05.05.2013 Views

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Verwerking van toetspunte en statistiek

• Verwerking van toetspunte sal so gou moontlik na afloop van die toets gedoen word en

toetspunte kan in ‘n kombinasie van die verskillende formate na dosente gestuur word:

o papieruitdruk;

o elektronies – in ‘n teksdokument;

o elektronies in ‘n sigblad;

o gelaai na die hoofraam-dosentepuntestelsel.

• Statistiek aangaande die toets kan ook aan dosente verskaf word, met die doel om

toetse te verbeter. Die volgende inligting word voorsien:

o gemiddeld van die studente

o die gemiddelde tyd wat die studente spandeer om die toets te beantwoord;

o moeilikheidsgraad van elke vraag;

o diskriminasiewaarde van elke vraag;

o frekwensie van antwoorde per afleier deur die studente gekies.

Belangrike inligting

• Dit is noodsaaklik dat dosente van die volgende belangrike sake sal kennis neem:

2006

o Tydens elke toets wat afgeneem word en tydens elke toetssessie moet daar ‘n

toesighouer(s) van die betrokke vak/departement teenwoordig wees. Indien

toesighouers nie opdaag nie, kan IT die aanvang van die toets uitstel totdat die

toesighouer opdaag. In die groter laboratoriums (meer as 50 studente) mag dit

dalk nodig wees om twee toesighouers teenwoordig te hê.

o Dit is die departementele toesighouer se plig om toe te sien dat elke student ‘n

studentekaart het voordat hy/sy toegelaat word om die toets af te neem.

o Die toesighouer moet ook verseker dat elke student ‘n toetsstrokie ontvang en

dit weer ingee wanneer hy/sy die lokaal verlaat. Hierdie toetsstrokies is van

kardinale belang, want dit dien as dubbele kontrole dat die student wel die toets

afgeneem het. Indien daar tegniese probleme met die stoor van punte ontstaan,

dien die strokie as rugsteun.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!