05.05.2013 Views

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002 ...

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002 ...

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Formaat waarin toetse gelewer word

Toetse kan in enige van die volgende formate aan TLO voorsien word:

o ‘n Teksdokument met spesifieke kodes wat aandui watter gedeelte die stam en

die afleiers is, en wat die regte antwoord(e) is. (Dié inligting is op aanvraag

beskikbaar van TLO).

o ‘n Question Designer-toets. Dosente moet opgelei word om dié program, wat op

hul rekenaars geïnstalleer sal word, te gebruik. Ten einde dosente in staat te

stel om die program te gebruik, is ‘n “dongle” nodig, wat ook dien as sekuriteit

deurdat dit studente verhinder om toegang tot toetse te kry. Aangesien daar net

‘n beperkte getal “dongles” is, sal dosente dit moet uitneem om die toetse te

kan opstel. Skakel El-Marie Mostert indien u opleiding in die gebruik van

Question Designer verlang.

Verwerking van toetspunte en -statistiek

• Verwerking van toetspunte sal so gou moontlik na afloop van die toets gedoen word.

Toetspunte kan in ‘n kombinasie van die verskillende formate na dosente gestuur word:

o uitgedruk op papier;

o elektronies in ‘n teksdokument;

o elektronies in ‘n sigblad;

o afgelaai in die hoofraam-dosentepuntestelsel.

• Die volgende syfers aangaande die toets word ook aan dosente verskaf, met die doel

om toetse te verbeter:

o gemiddeld van die studente;

o die gemiddelde tyd wat die studente bestee het om die toets af te lê;

o moeilikheidsgraad van elke vraag;

o diskriminasiewaarde van elke vraag; en

o frekwensie van antwoorde per afleier gekies deur die studente.

Belangrike inligting

• Dit is noodsaaklik dat dosente weer kennis neem van die volgende belangrike sake.

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!