Meganismes - Tegnologie

Meganismes - Tegnologie Meganismes - Tegnologie

tegnologie.weebly.com
from tegnologie.weebly.com More from this publisher

TEGNOLOGIE

Stelsels en Beheer

(Meganismes)

Hoërskool Gerrit Maritz

Distrik D15

2009

Graad 8

Leerder __________________

Onderwyser _______________

BEKWAAMHEIDSTAAK

In hierdie module gaan jy ‘n meganisme maak om ‘n gestremde hekwag te help om die valhek

vanuit sy sekuriteitshuisie oop en toe te maak. Jy moet die kennis wat jy gaan opdoen oor

meganismes gebruik om aan die gegewe spesifikasies te voldoen.

Gegewe Spesifikasies:

• gebruik hidrolika

• gebruik hefbome

• gee ‘n meganiese voordeel

• gebruik spuite

• afval hout en stokke

Om jou te help met jou bevoegdheidsopdrag gaan jy verskeie aktiwiteite voltooi.

ONDERSOEK

Die meeste vervaardigde produkte kan beskou word as stelsels.

‘n Stelsel is ‘n groep komponente wat so verbind is dat hulle saamwerk om ‘n taak te verrig.

Die komponente kan ‘n reeks stappe in ‘n prosedure of organisatoriese struktuur wees, maar ons

gaan slegs kyk na die fisiese komponente van elk en soos dit bydra tot die algehele werking van

die stelsel.

Alle stelsels bestaan uit ten minste drie duidelik identifiseerbare stadiums: Die inset stadium is

waar die energie of inligting in die stelsel ingevoer word. Die proses stadium is waar die

energie of inligting verwerk of verander word. Die uitset stadium is wanneer iets gebeur.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 2

Die energie bron vir die stelsel sal bepaal watter tipe komponent nodig is by elke stadium. As

die energie bron saamgepersde lug is sal die komponente wat nodig is pneumaties wees en sal

dit kombineer om ‘n pneumatiese stelsel te maak. As die energie bron elektrisiteit is sal die

komponente elektries of elektronies wees en saam sal die komponente ‘n elektroniese of

elektriese stelsel maak.

Die energie inset in ‘n sisteem kan enige van die volgende wees:

Beweging (meganiese stelsel),

Olie/water onder druk - (hidroliese stelsel),

Lug onder druk - (pneumatiese stelsel),

Elektrisiteit – (elektriese of elektroniese stelsel).

BEWEGING

Daar is vier basiese tipes beweging:

Liniêre beweging

Beweging in ‘n reguit

lyn en in een rigting

RATTE

MEGANIESE STELSELS

Heen-en-weerbeweging

Vorentoe en agtertoe

beweging in ‘n reguit

lyn

Swaai beweging

Heen en weer

beweging in ‘n

halfsirkel

Roterende

beweging

Beweging in ‘n sirkel

Ratte is wiele met tande. Ratte kan gebruik word om iets stadiger of vinniger te laat beweeg,

om rigting te verander of verskeie dinge op een slag te beheer. Ratte is wiele waarvan die rand

bestaan uit ewe groot, gelyk gespasieerde tande. Die tande van een rat moet inkam by die van

‘n ander rat en roterende beweging tussen die twee ratte bewerkstellig. Die dryfrat roteer altyd

in die teenoorgestelde rigting as die aangedrewe rat. As albei ratte dieselfde aantal tande het

sal hulle teen dieselfde spoed roteer, maar as hulle verskillende aantal tande het sal die rat met

minder tande vinniger roteer. ‘n Ratstelsel is ‘n kombinasie van twee of meer ratte wat

saamwerk. Die rat wat die energie ontvang is die dryfrat en die ander rat is die aangedrewe

rat. Deur ‘n derde rat (tussenrat) tussen die dryfrat en die aangedrewe rat te sit kan jy die

dryfrat en die aangedrewe rat in dieselfde rigting laat draai. As ‘n kleiner dryfrat by ‘n groter

aangedrewe rat inkam sal die spoed stadiger wees, maar daar sal meer krag in die

aangedrewe rat wees (afrat). Wanneer ‘n groter dryfrat inkam by ‘n kleiner aangedrewe rat

sal meer spoed behaal word maar daar sal minder krag in die aangedrewe rat wees (oprat).

Daar is verskillende soorte ratte: reguit tandratte, keëlratte, wurmratte en kamratte en

tandspore.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 3

Soorte ratte

Reguit

tandratte

Keël ratte

Kamratte en tandspore

Veelvuldige ratte kan gekoppel word om ‘n ratstel genoem.

As daar ‘n onewe getal ratte is, sal die uitset rotasie in

dieselfde rigting wees as die inset. As daar ‘n ewe getal

ratte is sal die uitset rotasie in die teenoorgestelde rigting

as die inset rotasie wees. In eenvoudige ratstelsels

affekteer die hoeveelheid tande op die tussenratte nie die

algehele spoedverhouding nie. Die hoeveelheid tande op

die eerste en laaste rat bepaal die spoedverhouding. In

saamgestelde ratstelsels affekteer die tussenratte wel die

spoedverhouding.

Keël ratte word gebruik om rotasie deur ‘n

90° hoek te bewerkstellig. Keël ratte kan

meganiese voordeel en ‘n groter

spoedverhouding bewerkstellig.

Die tipe ratstelsel word gebruik om rotasie om te

sit in liniêre beweging. Die kamrat is in ‘n vaste

posisie en die tandspore beweeg heen en weer. ‘n

Voorbeeld hiervan is die ratstelsel wat by meeste

elektriese hekke gebruik word. Die tandspore kan

ook in ‘n vaste posisie wees terwyl die kamrat op

en af beweeg. ‘n Voorbeeld hiervan is ‘n

kurktrekker.

Wurmratte en tandspore

Met hierdie ratstel word rotasie omgeskakel na liniêre

beweging. In 'n skroefsletutel word die wurmrat en tandspore

gebruik om die opening groter of kleiner te maak.

Wurmratte en

reguit tandratte

Wurmratte en reguit tandratte word gebruik wanneer 'n groot spoed

vermindering nodig is en nie baie krag nodig is nie. 'n Wurmrat kan 'n

reguit tandrat aandryf om spoed te verminder maar 'n reguit tandrat

kan nie 'n wurmrat aandryf om spoed te vermeerder nie. Die

ratverhouding kan bepaal word deur die hoeveelheid tande van die

aangedrewe rat te deel deur die hoeveelheid tande op die dryfrat.

Dit is maklik om te bereken aangesien die wurmrat net een tand het en

die wurmrat is altyd die dryfrat. As die tandrat dus 60 tande het en die

wurmrat 1 tand het sal die ratverhouding 1:60 wees. Die

spoedverhouding is altyd die inverse van die ratverhouding en daarom

sal die spoedverhouding 60:1 wees.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 4

HEFBOME

'n Hefboom help mens om meer werk te doen met die krag wat jy het. 'n

Hefboom is 'n meganisme, alle gereedskap is kombinasies van verskillende

meganismes. Alle hefbome bestaan uit 3 dele: die draaipunt, die las en die

krag.

Hier is die sleutel to die verskillende hefbome:

Eersteklashefboom

Die draaipunt is die plek waar die hefboom heen en weer beweeg. Dit is

nie noodwendig in die middel van die hefboom nie, waar dit geleë is word

bepaal deur die klas hefboom waarmee jy werk en die meganiese

voordeel wat jy gaan verkry.

Kap 'n spyker amper heeltemal in 'n plank, probeer nou om dit

met jou vingers uit te trek. Gebruik nou 'n hamer, dis baie

makliker né? Die klou van die hamer is 'n hefboom. Ons noem

die soort hefboom 'n eersteklashefboom. By 'n

eersteklashefboom is die draaipunt altyd in die middel.

Derdeklashefboom

'n Derdeklashefboom se draaipunt is op die een

punt en die las op die ander punt, die krag wat

jy gebruik is in die middel. Dit is hoe 'n visstok

werk. Jy lig 'n kort afstand by die handvatsel

en die punt van die stok lig hoog op - hopelik

met aandete op die punt!!

Tweedeklashefboom

Gebruik jou vinger en duim om 'n metaaldoppie van 'n

koeldrankbottel af te kry. Probeer dan 'n bottel

oopmaker. Weereens is dit baie makliker, né? 'n Bottel

oopmaker is 'n tweedeklashefboom, wat beteken dat die

draaipunt aan die een kant is en die las in die middel.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 5

Meganiese

voordeel (MV)

Las

MA = ————

Krag

500 N

MA = ———

100 N

= 5

Hoe groter die meganiese voordeel, hoe meer hulp kry jy van die hefboom.

Aktiwiteit 1 Datum: _________________________

Bepaal die meganiese voordeel vir elkeen van die hefbome hieronder.

(9)

Aspek

Aktiwiteit 1

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Opdragte voltooi en

korrek. Duidelike

moeite is gedoen.

Die eenheid waarin krag gemeet word is Newton (N).

'n krag van 10 N is nodig om 'n massa van 1 kg te

lig. (100 g = 1 Newton)

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Opdragte voltooi en

korrek. Effense

moeite is gedoen.

Assessering

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Opdragte

onsamehangend

voltooi. Baie min

moeite is gedoen.

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie bemeester

nie)

Opdragte onvoltooid.

Geen moeite is gedoen.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 6

Punt

9

Skakelings

Soms word verskeie hefbome verbind om 'n sekere werk te doen. 'n Meganisme wat gemaak

word deur verskeie hefbome te verbind word 'n skakeling genoem. 'n Skakeling is 'n stelsel

van hefbome wat beweging veroorsaak. bv. 'n naelknipper, 'n skêr, 'n pedaal, 'n braaitang ens.

Die hefbome in 'n skakeling word verbind by vaste draaipunte of bewegende draaipunte. 'n

Vaste draaipunt beweeg rondom een punt. 'n Bewegende draaipunt kan wegbeweeg van sy

oorspronklike posisie. Skakelings word dikwels gebruik om die rigting van beweging of krag te

verander: 'n Stootkrag kan verander word in 'n trekkrag of in 'n draaibeweging. Skakelings kan

ook die afstand van beweging verander.

Hoe om skakelings te teken:

Verskillende soorte skakelings

Skakelings kan gebruik word om die rigting van 'n krag

of beweging om te keer. Skakelings kan dus gebruik

word om voorwerpe in teenoorgestelde rigtings te

beweeg. As die draaipunt in die middel van die

koppelhefboom is sal die uitset in die teenoorgestelde

rifting wees as die inset.

Skakelings kan ook gebruik word om

voorwerpe in 'n reguit lyn teen 'n vaste

afstand van mekaar parallel aan mekaar te

beweeg. Paralelle skakelings kan gebruik

word in voorwerpe soos gereedskap

kassies. Dit kan ook gebruik word om

beweging te herhaal soos bv. Konsertina

sekuriteitsdeure.

'n Stoot-trek skakeling word gebruik

om uitset beweging te veroorsaak in

dieselfde rigting as die inset beweging.

Die tipe skakeling verbind twee stroke

met twee vaste draaipunte en veroorsaak

dat albei hefbome op dieselfde tyd in

dieselfde rigting beweeg.

Party skakelings verander roterende beweging

na heen-en-weer beweging. Dit kan ook heenen-weer

beweging verander in roterende

beweging.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 7

'n Ander tipe skakeling wat roteer rondom

'n vaste draaipunt is 'n tuimelaar, die

skakeling verander die rigting van

beweging teen 'n 90° hoek.

Aktiwiteit 2:

Gebruik karton stroke en splitpenne en maak jou eie bewegende speelding met skakelings.

Moet nie die voorbeelde hierbo kopieër nie.

Maak 'n skets van jou speelding en dui die bewegende en vaste draaipunte duidelik aan deur

hierdie simbole te gebruik:

Aspek

Aktiwiteit 2

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Opdragte voltooi en

korrek. Duidelike

moeite is gedoen.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Opdragte voltooi en

korrek. Effense

moeite is gedoen.

Assessering

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Opdragte

onsamehangend

voltooi. Baie min

moeite is gedoen.

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie bemeester

nie)

Opdragte onvoltooid.

Geen moeite is gedoen.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 8

(10)

Punt

10

HIDROLIKA EN PNEUMATIKA

Hidroliese en pneumatiese stelsels werk basies op dieselfde manier. Die hoofverskil is dat

hidroliese stelsels met nie-saampersbare vloeistof werk en pneumatiese stelsels saamgepersde

lug gebruik om te werk.

Hoe werk die stelsels?

In 'n pneumatiese

stelsel sal die

tweede spuit in

posisie bly tot 'n

sekere punt as die

eerste spuit ingedruk

word, omdat lug

saampersbaar is.

Pneumatiese stelsels

In 'n hidroliese

stelsel sal die

tweede spuit op

beweeg as die

eerste spuit

afgedruk word,

aangesien vloeistof

nie saamgepers kan

word nie.

water

Enige masjien wat saamgepersde lug gebruik om te werk is 'n pneumatiese stelsel.

Saamgepersde lug, is lug wat in 'n klein spasie geforseer is. Jy pers lug saam elke keer as jy 'n

fietsband oppomp of 'n ballon opblaas. Industriële masjiene wat gebruik word om lug saam te

pers word kompressors genoem.

Bus deure word oop en toegemaak met behulp van pneumatiese stelsels. Die sis geluid wat jy

hoor as die deure oop en toemaak is die beweging van saamgepersde lug.

Komponente van 'n pneumatiese stelsel:

♦ 'n Voorraad saamgepersde lug, gewoonlik van 'n kompressor

♦ Pype waarin die saamgepersde lug beweeg

♦ Silinders met kleppe vir die produsering van krag en beweging

♦ Kleppe wat die vloei van die saamgepersde lug beheer

Hidroliese stelsels

Beginsels van hidrolika

Hidrolika is gebaseer op die beginsel dat krag deur 'n vloeistof uitgeoefen word. Dit beteken dat

'n krag wat op vloeistof in 'n silinder uitgeoefen word deur die vloeistof sal beweeg tot aan die

ander punt van die silinder. Die krag sal dan deur die vloeistof uitgeoefen word op die ander

punt. Dit gebeur omdat vloeistof nie saamgepers kan word nie.

Remme van baie voertuie maak gebruik van hidroliese

stelsels. Om die voertuig stadiger te laat beweeg trap die

bestuurder op die rem pedaal. Die pedaal druk 'n klep in die

hidroliese stelsel wat gevul is met remvloeistof, dit

veroorsaak druk in die remvloeistof. Gelyke krag word op al

die wiele uitgeoefen. Die krag druk die briekblokke van elke

wiel teen die roterende disket binne die kar se wiele. Die

wiele draai stadiger en die voertuig stop uiteindelik.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 9

Aktiwiteit 3 Datum: _________________________

Jy het nodig

• Twee plastiek spuite van dieselfde grootte (geen naalde)

• 'n stuk plastiek pyp wat styf om die punt van elke spuit pas

• water

Wat jy moet doen

Verbind die twee spuite met die plastiek pypie soos in die prentjie hieronder.

Vul die hidroliese stelsel met water deur dit onder water te hou. Maak seker daar is geen

lug in die stelsel nie. Maak seker die een klep is in en die ander een heeltemal uit.

Haal dit uit die water en druk die een spuit in sodat die ander klep uit beweeg.

Die spuit wat die druk ontvant is die inset spuit en die ander een is die uitset spuit.

Wat het gebeur?

1. Wat is die afstand in mm wat die inset spuit beweeg het? ____________________

2. Wat is die afstand in mm wat die uitset spuit beweeg het? __________________

3. Was die krag waarmee die inset spuit gedruk was dieselfde as die krag wat die uitset

spuit ondervind het? ________________________________________________

4. Hoekom dink jy dit is die geval? _______________________________________

Aspek

Aktiwiteit 3

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Antwoorde is logies en

goed gestruktureerd.

Duidelike en kreatiewe

insig in die probleem.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Assessering

Antwoorde verskaf

die nodige inligting.

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Antwoorde is

gegee, maar gee

nie altyd ‘n

duidelike oplossing

vir die probleem nie

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

(5)

Vlak 1 (Nie bemeester

nie)

Onvoltooid of

onverstaanbare

antwoorde.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 10

Punt

5

Spuite van verskillende groottes

As die area van die uitset klep dieselfde is as die area van die inset

klep, is die uitset krag dieselfde as die inset krag. As die area van

die uitset klep groter is as die area van die inset klep is die uitset

krag ook groter. As die area van die uitset klep kleiner is as die

area van die inset klep is die uitset krag kleiner as die inset krag.

Aktiwiteit 4 Datum: ________________________

Jy gaan nou die vorige aktiwiteit herhaal maar met 'n klein spuit A en 'n groter spuit B.

Gebruik 'n 10 ml en 'n 20 ml spuit.

1. Bepaal weereens in mm die afstand wat spuit A beweeg. ______________________

2. Bepaal ook die afstand wat spuit B beweeg. __________________________________

3. Wat is die verhouding tussen die afstande wat die inset en uitset spuite beweeg het?

4. Watter afleiding maak jy op grond van die aktiwiteit ____________________________

Aspek

Aktiwiteit 4

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Antwoorde is logies en

goed gestruktureerd.

Duidelike en kreatiewe

insig in die probleem.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Assessering

Antwoorde verskaf

die nodige inligting.

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Antwoorde is

gegee, maar gee

nie altyd ‘n

duidelike oplossing

vir die probleem nie

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie bemeester

nie)

Onvoltooid of

onverstaanbare

antwoorde.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 11

(5)

Punt

5

Aktiwiteit 5 Datum: _________________________

Twee uitset spuite vs. een inset spuit

Wat sal gebeur as twee uitset spuite van dieselfde grootte gekoppel word aan een inset spuit

van dieselfde grootte (soos in die skets).

Waarmee kan die twee uitset spuite vervang word om dieselfde effek te kry as in Aktiwiteit

3?

Doen die volgende eksperiment om te sien of jy reg was.

Verbind 'n 20 ml spuit aan twee 10 ml spuite soos in die skets.

Bepaal die afstand wat elke spuit beweeg:

1. Die 20 ml spuit het _______mm beweeg en die 10 ml spuit het ______mm beweeg.

2. Die verhouding tussen die twee afstande is _____________.

5. Watter afleiding maak jy op grond van die aktiwiteit? ___________________________

(6)

Aspek

Aktiwiteit 4

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Antwoorde is logies en

goed gestruktureerd.

Duidelike en kreatiewe

insig in die probleem.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Assessering

Antwoorde verskaf

die nodige inligting.

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Antwoorde is

gegee, maar gee

nie altyd ‘n

duidelike oplossing

vir die probleem nie

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie bemeester

nie)

Onvoltooid of

onverstaanbare

antwoorde.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 12

Punt

5

Aktiwiteit 6 Datum: ________________________

Identifiseer ten minste 3 meganismes in elke stelsel en teken 'n stelsel diagram vir elkeen.

Aspek

Aktiwiteit 2

Inset Proses Uitset

Inset Proses Uitset

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Opdragte voltooi en

korrek. Duidelike

moeite is gedoen.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Opdragte voltooi en

korrek. Effense

moeite is gedoen.

Assessering

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Opdragte

onsamehangend

voltooi. Baie min

moeite is gedoen.

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie bemeester

nie)

Opdragte onvoltooid.

Geen moeite is gedoen.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 13

(15)

Punt

10

ONTWERP

Ontwerpopdrag Datum:_______________________

Aspek

Ontwerpopdrag

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Formulering van

probleem oplossing

is duidelik en

verstaanbaar.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5

(Goed

bemeester)

Assessering

Formulering van

probleem oplossing

is redelik duidelik

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3

(Redelik

bemeester)

Formulering van

probleem oplossing

is vaag

Vlak 2

(Elementer

bemeester)

Vlak 1

(Nie bemeester nie)

Formulering van probleem

oplossing, nie voltooi en

nie relevant nie

Spesifikasies Datum:_______________________

Punt

Aspek

Spesifikasies

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Lys van spesifikasies

is volledig en

toepaslik

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5

(Goed

bemeester)

Spesifikasies is

volledig

Assessering

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3

(Redelik

bemeester)

‘n Paar

spesifikasies is

gegee

Vlak 2

(Elementer

bemeester)

Vlak 1

(Nie bemeester nie)

5

Punt

Spesifikasies onvolledig ___

5

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 14

Moontlike idees Datum:_______________________

Maak vryhand 3-D voorstellings van 3 moontlike oplossings vir die probleem en gee kortlik

voor- en nadele vir elke idee.

Voordele en nadele: ________________________________________________________

Voordele en nadele: ________________________________________________________

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 15

Voordele en nadele: ________________________________________________________

Aspek

Moontlike

idees

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Idees baie netjies

geskets en byskrifte

gegee, alle voordele

en nadele is volledig

genoem, gekose idee

geldig gemotiveer

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5

(Goed

bemeester)

Assessering

Idees redelik

netjies geskets en

byskrifte gegee,

voordele en nadele

is genoem, gekose

idee gemotiveer

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3

(Redelik

bemeester)

Idees geskets

maar nie netjies

nie, enkele

voordele en nadele

is genoem, gekose

idee nie duidelik

gemotiveer

Vlak 2

(Elementer

bemeester)

Vlak 1

(Nie bemeester nie)

Idees onverstaanbaar

geskets, voordele en

nadele onvolledig, swak

motivering van gekose

idee

Finale ontwerp Datum:_______________________

Gee finale inligting i.v.m. jou produk en teken die sketse.

Punt

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 16

10

Teken ‘n eerstehoekse ortografiese voorstelling van jou produk en dui afmetings aan. .

Maak 3-D sketse van jou produk. Maak gebruik van uithaal tekeninge en byskrifte om jou idee

in soveel moontlik detail te verduidelik

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 17

Aspek

Finale ontwerp

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Werktekening en 3-D

skets is voltooi en

byskrifte gegee

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5

(Goed

bemeester)

Assessering

Dele van

werktekening en 3-

D skets ontbreek

MAAK

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3

(Redelik

bemeester)

Werktekening en

3-D skets is nie

voltooi nie

Vlak 2

(Elementer bemeester)

Vlak 1

(Nie bemeester nie)

Werktekening en 3-D

skets is netjies en het

byskrifte

Vloeidiagram Datum:_______________________

Teken ‘n vloeidiagram om jou werkswyse, tyd, gereedskap, benodigdhede en materiale in detail

aan te dui.

Maak 'n lys van al jou gereedskap, materiale en ander benodigdhede.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 18

Punt

10

Aspek

Vloeidiagram

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Benodigdhede,

materiaal en

gereedskap is

volledig.

Vloeidiagram is logies

en verstaanbaar.

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Benodigdhede en

gereedskap is

redelik volledig.

Vloeidiagram is

logies en redelik

verstaanbaar.

Assessering

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Benodigdhede en

gereedskap is

onvolledig.

Vloeidiagram is nie

logies of

verstaanbaar nie.

Vlak 2 (Elementer

bemeester)

Vlak 1 (Nie

bemeester nie)

Benodigdhede en

gereedskap is baie

onvolledig. Vloeidiagram

is onverstaanbaar

Projek Datum:_______________________

Plak ‘n foto van jou projek hier

Aspek

Projek

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Die projek is sterk, kan

krag weerstaan, is

duursaam, sal lank kan

hou. Die dokumente sal

netjies en droog bewaar

kan word

Dit is ten minste 350 x

250 x 60 mm. Bestaan

uit herwinde papier/

karton

Assessering

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5 (Goed

bemeester)

Die projek is redelik

sterk, kan krag

weerstaan, is

duursaam. Dokumente

sal netjies bewaar kan

word.

Dit is ten minste 350 x

250 x 60 mm. Bestaan

uit herwinde papier/

karton.

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3 (Redelik

bemeester)

Die projek is nie

sterk, kan krag effens

weerstaan, is nie

duursaam.

Dokumente sal

netjies bewaar kan

word.

Dit is nie 350 x 250 x

60 mm. Bestaan nie

uit herwinde papier/

karton.

Punt

10

Vlak 2

(Elementer

bemeester) Punt

Vlak 1 (Nie

bemeester nie)

Die projek is nie

gedoen / onvoltooid.

Die afmetings is nie

voldoende nie.

Dokumente sal nie

behoorlik bewaar

kan word nie.

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 19

35

EVALUERING

Evaluering Datum:_______________________

Sterk punte vs Swak punte

Moontlike veranderinge en verbeteringe

Aspek

Evaluering

Vlak 7

(Uitstekend

bemeester)

Toepaslike

evalueringskriteria,

werkbare idees om

produk te verbeter

Vlak 6

(Verdienstelik

bemeester)

Vlak 5

(Goed

bemeester)

Evalueringskriteria,

redelike Idees om

produk te verbeter

Assessering

Vlak 4

(Toereikend

bemeester)

Vlak 3

(Redelik

bemeester)

Evaluerings kriteria

onduidelik, idees om

produk te verbeter nie

bale toepaslik nie

Vlak 2

(Elementer

bemeester)

Vlak 1

(Nie bemeester

nie)

Geen

evalueringskriteria

nie, idees om produk

te verbeter is

onvolledig

Graad 8 Stelsels en beheer (Meganismes) 20

Punt

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!