderwerke in jou lewe, Sy Godheid deur jou openbaar

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

I DON’T KNOW WHY

Crouch (COPYCARE)

I don’t know why Jesus loved me

I don’t know why He cared

I don’t know why He sacrificed His life

Oh, but I’m glad, I’m glad He did

Where would I be, if Jesus didn’t love me?

Where would I be, if Jesus didn’t care?

Where would I be, if He hadn’t sacrificed His life?

Oh, but I’m glad, I’m glad He did

He left His mighty Throne in Glory

To bring to us Redemption’s story

Then He died, but He rose again, just for you

Oh, but I’m glad, I’m glad He did

He left His mighty Throne in Glory

To bring to us Redemption’s story

Then He died, but He rose again, just for you and me

Oh, but I’m glad, I’m glad He did

I don’t know why Jesus loved me

I don’t know why He cared

I don’t know why He sacrificed His life

Oh, but I’m glad, I’m glad He did

Where would I be, if Jesus didn’t love me?

Where would I be, if Jesus didn’t care?

Where would I be, if He hadn’t sacrificed His life?

Oh, but I’m glad, I’m glad He did

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

I AM FREE

W & G Gaither (UNIVERSAL)

So long I searched for life’s meaning

Enslaved by the world and my greed

Then the door of my prison was opened by love

The ransom was paid, I am free

I am free from the fear of tomorrow

I am free from the guilt of the past

For I’ve traded my shackles for a glorious song

I am free! Praise the Lord! Free at last

I am free from the guilt that I carried

From this dull empty life I’m set free

For when I met Jesus He made me complete

And He forgot the foolish child I used to be

I am free from the fear of tomorrow

I am free from the guilt of the past

I’ve traded my shackles for a glorious song

I am free! Praise the Lord! Free at last

I’ve traded my shackles for a glorious song

I am free! Praise the Lord! Free at last

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

BEGRAAFPLAAS VIR MY FOUTE

Tania Berrangé (CRYSTAL MUSIC PUB.)

A G D A

Dankie dat jy ‘n begraafplaas vir my foute het

G D A

Waar vergewe nie net ‘n woord is maar tussen ons bestaan

A G D A

Dankie dat ons fondasie in God kan wees

G D A

Waar sy bande van liefde en genade ons styf vashou

Bm E

Dankie dat ek net myself kan wees

A F# D

Nie hoef te twyfel in jou liefde vir my

Bm F#

My hart kan deel sonder om te vrees

D E A

Want jy kyk my in die oë en sê: “baby, ek is steeds lief vir jou”

Bm D A

Goud en skatte het Vader in jou hart geplaas

Bm E A F#

Die sterkte van God kom in jou na vore en die skoonheid daarvan gaan my hart tebowe

D E D E

Soveel in die lewe het jy al gewaag, elke keer my baby het God opgedaag

D E A

Ek is dankbaar dat ek hierdie lewe saam met jou kan waag

A G D A

Dankie dat jy in die duister daar vir my is

G D A

Waar ek soms spoke sien en vrees my wil verlam

A G D A

Dankie dat jy my in Vader se hand oorlaat

G D A

Dat Hy met my kan deel daar waar ek die veiligste is

Bm E

Dankie dat ons God saam kan beleef

A F# D

Nie hoef te luister na die wêreld se leuens

Bm F#

Kan opstaan en baklei, vir mekaar daar wees

D E A

Want jy kyk my in die oë en sê: “baby, vir jou doen ek dit weer”

Bm E A

En al het Vader my op ‘n pad geplaas, wat ek die minste verwag

F# D

Weet ek dit is waar ek moet wees

Bm D E A

Ek is dankbaar vir elke oomblik wat ons saam kan wees

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

VOLUIT LEWE

Tania Berrangé (CRYSTAL MUSIC PUB.)

G C

Sal jy altyd drome droom

G C/A

En as die wêreld jou ontnugter

G/B C/D-D

Steeds jou lewenspaadjie loop

G C

Sal jy opstaan as jy val

G/B C/A

Al die stukke bymekaar maak

G/B D

Een vir een jou seëninge tel

C

Sal jy nie net bestaan nie

G/B

Maar elke dag voluit lewe

C/A D G C/G G C/G

En die wind deur jou hare voel waai (wind, waai wind)

G C/A

Die lewe gaan sou gou verby

G/B C

Met hickups en stress, maar jy kan kies

G/B C/A D

Om nogtans nie net te wees nie, maar te lewe

G C/A

Gaan leef jou adventures uit

G/B

In jou soeke na God

C G/B C/A D

Wees ‘n beauty wat gerescue word deur Sy liefde, jy moet lewe

G (C/G)

Jy moet voluit lewe

G A/C

Gaan pluk ‘n blom in die woestyn

G/B C

Kleur die wolke in, ja jy moet kies

G/B C/A D

Die kleur van jou menswees, jy moet lewe

G C/A

Gooi ‘n kussing in die lug

G/B

Laat die vere val

C

Probeer dit vang

G/B C/A D G

Jy kry nooit als, soms verloor mens uit, jy moet lewe, jy moet voluit lewe

Woorde van Album: Nuwe Begin van Tania Berrangé www.taniab.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!