WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Uit die bespreking hierbo blyk dit dat die oplossings van die vergelyking 3 2 2t 15, 4t 25, 44t 0 − + = dieselfde is as die wortels van die vergelyking. Die wortels word grafies verkry deur die horisontale as-afsnitte af te lees. In die algemeen: Wanneer ons ‘n vergelyking dan teken ons gewoon die grafiek van die funksie 88 3 2 ax bx cx d + + + = 0 grafies wil oplos, 3 2 y = ax + bx + cx+ d en lees af waar die horisontale as gesny word; hierdie horisontale as-afsnitte gee die oplossings van die vergelyking 3 2 ax bx cx d + + + = 0 . Let verder daarop dat dit vanaf die grafieke duidelik is dat die waardeversameling van die funksie gegee word deur Wf{ d 16, 73 d 64, 3; d } = − ≤ ≤ ∈ . Die verste wat die deeltjie dus na links beweeg is 16,73 m en die verste wat dit na regs beweeg, is 64,3 m. Oefening 2.3 vir selfassessering Oefening in die handboek Bladsynommer Probleme 15.3 432 Doen met behulp van GSP: 29, 31, 35 Die finale antwoorde van die gegewe probleme verskyn agterin die handboek.

‘n Battery het ‘n emk (maksimum moontlike vermoë om stroom te lewer) van 16 Volt en lewer ‘n konstante stroom van I = 10 Ampere . Namate die battery arbeid verrig, neem die interne weerstand r (gemeet in Ω ) toe (die die battery word pap). Die klemspanning V (dit is die werklike “sterkte” van die battery), gemeet in Volt, word gegee deur die formule V = E − Ir . 1.1 Gebruik die gegewe inligting en toon aan dat die formule V = 16 − 10r vir hierdie battery geld. 1.2 Gebruik die volgende skaal en skets die kromme met vergelyking V = 16 − 10r: 1cm = 1Volt 1cm = 01 , Ω 1.3 By watter interne weerstandswaarde sal die battery heeltemal pap wees? Opgawe 2 Vraag 1/ Question 1 89 A battery has an emf (maximum possible ability to supply current) of 16 Volt and supplies a constant current of I = 10 Ampere . While the battery does work, its internal resistance r (measured in Ω ) increases (the battery runs down or becomes “flat”). The terminal voltage V (that is the actual “strength” of the battery), measured in Volt, is given by the formula V = E − Ir . Use the given information and show that for this battery the formula V = 16 − 10r holds. Use the following scale and sketch the curve of the equation V = 16 − 10r: 1cm = 1Volt 1cm = 01 , Ω At which internal resistance will the battery be completely flat?

‘n Battery het ‘n emk (maksimum

moontlike vermoë om stroom te

lewer) van 16 Volt en lewer ‘n

konstante stroom van

I = 10 Ampere . Namate die battery

arbeid verrig, neem die interne

weerstand r (gemeet in Ω ) toe (die

die battery word pap).

Die klemspanning V (dit is die

werklike “sterkte” van die battery),

gemeet in Volt, word gegee deur die

formule V = E − Ir .

1.1 Gebruik die gegewe inligting en toon

aan dat die formule V = 16 − 10r

vir

hierdie battery geld.

1.2 Gebruik die volgende skaal en skets

die kromme met vergelyking

V = 16 − 10r:

1cm = 1Volt

1cm = 01 , Ω

1.3 By watter interne weerstandswaarde

sal die battery heeltemal pap wees?

Opgawe 2

Vraag 1/ Question 1

89

A battery has an emf (maximum

possible ability to supply current) of

16 Volt and supplies a constant current

of I = 10 Ampere . While the battery

does work, its internal resistance r

(measured in Ω ) increases (the battery

runs down or becomes “flat”).

The terminal voltage V (that is the

actual “strength” of the battery),

measured in Volt, is given by the

formula V = E − Ir .

Use the given information and show

that for this battery the formula

V = 16 − 10r

holds.

Use the following scale and sketch the

curve of the equation V = 16 − 10r:

1cm = 1Volt

1cm = 01 , Ω

At which internal resistance will the

battery be completely flat?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!