Kennisgewing aan alle somergraankliënte vir die lewering van ...

Kennisgewing aan alle somergraankliënte vir die lewering van ... Kennisgewing aan alle somergraankliënte vir die lewering van ...

06.05.2013 Views

15.3 Klante kan registreer by ESC. Die registrasie is gratis en werk op dieselfde basis as internet bankdienste waar elke gebruiker ‘n unieke gebruikersnaam, wagwoord en persoonlike identifikasienommer kry. Vir klante wat nie internettoegang het nie, is daar ‘n Teletrade diens. 15.4 Teletrade Diens: Die proses geskied deur middel van ‘n telefoniese oproep vanaf klante na die ESC dienssentrum waartydens instruksies rakende die verhandeling van elektroniese sertifikate aan die ESC konsultant gegee word. Let daarop dat ESC ‘n onafhanklike maatskappy is en dat Senwes nie verantwoordelikheid neem vir ESC-dienste nie. (Teletrade Kontaknommer: 011-797 5597 / 91) 15.5 Senwes reik silosertifikate slegs uit aan klante wat die eienaar van die graan is en daarvoor aansoek gedoen het. Geen oordragte van sertifikate word namens klante aan derde partye gedoen nie. 15.6 Die koper of sy opvolger in titel ten opsigte van ‘n silosertifikaat wat by Senwes aangebied is, is vanaf datum van aanbieding van die silosertifikaat verplig om die algemene opbergingstarief ten opsigte van die graan te betaal tot datum van lewering of uitlaai van die graan. 16. VOEDSELVEILIGHEID: VOEDSELHIGIËNE 16.1. Vragmotors, trekkers en waens sal tydens lewerings geïnspekteer word om te verseker dat glas, olie, diesel, verkoelerwater, stukke metaal, ensovoorts nie in die graan kom nie. Die silopersoneel is by magte om klante toegang tot aflaaipunte te weier indien voedselhigiënerisiko’s na sodanige personeel se oordeel ter sprake is. Seile wat gebruik word moet ook skoon en insekvry wees. 16.2 Die klant, by lewering van enige graan, verseker en waarborg dat: graan geskik is vir menslike en dierlike gebruik; alle chemiese toedienings voldoen aan die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, Wet 36 van 1947, en die Wet op Landbouprodukstandaarde, Wet 119 van 1990 of enige toepaslike wetgewing,\ dat volledige rekord gehou is van alle chemiese toedienings op die produk wa gelewer word; die produk nie besmet is met enige skadelike toksiene of enige gifstowwe wat skadelik of gevaarlik is vir menslike en dierlike gebruik 10

16.3. Klant se chemiese verklaring (Bylaag 1). Klante moet hulself vergewis van die wetlike vereistes ten opsigte van chemiese middels en voldoen aan die standaarde soos daarin neergelê. Klante sal verplig wees om voor lewerings ‘n verklaring van nakoming by Senwes in te dien, waarin hul verklaar dat hul: • die voorskrifte nagekom het • nie onwettige middels en/of • geen foutiewe dosisse of • op verkeerde tye van die wettige middels toegedien het nie. Hierdie verklaring word ook vervat in leweringstrokies met die bewoording: “Hierdie besending graan/oliesade is geproduseer en hanteer volgens die vereistes van Wet 36 van 1947, soos gewysig. Die graan/oliesade is dus slegs met wettige chemiese middels, volgens die voorskrifte behandel en is dus geskik vir menslike en dierlike gebruik.” Sou die klant nalaat om die chemiese verklaring te voltooi, word aanvaar dat die spesifieke besending voldoen aan die vereistes. 16.4. Senwes sal te eniger tyd volgens sy diskresie geregtig wees, om ondersoek in te stel na die nakoming van hierdie vereistes en om monsters te neem vir ontleding. Senwes behou die reg om vragte weg te wys indien daar enige vermoede bestaan dat regulasies en / of wetgewing nie nagekom is nie. 17. VERMENGING VAN GRAAN Senwes stoor graan van dieselfde tipe en kwaliteit in losmaat, op sodanige wyse dat vermenging van dieselfde tipe en kwaliteit plaasvind. Klante wat graan by Senwes stoor, kan slegs aandring op dieselfde tipe en kwaliteit graan soos omskryf in die toepaslike graderingsregulasie en kan slegs graan van soortgelyke kwaliteit onttrek of bemark. Senwes behou die reg voor om by teruglewering van die graan ‘n soortgelyke of beter kwaliteit (gemeet volgens die standaard graderingsregulasies wat van toepassing is in die RSA) te lewer. 18. GRAANLEWERINGSOPDRAG 18.1. Geen graanlewering sal ontvang word indien ‘n graanleweringsopdrag nie deur die klant voltooi en geteken is nie. 18.2. Silopersoneel mag nie ‘n leweringsopdrag namens die klant onderteken nie. HIERDIE GRAANLEWERINGSOPDRAGDOKUMENT MAG NIE GEBRUIK WORD DEUR KLANTE OM ‘N AANBOD OM GRAAN TE VERKOOP OF VERSOEKE IN DIE VERBAND AAN TE DUI NIE. SENWES SAL NIE DAARVAN KENNIS NEEM NIE. KLANTE WAT HUL GRAAN AAN SENWES WIL VERKOOP, MOET MET SENWES SE GRAANVERKRYGERS KONTAK MAAK. 11

16.3. Klant se chemiese verklaring (Bylaag 1). Klante moet hulself vergewis van die

wetlike vereistes ten opsigte van chemiese middels en voldoen aan die standaarde

soos daarin neergelê. Klante sal verplig wees om voor lewerings ‘n verklaring van

nakoming by Senwes in te dien, waarin hul verklaar dat hul:

• die voorskrifte nagekom het

• nie onwettige middels en/of

• geen foutiewe dosisse of

• op verkeerde tye van die wettige middels toegedien het nie.

Hierdie verklaring word ook vervat in leweringstrokies met die bewoording:

“Hierdie besending graan/oliesade is geproduseer en hanteer volgens die vereistes

van Wet 36 van 1947, soos gewysig. Die graan/oliesade is dus slegs met wettige

chemiese middels, volgens die voorskrifte behandel en is dus geskik vir menslike en

dierlike gebruik.”

Sou die klant nalaat om die chemiese verklaring te voltooi, word aanvaar dat

die spesifieke besending voldoen aan die vereistes.

16.4. Senwes sal te eniger tyd volgens sy diskresie geregtig wees, om ondersoek in te stel

na die nakoming van hierdie vereistes en om monsters te neem vir ontleding. Senwes

behou die reg om vragte weg te wys indien daar enige vermoede bestaan dat

regulasies en / of wetgewing nie nagekom is nie.

17. VERMENGING VAN GRAAN

Senwes stoor graan van dieselfde tipe en kwaliteit in losmaat, op sodanige wyse dat

vermenging van dieselfde tipe en kwaliteit plaasvind. Klante wat graan by Senwes

stoor, kan slegs aandring op dieselfde tipe en kwaliteit graan soos omskryf in die

toepaslike graderingsregulasie en kan slegs graan van soortgelyke kwaliteit onttrek of

bemark. Senwes behou die reg voor om by teruglewering van die graan ‘n

soortgelyke of beter kwaliteit (gemeet volgens die standaard graderingsregulasies wat

van toepassing is in die RSA) te lewer.

18. GRAANLEWERINGSOPDRAG

18.1. Geen graanlewering sal ontvang word indien ‘n graanleweringsopdrag nie deur die

klant voltooi en geteken is nie.

18.2. Silopersoneel mag nie ‘n leweringsopdrag namens die klant onderteken nie.

HIERDIE GRAANLEWERINGSOPDRAGDOKUMENT MAG NIE GEBRUIK WORD DEUR

KLANTE OM ‘N AANBOD OM GRAAN TE VERKOOP OF VERSOEKE IN DIE VERBAND

AAN TE DUI NIE. SENWES SAL NIE DAARVAN KENNIS NEEM NIE. KLANTE WAT HUL

GRAAN AAN SENWES WIL VERKOOP, MOET MET SENWES SE GRAANVERKRYGERS

KONTAK MAAK.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!