06.05.2013 Views

Die Heerlikheid van God te midde van lyding en dood Palmsondag ...

Die Heerlikheid van God te midde van lyding en dood Palmsondag ...

Die Heerlikheid van God te midde van lyding en dood Palmsondag ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Heerlikheid van God te midde van lyding en dood

Palmsondag

24 ste Maart 2013

“Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die

Heilige Gees sal by julle almal wees.“ -2. Kor. 13:13-

1. Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: "Vader, die tyd het gekom.

Verheerlik u Seun, sodat die Seun U kan verheerlik. 2. U het Hom immers die volmag oor die hele

mensdom gegee om aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe te gee. 3. En dit is die ewige

lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. 4. Ek het U

op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen. 5. Verheerlik U

My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die wêreld bestaan

het. 6. "Ek het u Naam bekend gemaak aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle het

aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het u woord ter harte geneem. 7. Nou weet

hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom; 8. want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan

hulle gegee. Hulle het dit aangeneem en tot die oortuiging gekom dat Ek waarlik van U gekom het,

en hulle het geglo dat U My gestuur het.

Johannes 17,1-8

“Hemelse Vader, laat ons aan U toegewy wees deur U waarheid. U Woord is die waarheid.”

“Hoe sal ek U na waarde ontvang en reg ontmoed...” – so het ons sopas gesing. Dit is ’n

Adventslied, pas dit in die lydenstyd? Vandag, aan die begin van die Heilige Week, die

Lydensweek, ’n emosiebelaaide gesang wat die vrolike afwagting van Kersfees voorafgaan, hoe

pas dit by die Lydensweek?

Dalk help die tweede strofe ons om ’n beter begrip te kry: “U volk het eens met palms, U

tegemoet gegaan...” Presies! Palmarum of Palmsondag! Tydens die Introitus het ons gesing:

“Hosanna, aan die Seun van David! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Heer!” Met die

Evangelie-lesing het ons gehoor van Jesus se intog op ’n esel in Jerusalem. Dieselfde verhaal wat

aan die begin van Advent verkondig word.

Net soos Advent, is die Lydenstyd ’n tyd vir boetedoening en vir voorbereiding, die tydperk

voor Paasfees. Maar die begin van Advent is emosiebelaai en eerder ’n tyd van vrolike afwagting

vir die koms van die Seun van God. Dan wag ons op die geboorte van ’n nuwe lewe: God self

word mens deur middel van ’n hulpelose, klein kindjie! Palmsondag daarteenoor, is die begin van

die einde; die begin van die laaste pynlike en droewige lewenspad van Jesus Christus.

Watter ooreenkomste is daar dan? Is dit nie eerder heeltemal kontrasterende,

onversoenbare teenoorgesteldes nie? Aan die een kant vreugde en lyding aan die ander kant nie?

Net soos die gesang onvanpas blyk te wees, so ook die teks van die preek vir vandag.

Verheerliking en heerlikheid is die middelpunt van die teksgedeelte – “Verheerlik u Seun, sodat die

Seun U kan verheerlik...Ek het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My

gegee het om te doen. Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U

gehad het voordat die wêreld bestaan het.” Is hierdie teksgedeelte nie meer gepas vir Kersfees of

Paasfees nie? Geboorte, vreugde, vrede of opstanding, lewe – verheerliking en heerlikheid? Maar

nou is dit voorgeskryf vir die begin van die Heilige Week? Verheerliking tydens lyding?

Verheerliking aan die kruis?

In die Evangelie van Johannes, bevind ons onsself werklik voor die Lydensverhaal. Jesus

het ’n voorskoot omgebind om sy dissipels se vuil voete te was (Joh. 13), daarna het Sy

afskeidsrede gevolg, waar Jesus aan Sy dissipels die Trooster belowe (Joh. 14-16) en daarop

volg ons teksgedeelte van die preek, die priesterlike gebed (Joh. 17). Hierna is die Lydensverhaal

opgeteken. Hierdie gebed is nie aan die begin van die Evangelie en ook nie aan die einde na die

opstanding opgeteken nie, maar direk voor die Lydensverhaal.

Kom ons beskou die gebed van Jesus Christus van nader.

Jesus Christus bid en ons kry ’n nouer glimp in die verhouding tussen Jesus Christus en Sy

hemelse Vader. “Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: "Vader, die

tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die Seun U kan verheerlik.” Die uur het aangebreek, die

tyd het gekom. Alles moet vervul word, soos die profetiese Woord in die Ou Testament die lyding

van die Kneg van God voorspel het (Jes. 53).

Voor alle tyd en wêreld is Jesus Christus, deur die Woord van God, reeds verheerlik (vgl.

Joh. 1,10; 1 Joh. 1,2). Hy praat self van die verborgenheid van Sy oorsprong in die gebed:

“Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die

wêreld bestaan het.”

En toe kom die groot wonderwerk van Kersfees: “Die Woord het mens geword en onder ons

kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die

Vader het, vol genade en waarheid.” (Joh. 1,14). Die ewige Woord het mens geword, vir ons

mense tasbaar, aanskoubaar en ook hoorbaar (vgl. 1 Joh. 1,1). So het die heerlikheid van God op

aarde gekom. Waar Jesus gekom het, het hierdie heerlikheid opgeflikker: skuldbelaaide mense is

vrygespreek en het vreugde ervaar; mense wat liggaamlike en geestelike lyding ervaar word

genees en opgerig. Die Evangelie word aan die armes en uitgeworpenes van die samelewing

verkondig; in die warboel en chaos van die natuur is weer orde geskep. So bid Jesus Christus: “Ek

het U op die aarde verheerlik deur die werk te volbring wat U My gegee het om te doen.” En

hierdie werk wat die heerlikheid verteenwoordig, het Hy nie sonder groot weerstand gedoen nie.

Mense wou Hom die swye oplê. Die duiwel wat alles in sy vermoë gedoen het, om ’n einde aan Sy

werk te bring. Maar die Seun het lojaal aan Sy Vader gebly, Hy het gehoorsaam te midde van alle

beproewings aan Sy Vader gebly.

Maar nou het die uur aangebreek. Die laaste en moeilikste pad wat voor Hom lê. Jesus vra:

“Verheerlik U My nou ook by U, Vader, met die heerlikheid wat Ek by U gehad het voordat die

wêreld bestaan het.” Verheerliking tydens lyding, verheerliking aan die kruis.

God het hierdie gebed verhoor en Sy Seun bygestaan in die nood. In die Tuin van

Getsemane het Hy ’n engel van die hemel gestuur om Hom by te staan en Hom te versterk. Hy

het Hom voor die Joodse Raad, voor Annas en Kajafas, en ook voor Pilatus en Herodes met

kalmte toegerus, sodat selfs Pilatus verwonderd bly staan het. Selfs aan die kruis het die

Heerlikheid van Jesus Christus uitgestraal, omdat ten einde laaste nog uit hierdie Hoof vol bloed

en wonde nog ’n laaste en versorgende handeling volg: Hy verbind Sy moeder met die dissipel vir

wie Hy baie lief was en sorg vir haar – “Daar is u seun!”...“Daar is u moeder!” (Joh. 19,26.27). En

uiteindelik roep Hy uit: “Dit is volbring!” (Joh. 19,30). Verheerliking tydens lyding, verheerliking aan

die kruis.

Johann Sebastian Bach het hierdie verheerliking tydens die lyding mooi in sy “Johannespassion”

opgeneem. Die musiek begin, na aanleiding van die gebed tussen Jesus en Sy Vader,

met ’n loflied van aanbidding: “Heer, ons Heerser, wie se eer oor die hele wêreld verheerlik word,

wys aan ons deur U lyding, hoe U, die ware Seun van God, te midde van die grootste vernedering

ewig verheerlik is”. Tydens die vernedering, lyding en aan die kruis verheerlik God Sy Seun.

Laat ons vir ’n oomblik hier stilstaan en daaroor nadink watter betekenis dit alles vir ons

lewens inhou – verheerliking tydens lyding. Ons praat daarvan dat die Here ons seën as dit goed

gaan. Ons is daarvan oortuig dat God Sy Naam verheerlik, as ons gesond, welgesteld is en min

tekorte ly. Maar hoe lyk dit dan, as dit nie met ons goed gaan nie? As ons lewens bedreig word as

gevolg van baie tekorte – gesondheid, liggaamskragte, vreugde, geld? As ons lewens die vorm

van die kruis aanneem, dwarsbalke oor ons wense en doelwitte vorm? Hoe lyk dit dan met die

verheerliking van God?

Ooreenkomstig aan die uitnodiging van Paulus: “Ek het my voorgeneem om met julle oor

niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.” (1 Kor.

2,2) verstaan die evangelis Johannes met die verheerliking niks anders as die kruis van Jesus

Christus nie. Reeds aan die begin van die Evangelie word lesers en hoorders verwys na die kruis:

"Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!” (Joh. 1,29). ’n Paar weke

gelede het ons gehoor toe Jesus sê: "Die tyd het gekom dat die Seun van die mens verheerlik

moet word.” (Joh. 12,23), daarmee het Hy na niks anders as na die kruis verwys nie. Die kruis is

die heerlikheid van die Vader, want daar openbaar Hy Sy liefde vir ons. Daar word dit vir ons

verstaanbaar en konkreet hoe God die wêreld liefgehad het, hoe Hy ons liefgehad het, dat Hy Sy

enigste Seun vir ons opgeoffer het. “... Ons het Sy heerlikheid gesien”, hiermee verwys die

evangelis Johannes na die kruis van die vleesgeworde Woord.

Krip en kruis staan langs mekaar. Die Kind in die krip en die Man aan die kruis, God se liefde

vir jou. Hy wat op ’n esel sit terwyl Hy Jerusalem ingaan, is die Koning, is die Lam van God, is

Jesus Christus aan die Kruishout.

Dalk het sommiges die lied “Hoe sal ek U na waarde ontvang en reg ontmoed...” vandag nie

so vreemd gevind nie. Dalk het dit te doen met die ongewone melodie, wat eie is aan hierdie tyd

van die kerkjaar en ook daar hoort – “O hoof vol bloed en wonder” (Laudate 79). In die Kersfees

oratorium van Johann Sebastian Bach word hierdie Adventsgesang juis op die melodie van “O

hoof vol bloed en wonde” gesing. Daarmee word tot uitdruking gebring dat ons God, in Sy Seun

Jesus Christus, juis as hoof vol bloed en wonde ontvang, as die Man aan die kruis.

Maar watter betekenis hou dit vir ons lyding, ons ervarings van pyn in?

Dit beteken nie dat God verder van ons verwyder is, as wat Hy is tydens vreugdesure is nie.

Hy is daar, waar ons magteloos, swak en minderwaardig voel, waar ons kragte afneem, Hy

verheerlik Homself aan ons, sodat Sy krag ons versterk en ons nie laat val nie. Net soos God aan

die versoek van Sy Seun gehoor gegee het en Hom nie alleen gelaat het en by Hom gestaan het,

hom verheerlik het, doen Hy ook met ons. Christus tree met Sy gebed ook vir ons in. Hy het die

Naam van God aan diegene wat aan Hom behoort geopenbaar, Hy het aan hulle, aan ons, Sy

Woord, die Woord van die Vader gegee.

Ons hoef nie by die kruis van Christus verbykyk nie, ons hoef ook nie by ons eie kruis en

lyding verbykyk nie. God het Sy Seun deur die lyding aan die kruis verheerlik. God kom na die

mense, tydens hulle diepste ervarings van magteloosheid en lyding. Nie omdat Hy ons lyding wil

verduur nie, maar juis omdat ons Hom dan die nodigste het. Niemand word van pyn, skuld,

beproewings en doodsdreigemente gevrywaar nie. Slegs die erkenning, dat God saam met ons is,

gee ons moed om nie ons oë vir die werklikheid te sluit nie. Vertroue in die teenwoordigheid van

God gee ons die innerlike kalmte, help ons om die verskriklike ervarings te deurstaan.

Ons ontvang vandag die Kind in die krip, die Man aan die kruis met bloed en wonde. Hy kom

na ons toe, en neem as Koning van die heerlikheid, as die Lam van God besit van ons. Advent en

die Lydenstyd is nie heeltemal verskillend nie, maar hoort in Christus bymekaar. Ons kan saam

met Paul Gerhard biddend sing: “Ja skryf dit in jul harte, bedroefdes, bly vol moed. Al sou ook

nood en smarte styg soos ’n watervloed; al word die las nog swaarder, die hulp is reeds naby, die

Redder en Bewaarder kom om ons te bevry.” (Laudate 9,6). Amen.

Die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal ook oor julle harte en gedagtes die

wag hou in Jesus Christus. Amen

Ds. Helmut Paul

Wittenberg, Suid-Afrika

(vertaling)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!