05.05.2013 Views

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002 ...

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002 ...

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bespreking van laboratoria

Rekenaargesteunde toetsing 2002

• Alle laboratoriumbesprekings word gedoen by Elmar Bothma by Inligtingtegnologie (IT)

by x4013, *15 475, 082 493 5692 of ebothma@it.up.ac.za. Dit is belangrik om te

onthou dat IT slegs die besprekings hanteer – die toetse word opgestel deur die

personeel van Telematiese Leer en Onderwysinnovasie (TLO) (Lisl en El-Marie), wat

ook die lokale gereedmaak.

• Die nuwe toetslaboratorium (CBT) met 120 rekenaars is in Januarie in gebruik

geneem. Dit kan ook in twee kleiner lokale verdeel word indien die behoefte bestaan.

• Dosente moet in gedagte hou dat daar by die Departement voorsiening gemaak moet

word vir die bespreking van plekke per sessie. Dit word gewoonlik gedoen deur ‘n lys

met die aantal plekke wat per sessie beskikbaar is op te plak. Dit is dan die studente se

verantwoordelikheid om hul name in te vul.

Opstel van toetse

• Telematiese Leer en Onderwysinnovasie (TLO) – Lisl Campher (x4302 of

rgt@postino.up.ac.za) en/of El-Marie Mostert (x3396 of emostert@postino.up.ac.za) –

moet in kennis gestel word van die bespreking van labotoria en toetsreëlings moet

getref word.

• Toetse moet minstens 10 werksdae voor die eerste datum waarop die toets afgeneem

word, aan TLO voorsien word. Dié reëling geld ook wanneer gebruik gemaak gaan

word van toetse wat reeds bestaan.

• Die dosent moet toetse (met inbegrip van bestaande toetse) by TLO op die rekenaar

nagaan. Nadat hulle dit as korrek afgeteken het, sal geen wysigings aan toetse

toegelaat word tydens die afneem daarvan nie.

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002

Formaat waarin toetse gelewer word

Toetse kan in enige van die volgende formate aan TLO voorsien word:

o ‘n Teksdokument met spesifieke kodes wat aandui watter gedeelte die stam en

die afleiers is, en wat die regte antwoord(e) is. (Dié inligting is op aanvraag

beskikbaar van TLO).

o ‘n Question Designer-toets. Dosente moet opgelei word om dié program, wat op

hul rekenaars geïnstalleer sal word, te gebruik. Ten einde dosente in staat te

stel om die program te gebruik, is ‘n “dongle” nodig, wat ook dien as sekuriteit

deurdat dit studente verhinder om toegang tot toetse te kry. Aangesien daar net

‘n beperkte getal “dongles” is, sal dosente dit moet uitneem om die toetse te

kan opstel. Skakel El-Marie Mostert indien u opleiding in die gebruik van

Question Designer verlang.

Verwerking van toetspunte en -statistiek

• Verwerking van toetspunte sal so gou moontlik na afloop van die toets gedoen word.

Toetspunte kan in ‘n kombinasie van die verskillende formate na dosente gestuur word:

o uitgedruk op papier;

o elektronies in ‘n teksdokument;

o elektronies in ‘n sigblad;

o afgelaai in die hoofraam-dosentepuntestelsel.

• Die volgende syfers aangaande die toets word ook aan dosente verskaf, met die doel

om toetse te verbeter:

o gemiddeld van die studente;

o die gemiddelde tyd wat die studente bestee het om die toets af te lê;

o moeilikheidsgraad van elke vraag;

o diskriminasiewaarde van elke vraag; en

o frekwensie van antwoorde per afleier gekies deur die studente.

Belangrike inligting

• Dit is noodsaaklik dat dosente weer kennis neem van die volgende belangrike sake.

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002

o Toesighouer(s) van die betrokke vak/departement moet teenwoordig wees

tydens elke toets wat afgeneem word en tydens elke toetssessie. IT kan die

aanvang van die toets uitstel totdat die toesighouer opdaag. In die groter

laboratorium is twee toesighouers dalk nodig.

o Dit is die departementele toesighouer se plig om toe te sien dat elke student ‘n

studentekaart het voordat hy/sy toegelaat word om ‘n toets af te lê.

o Die toesighouer moet seker maak dat elke student ‘n toetsstrokie ontvang en

dit weer inhandig wanneer hy/sy die lokaal verlaat. Dit is baie belangrik

aangesien die toetsstrokies as dubbele kontrole dien dat die student wel die

toets afgeneem het. Indien tegniese probleme ontstaan met die berging van

punte, dien die strokie as rugsteun.

o Die strokies moet deur die departementele toesighouer saamgeneem word.

Geen verantwoordelikheid kan geneem word vir strokies wat in die laboratorium

rondlê nie.

o Die toesighouer is verantwoordelik vir die ordelike verloop van die toetse en dat

alle toetsregulasies soos deur die Universiteit bepaal, nagekom word.

o Die teenwoordigheid van ‘n personeellid van IT in die laboratorium is ‘n

voorvereiste vir ‘n toets om plaas te vind. Die persoon is verantwoordelik vir die

oplos van alle tegniese probleme wat kan ontstaan sowel as vir die registrasie

van studente wie se name nie op die hoofraamnaamlys verskyn nie.

o Moontlike tegniese probleme ten opsigte van rekenaars, netwerke, ens is ‘n

realiteit in enige omgewing waar daar sterk op tegnologie gesteun word. Daar

word gepoog om die probleme heeltemal uit te skakel of tot die minimum te

beperk.

• Baie dankie aan almal se samewerking tot dusver. Ek vertrou dat 2002 ‘n

voorspoedige en suksesvolle toetsjaar sal wees!

Onderwysinnovasie en –konsultasie Januarie 2002

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!