STADSRAAD VAN NELSPRUIT

STADSRAAD VAN NELSPRUIT STADSRAAD VAN NELSPRUIT

mbombela.gov.za
from mbombela.gov.za More from this publisher
05.05.2013 Views

- 1 - STADSRAAD VAN NELSPRUIT VASSTELLING VAN GELDE VIR WATERVOORSIENING Ingevolge die bepalings van artikel 80B (8) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur 1939, soos gewysig, saamgelees met Artikel 10G(7)(a)(ii) en behoudens die bepalings van Artikel 10G (7)(c),(d)en(e) van die Oorgangswet op Plaaslike Regering 1993 (Wet 209 van 1993) soos gewysig word hierby bekend gemaak dat die Stadsraad van Nelspruit by Resolusie die gelde op rekeninge wat na 1 Julie 2000 geprosesseer is vir die lewering van water soos volg vasgestel het: TARIEF VAN GELDE DEEL I LEWERING VAN WATER 1. MINIMUM MAANDELIKSE HEFFING 1.1 Waar enige erf, standplaas, perseel of ander terrein, met of sonder verbeterings by die hoofwaterpyp aangesluit is of, na mening van die Raad, daarby aangesluit kan word, of water verbruik word aldan nie, sal die volgende van toepassing wees: Minimum Maandelikse Heffing = R6,05 1.2 Op voorwaarde dat geen minimum maandelikse heffing betaalbaar is op enige erf , standplaas , perseel of ander terrein waar die betrokke eiendom gekonsolideer gaan word met ‘n aangrensende eiendom of eiendomme. 2. GELDE VIR DIE LEWERING VAN WATER BINNE DIE MUNISIPALITEIT 1. (a) Huishoudings (i) Gemeterde verbruik: Verbruik per maand Tarief per kiloliter 0 – 6 kiloliter R1,26 7 - 30 kiloliter R1,82 31 - 100 kiloliter R2,03 Bo 100 kiloliter R2,20 (ii) Ongemeterde verbruik : R31,10 per maand

- 1 -

STADSRAAD VAN NELSPRUIT

VASSTELLING VAN GELDE VIR WATERVOORSIENING

Ingevolge die bepalings van artikel 80B (8) van die Ordonnansie op Plaaslike Bestuur 1939, soos

gewysig, saamgelees met Artikel 10G(7)(a)(ii) en behoudens die bepalings van Artikel 10G

(7)(c),(d)en(e) van die Oorgangswet op Plaaslike Regering 1993 (Wet 209 van 1993) soos gewysig

word hierby bekend gemaak dat die Stadsraad van Nelspruit by Resolusie die gelde op rekeninge wat

na 1 Julie 2000 geprosesseer is vir die lewering van water soos volg vasgestel het:

TARIEF VAN GELDE

DEEL I

LEWERING VAN WATER

1. MINIMUM MAANDELIKSE HEFFING

1.1 Waar enige erf, standplaas, perseel of ander terrein, met of sonder verbeterings by die

hoofwaterpyp aangesluit is of, na mening van die Raad, daarby aangesluit kan word, of water

verbruik word aldan nie, sal die volgende van toepassing wees:

Minimum Maandelikse Heffing = R6,05

1.2 Op voorwaarde dat geen minimum maandelikse heffing betaalbaar is op enige erf ,

standplaas , perseel of ander terrein waar die betrokke eiendom gekonsolideer gaan word

met ‘n aangrensende eiendom of eiendomme.

2. GELDE VIR DIE LEWERING VAN WATER BINNE DIE MUNISIPALITEIT

1. (a) Huishoudings

(i) Gemeterde verbruik:

Verbruik per maand Tarief per kiloliter

0 – 6 kiloliter R1,26

7 - 30 kiloliter R1,82

31 - 100 kiloliter R2,03

Bo 100 kiloliter R2,20

(ii) Ongemeterde verbruik : R31,10 per maand

(b) Opvoedkundige inrigtings

2

Die tarief per kiloliter volgens die tarief vir die lewering van water aan

munisipale departemente. Hierdie tarief is van toepassing tot 'n maksimum

verbruik van 5000 kiloliter per maand waarna die tarief in 2.1(c) van toepassing

sal wees.

(c) Verbruikers uitgesluit die soos vermeld in 2.1(a) en 2.1(b)

Huidige basiese heffing plus R1,84 per kiloliter water verbruik.

2. Gedeeltelike-behandelde water

Gedeeltelike-behandelde water kan, by ontvangs van 'n skriftelik aansoek van

enige verbruiker, met die goedkeuring van die Raad verskaf word

ooreenkomstig die voorwaarde in hierdie verordeninge vervat en onderworpe

aan sodanige verdere voorwaardes as wat die Raad mag goeddink. Die

volgende gelde is betaalbaar per maand:

3

(a) Vir die eerste 1 000 kl of gedeelte daarvan, of water verbruik word al dan nie:

R1 157,75

(b) Vir alle water bo 1 000 kl, per kl of gedeelte daarvan: R1,10

3. GELDE VIR DIE LEWERING VAN WATER BUITE DIE MUNISIPALITEIT

Die gelde betaalbaar vir die lewering van water aan verbruikers buite die munisipaliteit is

soos in hierdie Bylae uiteengesit, plus 'n toeslag van 30 % van sodanige gelde.

DEEL II

BRANDBLUSDIENSTE

1. SPROEIBLUS-TOESTELLE

Vir die ondersoek en instandhouding van die verbindingspyp, per jaar: R46,40.

2. DRENKBLUS-TOESTELLE

1. Vir die ondersoek en instandhouding van die verbindingspyp indien dit nie 'n

deel van die gewone sproei-blusstelsel is: Gratis

2. Vir die ondersoek en instandhouding van die verbindingspyp indien dit nie 'n

deel van die gewone sproei-blusstelsel is nie, per jaar: R46,40.

3. BRANDKRAAN-TOESTELLE, UITGESONDERD SPROEI EN DRENKBLUS-

TOESTELLE WAT NIE DIE EIENDOM VAN DIE RAAD IS NIE

R46,40.

1. Vir die ondersoek en instandhouding van die verbindingspyp, per jaar:

2. Vir die herverseëling van elke brandkraan waar die seël gebreek is deur 'n

persoon wat nie 'n beampte van die Raad is nie, indien -

(a) die Raad tevrede is dat geen water deur die brandkraantoestel

gegaan het nie, uitgesonderd vir die doel om 'n vuur te blus, vir elke

brandkraan aldus herverseël: R77,25.

(b) die Raad nie tevrede is dat geen water deur die brandkraantoestel

gegaan het nie, uitgesonderd vir die doel om 'n vuur te blus, vir elke

brandkraan aldus herverseël en vir water wat aldus deur die

brandkraantoestel gegaan het: R223,95.

3. Vir die doel van hierdie item, word die klep wat aan 'n hidrouliese brandslang

geheg is, geag 'n brandkraan te wees.

DEEL III

ALGEMEEN

1. WOORDOMSKRYWING

4

1. "Gellings" : Die waterverbruik, word in die geval van meters wat in gellings

registreer, na kiloliters omreken op die grondslag tot dat 220 gellings geag

word gelykstaande te wees aan 1 kl.

2. "Huishoudings" beteken private wonings, woonstelle en meenthuise.

3. "Kerke" beteken kerke en kerksale wat uitsluitlik vir openbare aanbidding

gebruik word.

4. Vir die toepassing van hierdie tarief beteken "maand" 'n normale meterlesing

maand.

2. GELDE BETAALBAAR VIR AANSLUITING VAN WATERTOEVOER

1. Vir die aansluiting van die watertoevoer op versoek van 'n nuwe verbruiker:

R18,55 : met dien verstande dat waar sodanige nuwe verbruiker versoek dat

elektrisiteit ook gelyktydig vir hom aangeskakel word op dieselfde perseel,

ooreenkomstig die Raad se Elektrisiteits-verordeninge, geen vordering ten

opsigte van die wateraansluiting gemaak word nie.

2. As die lewering van water ingevolge die bepalings van artikel 14(1) van die

Raad se Watervoorsieningsverordeninge gestaak word, is 'n vordering van

R38,60 vir elke besoek gedurende werksure en R77,25 na werksure deur 'n

gemagtigde werknemer van die Raad in verband met die her-aansluiting

betaalbaar.

3. Die gelde betaalbaar vir die aansluiting van die perseel van 'n nuwe verbruiker

is die werklike koste van materiaal (met inbegrip van die meter) en arbeid wat

gebruik word om 'n aansluiting vanaf die naaste hoofwaterpyp van die Raad te

maak, plus 'n toeslag van 20 % op sodanige bedrag.

3. DEPOSITO'S

Die minimum deposito betaalbaar ingevolge artikel 12(1)(a) van die Raad se

Watervoorsieningsverordeninge: R55,00

4. GELDE BETAALBAAR IN VERBAND MET METER

1. Vir 'n spesiale aflesing van 'n meter R38,60 : met dien verstande dat indien 'n

gelyktydige spesiale aflesing aangevra word van die elektrisiteitsmeter

ooreenkomstig die Raad se Elektrisiteitsverordeninge, geen vordering ten

opsigte van die watermeteraflesing gemaak word nie.

5

2. Vir die toets van meter deur die Raad verskaf, in gevalle waar daar gevind

word dat die meter nie meer as 2½ % te veel of te min aanwys nie: R308,95.

3. Vir die huur van 'n verplaasbare meter, per maand: R77,25.

4. Deposito vir elke verplaasbare meter: R165,00.

5. GELDE BETAALBAAR VIR WATER-DRUKTOETSE

Die gelde betaalbaar vir water-druktoetse beloop R76,55 per toets

6. GELDE BETAALBAAR VIR WERK

Die voorsiening vir alle werk in verband met watervoorsiening deur die Raad verrig en

waarvoor geen heffing in hierdie tarief vasgestel word nie, is die werklike koste van

materiaal en arbeid, plus 'n toeslag van 20 % op sodanige bedrag.

7. BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE

Die tariewe sluit NIE belasting op toegevoegde waarde in nie.

R.G.P. KOTZé

UITVOERENDE HOOF / STADSKLERK

Burgersentrum

Posbus 45

NELSPRUIT

1200

Junie 1999

Kennisgewing no ……./99.

C:/Watervoorsiening 1999-2000.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!