Dis hoe dinge werk Tegnologie Graad 7

Dis hoe dinge werk Tegnologie Graad 7 Dis hoe dinge werk Tegnologie Graad 7

christelikebiblioteek.co.za
from christelikebiblioteek.co.za More from this publisher

Dis hoe dinge werk

Tegnologie

Graad 7

Saamgestel in opdrag van Arso

Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout,

Dickensonlaan 1180, Waverley

Tel 012-3323227/8

e-pos boekenhout@aros.ac.za

Saamgestel in opdrag van Arso,

Posbus 31120, Totiusdal, 0134

Uitleg deur Arso-produksie

Geset in 12 pt Times New Roman

Gedruk en gebind deur Printburo,

Posbus 25316, Gezina, 0031

Tweede (hersiene) druk 2009

ISBN 978-0-620-44831-4

Voorwoord

Tegnologie is die ontwikkeling en benutting van gereedskap, masjinerie, materiale en

vakgebied nie.

Hierdie omvattende vakgebied van Tegnologie bied aan leerlinge die geleentheid om

tegnologiese aspekte soos navorsing, ontwerp en evaluering te behandel. Vaardighede en

waardes kan in die klas binne tegnologiese konteks toegepas word.

basis gebou word, sal leerders goeie keuses kan maak. Tegnologie sal dan tot eer van God

ontwikkel en aangewend word en nie negatief of tot eer van die mens nie.

Arso) se bede dat ook hierdie

kerk van die Here in te neem.

die afgelope jare baie momentum gekry het, maar wat nog baie gebed en werk gaan verg.

NamensArso

Inhoudsopgawe

Inleiding ..................................................................................................................................7

.......................................................................................9

Module 2 Strukture ............................................................................................................29

Module 3 Meganismes en stelsels......................................................................................39

.....................................................................................................45

Module 5 Tekstielbewerking..............................................................................................56

Inleiding

roosknop wat oopgaan). Dit kan egter net gebeur deur die werk wat die mens moet verrig.

So gee God goud in die aarde, maar die goud is net iets werd as dit deur die mens ontgin

word en tot voorwerpe verwerk word. God se skepping (die natuur) moet nooit los van die

mens gesien word nie. Die skepping kan net tot die oorspronklike bedoeling van God kom

as die mens dit in gehoorsaamheid aan God ontwikkel.

Deur God se skepping te bewerk, dit wil sê deur tegnologie te skep, moet die mens al meer

onder die indruk van God se grootheid kom. Dink net hoe wonderlik het God die mens, maar

ook die elemente in sy skepping gemaak dat dit vir die mens moontlik is om groot geboue,

kommunikasiemiddele of selfs ruimtetuie te kan vervaardig. Die mens kan al hierdie dinge

uitvind, maar dit is God wat dit vir die mens moontlik maak om dit te doen.

Die gelowige wat dit besef sal die tegnologie waaroor hy beskik so aanwend dat hy God

daardeur eer, en sy medemens dien. Die mens mag nie alles wat tegnologies moontlik is,

doen nie. Tegnologiese ontwikkeling mag dit byvoorbeeld vir een mens moontlik maak om

ons daarom voortdurend toets of alle tegnologiese uitvindings voldoen aan die maatstaf

wat God gestel het, naamlik dat dit in gehoorsaamheid aan Hom en in liefde tot die naaste

aangewend moet word.

Tegnologie wat tot eer van God ontwikkel word, is dus goed. Dit sluit in die gebruik

van gereedskap, meganismes en prosesse wat mense in staat stel om produksie te verhoog,

vinniger te reageer, siektes en gebreke te bestry en nog baie meer. Tegnologie word gebruik

om die mens se lewe te vergemaklik. Dit word ook gebruik om die Woord te verkondig en

om die skepping beter te bestuur en te ontgin.

skep of vervaardig mense dinge soos paaie, rekenaars, wapens, eetgerei, behuising en voertuie.

Die mens soek gedurig na nuwe, beter metodes en materiale om dinge te vervaardig. Vandag

word tegnologie, soos rekenaars, vir effektiewe kommunikasie, verbruik en vervaardiging

vinniger. Die vak Tegnologie fokus op hoe die mens die skepping ontwikkel en uitbou.

• Siviele tegnologie is die tegnologie van die bou- en konstruksiebedryf soos die bou

van paaie en brûe

• Meganiese tegnologie is die tegnologie van masjinerie, prosesse en tegnieke wat

hoofsaaklik metale gebruik in vervaardiging

• Sintetiese tegnologie en

• Motortegnologie

7

8

• Pas tegnologiese prosesse en vaardighede verantwoordelik toe.

• Verwerf en gebruik tegnologiese kennis en begrip.

dat sekere oplossings party groepe mense mag bevoordeel en ander benadeel.

Van leerders word verwag om kritiese denke te openbaar, kreatiewe denke te ontwikkel,

besluite te neem en probleemoplossings te vind.

inligting en (4) evalueer krities.

• Daar is oorvleueling met ander leerareas soos wetenskap, kuns en kultuur.

sake soos patente of patentreg.

of dit volgens God se wil gebeur. Tegnologie kan gebruik word om die evangelie te versprei,

dien en te eer.

evangelie ingespan word of negatief en tot voordeel van Satan gebruik word.”

siektes, vermorsing van gawes, gemaksug, vermorsing of vernietiging van hulpbronne,

misdaad.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!