REëLS EN REGULASIES M.B.T. DIE LEWERING VAN MEDIESE ...

REëLS EN REGULASIES M.B.T. DIE LEWERING VAN MEDIESE ... REëLS EN REGULASIES M.B.T. DIE LEWERING VAN MEDIESE ...

woodlandhills.co.za
from woodlandhills.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

REëLS EN REGULASIES M.B.T. DIE LEWERING VAN MEDIESE DIENSTE IN LIFESTYLE VILLAGE 1. ALGEMEEN Indien u alreeds gebruik maak van ‘n tuisverpleegster, wanneer u ‘n eenheid/huis koop in Hillandale Lifestyle Village, moet die Bestuurder van die Kliniek in kennis gestel word en die registrasie van sodanige persoon gedoen word, om sodoende beheer uit te oefen oor die kwaliteit van verpleegsorg aan Hillandale Lifestyle Village inwoners en toegang tot perseel. Daar word egter aanbeveel dat gebruik gemaak sal word van Hillandale Verpleegagentskap se verpleegsters vir tuisversorging. 2. KLINIEK DIENSTE 2.1 Alle nuwe inwoners van Hillandale Lifestyle Village moet ‘n afspraak met die Bestuurder van die kliniek maak, om haar in kennis te stel van u aankoms in die Village. 2.2 ‘n Mediese leêr sal oopgemaak word, waarin u gesondheidstoestand, mediese geskiedenis en persoonlike besonderhede aangeteken sal word ingeval van nood of siekte. 2.3 Die Kliniek sal die volgende tye oop wees: • Maandag – Vrydag: 08h00 – 16h30 • Saterdag: 09h00 – 11h00 • INGEVAL VAN NOODGEVALLE NA URE KAN SEKURITEIT GEKONTAK WORD DEUR U NOODKNOPPIE TE DRUK SOOS AAN U VOORSIEN. • DIE SUSTER OP ROEP (NAWEKE / NAG) OF DIE AMBULANSDIENSTE (NOMMER SOOS VOORSIEN) TE SKAKEL. NOODNOMMERS SAL AAN U VERSKAF WORD SODRA U INTREK OF ‘N MEDIESE LEêR OOPGEMAAK HET. 2.4 Mediese dienste word gelewer aan alle inwoners van Hillandale Lifestyle Village deur Geregistreerde Verpleegpersoneel teen BHF/Mediese fonds tariewe. Meeste mediese fondse dek kostes. 2.5 Tuisbesoeke kan gereël word by die Bestuurder van die Kliniek en sal geskied op aanvraag teen BHF/Mediese fonds fooie. 2.6 ‘n Rekening sal aan u gelewer word wat daarna kontant betaalbaar is en u kan dan terugeis van u mediese fonds. 2.7 Tarieflys beskikbaar by Bestuurder van Kliniek. 2.8 Tuisverplegingsdiens word ook verskaf aan alle oord inwoners deur Hillandale Verpleegagentskap. Reëlings moet getref word met Bestuurder van Kliniek.

REëLS EN REGULASIES M.B.T. DIE LEWERING VAN MEDIESE

DIENSTE IN LIFESTYLE VILLAGE

1. ALGEMEEN

Indien u alreeds gebruik maak van ‘n tuisverpleegster, wanneer u ‘n eenheid/huis

koop in Hillandale Lifestyle Village, moet die Bestuurder van die Kliniek in

kennis gestel word en die registrasie van sodanige persoon gedoen word, om

sodoende beheer uit te oefen oor die kwaliteit van verpleegsorg aan Hillandale

Lifestyle Village inwoners en toegang tot perseel. Daar word egter aanbeveel dat

gebruik gemaak sal word van Hillandale Verpleegagentskap se verpleegsters vir

tuisversorging.

2. KLINIEK DIENSTE

2.1 Alle nuwe inwoners van Hillandale Lifestyle Village moet ‘n afspraak met

die Bestuurder van die kliniek maak, om haar in kennis te stel van u

aankoms in die Village.

2.2 ‘n Mediese leêr sal oopgemaak word, waarin u gesondheidstoestand, mediese

geskiedenis en persoonlike besonderhede aangeteken sal word ingeval van nood

of siekte.

2.3 Die Kliniek sal die volgende tye oop wees:

• Maandag – Vrydag: 08h00 – 16h30

• Saterdag: 09h00 – 11h00

• INGEVAL VAN NOODGEVALLE NA URE KAN SEKURITEIT

GEKONTAK WORD DEUR U NOODKNOPPIE TE DRUK SOOS AAN

U VOORSIEN.

• DIE SUSTER OP ROEP (NAWEKE / NAG) OF DIE

AMBULANSDIENSTE (NOMMER SOOS VOORSIEN) TE SKAKEL.

NOODNOMMERS SAL AAN U VERSKAF WORD SODRA U INTREK

OF ‘N MEDIESE LEêR OOPGEMAAK HET.

2.4 Mediese dienste word gelewer aan alle inwoners van Hillandale Lifestyle Village

deur Geregistreerde Verpleegpersoneel teen BHF/Mediese fonds tariewe. Meeste

mediese fondse dek kostes.

2.5 Tuisbesoeke kan gereël word by die Bestuurder van die Kliniek en sal geskied op

aanvraag teen BHF/Mediese fonds fooie.

2.6 ‘n Rekening sal aan u gelewer word wat daarna kontant betaalbaar is en u kan dan

terugeis van u mediese fonds.

2.7 Tarieflys beskikbaar by Bestuurder van Kliniek.

2.8 Tuisverplegingsdiens word ook verskaf aan alle oord inwoners deur Hillandale

Verpleegagentskap. Reëlings moet getref word met Bestuurder van Kliniek.

Tariewe sal gehef word soos ooreengekom en ‘n rekening sal maandeliks

uitgereik word vir sodanige dienste, wat kontant betaalbaar is aan diensverskaffer.

2.9 Tuisverpleging kan daagliks wees of net ‘n gedeelte van die dag of net vir spesiale

funksies bv. Hulp met bad.

2.10 Dienste wat op afspraakbasis by kliniek gelewer word sluit in:

• Meting van bloeddruk

• Bloedglukose

• Wondversorging

• Vervanging van kateters ens.

• Volledige lys beskikbaar by kliniek, asook pryse vir dienste gelewer.

• Alle mediese voorraad gebruik, is kontant betaalbaar bv. Gaas, pleister ens.

2.11 ‘n Nominale bedrag sal by u levy gevoeg word, soos bepaal deur die Bestuur, vir

die lewering van mediese dienste:

2.11.1 Siekeboeg gebou

3 SIEKEBOEG

3.1 Siekeboeg dienste is beskikbaar vanaf 1 Desember 2006

3.2 Siekeboeg sal dan beskikbaar wees vir alle inwoners van Hillandale Lifestyle

Village.

3.3 Fooie vir opname en daaglikse versorging word bepaal deur die Bestuur van die

Kliniek en lys sal beskikbaar wees op aanvraag.

3.4 Tariewe is bekostigbaar en kontant betaalbaar maandeliks of met ontslag.

3.5 Alle mediese voorraad wat gebruik word tydens u verblyf in siekeboeg sal by u

rekening gevoeg word.

3.6 Verswakte bejaardesorg sal ook in Siekeboeg gelewer word, teen tariewe soos

bepaal deur Bestuur.

3.7 Siekeboeg sal 24 uur oop wees, 7 dae per week.

3.8 Ambulansdienste sal verskaf word deur Netcare 911 teen BHF tariewe. Rekening

sal deur hulle aan u gelewer word en moet deur u self betaal word. Mediese fonds

pasiënte kan dienste terugeis van mediese fonds.

4 MEDIESE SUURSTOF

4.1 GEEN MEDIESE SUURSTOF sal deur Kliniek of Siekeboeg verskaf word nie.

4.2 Indien ‘ n persoon mediese suurstof benodig, kan u gebruik maak van Vital Air,

wat suurstofmasjiene verhuur aan persone en kostes kan ook teruggeis word van u

mediese fonds. Tel: 082 773 9093

4.3 Indien ‘n inwoner van mediese suurstof gebruik maak moet die Bestuurder van

die Kliniek onmiddellik in kennis gestel word.

5 MEDIESE AFVAL

5.1 Indien ‘n inwoner enige mediese afval het, moet dit onmiddellik aangemeld word

by die Bestuurder van die Kliniek, sodat spesiale reëlings vir die verwydering

daarvan getref kan word. Bv. Diabete wat spuite en naalde gebruik ens.

5.2 Spesiale sakke / houers sal beskikbaar wees by die Bestuurder van die Kliniek

teen ‘n nominale tarief.

5.3 Indien u gebruik maak van naalde en spuite (diabetes) sal die plastiekhouer

maandeliks by u afgehaal word, sodat dit vervang kan word met ‘n nuwe een.

5.4 ‘n Boete van R500.00 sal gehef word indien mediese afval tussen gewone afval

gevind word .

5.5 Mediese afval sluit in bv. Doeke, verbande, gebruikte kateters, naalde, spuite ens.

5.6 ‘n Maandelikse tarief sal gehef word vir die verwydering van mediese afval, soos

bepaal deur Bestuur.

INDIEN DAAR ENIGE NAVRAE IS, KAN U DIE BESTUURDER VAN

MEDIESE DIENSTE GERUS SKAKEL BY DIE KLINIEK OF KOM BESOEK IN

KLINIEK URE SOOS AANGEDUI.

KLINIEK TEL NO: 451 2262/3/5

OF

SR HANNETJIE VAN HEERDEN: SEL: 083 922 3308

NETCARE 911: TEL: 082 567 1676

SEKURITEIT: DRUK DIE NOODKNOPPIE WAT AAN U VERSKAF IS.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!