AFBAKENING – GRAAD 11 – WISKUNDE EERSTE VRAESTEL ...
AFBAKENING – GRAAD 11 – WISKUNDE EERSTE VRAESTEL ...
AFBAKENING – GRAAD 11 – WISKUNDE EERSTE VRAESTEL ...
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
VRAAG 1 (Hoofstukke 3 en 4)

AFBAKENING – GRAAD 11 – WISKUNDE

EERSTE VRAESTEL

Los op vir x:

• Faktorisering

• Deur middel van vierkantsvoltooiing

• Vierkantswortelvergelykings

• Breukvergelykings

• Eksponensiële vergelykings

• Ongelykhede

• K-metode 24 punte

VRAAG 2 (Hoofstuk 4)

Gelyktydige oplos van vergelykings: los op vir x en y. 7 punte

VRAAG 3 (Hoofstuk 1)

Vereenvoudig sonder ‘n sakrekenaar en laat met positiewe eksponente

• Eksponente

• Vierkantswortelsomme 9 punte

VRAAG 4 (Hoofstuk 1)

Kwadratiese getalpatroon

• Bepaal die n-de term van die ry.

• Bepaal die 20-ste of 45-ste term ens.

• Skryf die volgende paar terme neer. 8 punte

VRAAG 5 (Hoofstuk 1)

Lineêre en eksponensiële getalpatrone

• Skryf die volgende terme neer in die ry.

• Bepaal die n-de term.

• Bepaal die term wat gelyk sal wees aan ‘n sekere waarde.

• Bepaal die waarde van x as term lineêr of ekponensieel is. 19 punte

VRAAG 6 (Hoofstuk 2)

Finansiële Wiskunde

• Waardevermindering

- verminderde saldo

- reglynige metode

• Inflasie
• Tydlyne en berekening van beleggings aan einde van tydperk, met

rentekoersveranderinge en byvoeging van kapitaal.

• Effektiewe en nominale rentekoerse en omsetting daartussen.

• Delgingsfondse 16 punte

VRAAG 7 (Hoofstuk 5)

Hiperbool - Vergelyking word gegee.

• Vergelykings van asymptote.

• x-afsnitte en y-afsnit bereken

• Teken die grafiek

• Vergelykings van simmetrie-asse

• Bepaal vergelykings van nuwe funksies as oorspronklike funksie gereflekteer,

getransleer word ens. 18 punte

VRAAG 8 (Hoofstuk 5)

Eksponensiële grafiek - Vergelyking word gegee.

• Teken die grafiek.

• Vergelyking van asmiptote

• Bepaal vergelyking van nuwe funksie as gereflekteer word of getransleer word.

• Gee die waardeversameling van die funksie. 13 punte

VRAAG 9 (Hoofstuk 5)

Parabool en reguitlyn - skets word gegee.

• Bepaal die vergelykings van die grafieke.

• Bepaal die maksimum lengte van ‘n lynstuk.

• Gee nuwe vergelyking as oorspronklike grafiek getransleer of reflekteer word.

• Gee WV en DV.

• Vir watter waardes van k sal grafiek gelyke wortels, nie-reële wortels ens. hê?

21 punte

VRAAG 10 (Hoofstuk 14)

Lineêre programmering.

• Beperkings.

• Teken die gangbare gebied

• Skryf winsvergelyking neer.

• Bepaal aantal vir maksimum wins.

• Bepaal maksimum wins. 15 punte

Totaal: 150 punte
VRAAG 1 (Hoofstuk 10)

Analitiese Meetkunde

TWEEDE VRAESTEL

• Loodregte en ewewydige lyne en gradiënte. Onthou die produk van gradiënte

is -1 as lyne loodreg is en gradiënte is gelyk as lyne ewewydig is.

• Bepaal die gradiënte.

• Bepaal die vergelyking van die lyne.

• Bepaal die koördinate van ‘n punt as die figuur ‘n parallelogram, reghoek,

vierkant ens. is.

• Bereken die lengte van lynstukke.

19 punte

VRAAG 2 (Hoofstuk 10)

Analitiese Meetkunde

• Bepaal die middelpunte.

• Bepaal die gradiënte.

• Vergelykings van middelloodlyne, hoogtelyne, swaartelyne ens.

• Inklinasiehoeke – groottes van hoeke in driehoeke. 12 punte

VRAAG 3 (Hoofstuk 10)

• Gee die gradiente as lyne loodreg en ewewydig is.

• Kolineere punte. 7 punte

VRAAG 4 (Hoofstuk 8)

Statistiek

• Gemiddelde

• Standaardafwyking

• Modus

• Mediaan

• Watter persentasie van data lê binne een standaardafwyking van die gemiddeld

7 punte

VRAAG 5 (Hoofstuk 8)

Statistiek

• Vyfgetalopsomming

• Interkwartiel-variasiewydte

• Houer-en-punt voorstelling

• Verspreiding van data – skeef na links, skeef na regs of simmetries.

11 punte

VRAAG 6 (Hoofstuk 8)

Statistiek

• Kumulatiewe frekwensie

• Ogief

• Aflesings uit die ogief. 11 punte
VRAAG 7 (Hoofstuk 6)

Regressiemodellering

• Teken spreidingsdiagram

• Teken lyn van beste passing

• Gee vergelyking van lyn van beste passing

• Uitskieters

• Voorspelling van hoeveelhede na sekere tydperk. 8 punte

VRAAG 8 (Hoofstuk 11)

Transformasiemeetkunde

• Vergrotings en verkleinings, rotasies, translasies en refleksies.

• Oppervlaktes

• Algemene reëls van transformasies

• Teken die nuwe figuur na dit getransformeer is.

• Starheid en rigiditeit 19 punte

VRAAG 9 (Hoofstuk 9 )

Trigonometrie

• Bepaal die waarde van ‘n uitdrukking, sonder ‘n sakrekenaar, met behulp van

‘n skets.

• As cos 35 = a, bepaal in terme van a. 11 punte

VRAAG 10 (Hoofstuk 9)

Trigonometrie

• Vereenvoudig sonder ‘n sakrekenaar:

• Ko-funksies, reduksieformules, negatiewe hoeke ens.

• Identiteite 19 punte

VRAAG 11 (Hoofstuk 9 en 5)

Trigonometrie

• Oplos van trigonometriese vergelykings in ‘n interval.

• Algemene oplos van trigonometriese vergelykings.

• Teken van trigonometriese grafieke.

• Aflesings uit die grafieke. 16 punte

VRAAG 12 (Hoofstuk 12)

Trigonometrie

• Oppervlakte-reël, sin-reël en cos-reël.

• Volumes en Buite-oppervlaktes. 10 punte
VRAAG 1 (Hoofstuk 6)

DERDE VRAESTEL

Modellering

• Vergelyking van beste passing

• Korrelasiekoëffisiënt

• Aflesings uit spreidiagram of gebruik van vergelyking om waardes te bepaal.

11 punte

VRAAG 2 (Hoofstuk 13)

Onafhanklike gebeurtenisse.

• Bepaal die waarde van x, as onafhanklik of onderling uitsluitend is.

• Tweerigting gebeurlikheidstabelle. 9 punte

VRAAG 3 (Hoofstuk 13)

Waarskynlikheid

• Boomdiagramme

• Bepaal waarskynlikhede vanaf die boomdiagram. 6 punte

VRAAG 4 (Hoofstuk 8)

Statistiek

• Aflesings uit ‘n ogief.

• Ewekansige steekproefneming 5 punte

VRAAG 5 (Hoofstuk 8)

Statistiek

• Normaalverspreidingskurwe

• Gemiddelde en standaardafwyking en persentasies.

• Aflesing uit normaalverdelingskurwe. 8 punte

VRAAG 6 (Hoofstuk 13)

Venn-diagram en aflesings daaruit. 14 punte

VRAAG 7 (Hoofstuk 13)

Boomdiagram oor weersomstandighede 11 punte

VRAAG 8 (Hoofstuk 7)

Meetkunde

• Bewys gelykvormigheid

• Bepaal lengtes van lynstukke as ander lengtes gegee word. 6 punte
VRAAG 9 (Hoofstuk 7)

Meetkunde

• Gegee verhoudings. Gebruik stelling 1 om verhoudings van lynstukke te

bewys. 6 punte

VRAAG 10 (Hoofstuk 7)

Meetkunde

• Bewys van gelykbenige driehoek

• Bewys produkte van lynstukke gelyk. 8 punte

VRAAG 11 (Hoofstuk 7)

Meetkunde

• Pythagoras se stelling – gebruik om die bewys uit te voer.

• Gebruik ook substitusie van wat gegee word. 6 punte

VRAAG 12 (Hoofstuk 7)

Meetkunde

• Stelling 4 – gebruik om te voltooi.

• Gebruik bogenoemde om die stelling van Pythagoras te bewys. 10 punte