05.05.2013 Views

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2006

o Hierdie strokies moet deur die departementele toesighouer saamgeneem word.

Geen verantwoordelikheid kan geneem word vir strokies wat in die laboratorium

gelaat word nie.

o Die toesighouer is verantwoordelik vir die ordelike verloop van die toetse en

moet toesien dat alle toetsregulasies soos deur die Universiteit bepaal,

nagekom word.

o Die personeellid van IT se teenwoordigheid in die laboratorium is ‘n

voorvereiste vir ‘n toets om plaas te vind en hy/sy is verantwoordelik vir die

oplos van alle tegniese probleme wat mag ontstaan en die registrasie van

studente wat nie op die hoofraamnaamlys verskyn nie.

o In enige omgewing waar daar sterk op tegnologie gesteun word, bestaan die

moontlikheid dat probleme ten opsigte van rekenaars, netwerke ens. kan

ontstaan. Ons poog om hierdie tegniese probleme totaal uit te skakel of tot die

minimum te beperk.

Moet asseblief nie huiwer om die personeel van OI te kontak indien u enige probleme met

rekenaargesteunde toetse ondervind nie.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!