Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2010 Droëland ...

Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2010 Droëland ... Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2010 Droëland ...

06.05.2013 Views

Kontrakteurskoste Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2010 Droëland-toestande Die gemiddelde tariewe van kontrakteurs, wat in die sentrale gebied van Senwes werksaam is, word gebruik. Van die kontrakteurs bied ‘n pakket van bewerkingsaksies aan en indien ‘n produsent meer as een aksie laat uitvoer, word dit teen ‘n goedkoper tarief uitgevoer. Die produsent moet die diesel verskaf en dus is diesel nie ingesluit by die kontrakteursfooi nie. Bewerkingsaksies Werkswydte van implement R/hektaar Vrystaat en Noordwes R/hektaar Gauteng R/hektaar Mpumalanga Rip op die ry (70 - 90 cm diep) 3 ry; 1,5 en 1,8 m R180 - R210 Rip op die ry (70 - 90 cm diep) 3 ry; 2.3 m R170 - R190 Algeheel rip (60 - 70 cm) R250 - R280 R220 - R250 R 350 Ploeg (rysterplaat) (30 cm) R150 - R200 R220 - R250 Beitelploeg (30 cm) R180 - R200 R 250 Sny (off-set) R130 - R150 R 200 R 220 V-lem R90 - R110 Rolmoer R50 Kalkstrooi R85 - R100 Tandbewerking (Fieldspan) R65 - R75 R180 Rolstaaf R65 - R95 Skoffel/ry gewas R70 - R85 R80 Plant R180 - R240 R180 - R220 Rye merk R30 - R40 Spuit - algeheel R65 - R70 R110 Spuit - Roundup tussen mielies R60 - R75 R110 Stroopkoste: Mielies R220 - R300 vir 2 ton + R 60/ton verder Sonneblom R200 - R270 vir 2 ton + R120/ton verder Koring R250 - R300 vir 2 ton + R110/ton verder Graansorghum R195 - R210 Sojabone R200 - R230 Grondbone (pluk) R485 - R525 (R950) Suikerbone R275 - R295 Grondbone (uithaal) R185 - R215 Kuilvoerkef R60 -R75/ton Graan wegry R1.50/ton/km Lusern wegry R3.00/to/km Vliegtuig spuit koste R90 - R120 R130 *Bogenoemde koste is van toepassing soos vir die betrokke streek. *Gebiede waar die gemiddelde landoppervlakte kleiner is, asook by kontoerlande, kan die bogenoemde koste plus 12% as riglyn gebruik word.

Kontrakteurskoste

Gemiddelde kontrakteurskoste vir 2010

Droëland-toestande

Die gemiddelde tariewe van kontrakteurs, wat in die sentrale gebied van Senwes werksaam is, word gebruik. Van die

kontrakteurs bied ‘n pakket van bewerkingsaksies aan en indien ‘n produsent meer as een aksie laat uitvoer, word dit

teen ‘n goedkoper tarief uitgevoer. Die produsent moet die diesel verskaf en dus is diesel nie ingesluit by die

kontrakteursfooi nie.

Bewerkingsaksies Werkswydte van

implement

R/hektaar

Vrystaat en

Noordwes

R/hektaar

Gauteng

R/hektaar

Mpumalanga

Rip op die ry (70 - 90 cm diep) 3 ry; 1,5 en 1,8 m R180 - R210

Rip op die ry (70 - 90 cm diep) 3 ry; 2.3 m R170 - R190

Algeheel rip (60 - 70 cm) R250 - R280 R220 - R250 R 350

Ploeg (rysterplaat) (30 cm) R150 - R200 R220 - R250

Beitelploeg (30 cm) R180 - R200 R 250

Sny (off-set) R130 - R150 R 200 R 220

V-lem R90 - R110

Rolmoer R50

Kalkstrooi R85 - R100

Tandbewerking (Fieldspan) R65 - R75 R180

Rolstaaf R65 - R95

Skoffel/ry gewas R70 - R85 R80

Plant R180 - R240 R180 - R220

Rye merk R30 - R40

Spuit - algeheel R65 - R70 R110

Spuit - Roundup tussen mielies R60 - R75 R110

Stroopkoste:

Mielies

R220 - R300 vir 2

ton + R 60/ton

verder

Sonneblom R200 - R270 vir 2

ton + R120/ton

verder

Koring R250 - R300 vir 2

ton + R110/ton

verder

Graansorghum R195 - R210

Sojabone R200 - R230

Grondbone (pluk) R485 - R525

(R950)

Suikerbone R275 - R295

Grondbone (uithaal) R185 - R215

Kuilvoerkef R60 -R75/ton

Graan wegry R1.50/ton/km

Lusern wegry R3.00/to/km

Vliegtuig spuit koste R90 - R120 R130

*Bogenoemde koste is van toepassing soos vir die betrokke streek.

*Gebiede waar die gemiddelde landoppervlakte kleiner is, asook by kontoerlande, kan die bogenoemde koste plus

12% as riglyn gebruik word.

Vaalharts

Wat die koste verbonde aan bewerking op besproeiingsgronde aanbetref, is tariewe bekom wat van toepassing is op

die Vaalhartsskema. In hierdie geval voorsien die kontrakteur die diesel en is dus ingesluit by die bewerkingskoste.

Bewerkingsaksie Koste per hektaar

(diesel ingesluit)

Rip algeheel R500 - R550

Ploeg 30cm R470 - R500

Beitelploeg R370 - R450

Dis R280

Wondertil R140

Plant: Met saad, kunsmis,arbeid (Grondbone) R450 (ouer) - R600 (nuwe)

Mielies kunsmis R400

Saad, kunsmis, Plaagbeheer en arbeid R600

Koring en Lusern R325

Walle trek R90

Eg R90

Bossieslaan - Mielies,Katoen R320 - R350

Kunsmisstrooi R100

Onkruiddoderspuit R100

Stroop: Mielies R720

Koring R720

Katoen (1ste stroop) R2,000

Wegry van graan R2.00/ton per km

Grondbone uithaal R550

Grondbone pluk R1250

Lusern: Sny R200

Sny en kneus R350 (kombinasiesnyer)

Hark R100

Baal R220/ton of ±R5.50 per baal

Laai en wegry van bale- 20 km R100/ton

Wegry van bale R3.00/ton/km

Vliegtuig spuit koste R120.00

VRYWARING

Die aanbevelings en voorstelle wat in hierdie verslag gedoen is, is gebaseer op inligting wat uit

verskeie bronne verkry is, maar vir die juistheid waarvan Senwes nie kan instaan nie. Dit moet

ook beklemtoon word dat alhoewel Senwes deurgaans ter goeder trou optree, daar nie

gewaarborg word dat die aanbevelings of voorstelle of deel daarvan, die beste, enigste of

enige oplossing bied vir enige van of al die probleme wat in die verslag geidentifiseer word of

dat sodanige probleme inderdaad die enigste probleme is nie. Die besluite wat geneem moet

word om enige van, of al die voormelde aanbevelings of voorstelle te implementeer of te

aanvaar, al dan nie, en die risiko verbonde aan die neem van so ‘n besluit, berus daarom

uitsluitlik by u.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!