WSKT 212 PAC
WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC
Uit die bespreking hierbo blyk dit dat die oplossings van die vergelyking 3 2 2t 15, 4t 25, 44t 0 − + = dieselfde is as die wortels van die vergelyking. Die wortels word grafies verkry deur die horisontale as-afsnitte af te lees. In die algemeen: Wanneer ons ‘n vergelyking dan teken ons gewoon die grafiek van die funksie 88 3 2 ax bx cx d + + + = 0 grafies wil oplos, 3 2 y = ax + bx + cx+ d en lees af waar die horisontale as gesny word; hierdie horisontale as-afsnitte gee die oplossings van die vergelyking 3 2 ax bx cx d + + + = 0 . Let verder daarop dat dit vanaf die grafieke duidelik is dat die waardeversameling van die funksie gegee word deur Wf{ d 16, 73 d 64, 3; d } = − ≤ ≤ ∈ . Die verste wat die deeltjie dus na links beweeg is 16,73 m en die verste wat dit na regs beweeg, is 64,3 m. Oefening 2.3 vir selfassessering Oefening in die handboek Bladsynommer Probleme 15.3 432 Doen met behulp van GSP: 29, 31, 35 Die finale antwoorde van die gegewe probleme verskyn agterin die handboek.
‘n Battery het ‘n emk (maksimum moontlike vermoë om stroom te lewer) van 16 Volt en lewer ‘n konstante stroom van I = 10 Ampere . Namate die battery arbeid verrig, neem die interne weerstand r (gemeet in Ω ) toe (die die battery word pap). Die klemspanning V (dit is die werklike “sterkte” van die battery), gemeet in Volt, word gegee deur die formule V = E − Ir . 1.1 Gebruik die gegewe inligting en toon aan dat die formule V = 16 − 10r vir hierdie battery geld. 1.2 Gebruik die volgende skaal en skets die kromme met vergelyking V = 16 − 10r: 1cm = 1Volt 1cm = 01 , Ω 1.3 By watter interne weerstandswaarde sal die battery heeltemal pap wees? Opgawe 2 Vraag 1/ Question 1 89 A battery has an emf (maximum possible ability to supply current) of 16 Volt and supplies a constant current of I = 10 Ampere . While the battery does work, its internal resistance r (measured in Ω ) increases (the battery runs down or becomes “flat”). The terminal voltage V (that is the actual “strength” of the battery), measured in Volt, is given by the formula V = E − Ir . Use the given information and show that for this battery the formula V = 16 − 10r holds. Use the following scale and sketch the curve of the equation V = 16 − 10r: 1cm = 1Volt 1cm = 01 , Ω At which internal resistance will the battery be completely flat?
- Page 39 and 40: 6.6 Skryf die horisontale asimptoot
- Page 41 and 42: 6. Eenvoudige werklikheidsgetroue p
- Page 43 and 44: 2.1 Lineêre funksies Leeruitkomste
- Page 45 and 46: Daarvoor gebruik ons ‘n formule o
- Page 47 and 48: Sodra ons die skaal van die asse be
- Page 49 and 50: Deur die proses vir elke stel waard
- Page 51 and 52: Oplossing: Trek ‘n vertikale stip
- Page 53 and 54: Dit kom daarop neer dat u aflesings
- Page 55 and 56: Dus moet die regressie-lyn verleng
- Page 57 and 58: Let daarop dat P = 9, 8d + 101, 3 d
- Page 59 and 60: Ten slotte Die bespreking op die vo
- Page 61 and 62: 3. In handboeke gee hulle die formu
- Page 63 and 64: 2.2 Kwadratiese funksies Leeruitkom
- Page 65 and 66: Daarvoor gebruik ons ‘n formule o
- Page 67 and 68: Die formule wat die rubberbal se ho
- Page 69 and 70: Voorbeeld: Hoe hoog is die bal na 2
- Page 71 and 72: Let ook op dat u hierdie waarde van
- Page 73 and 74: Voorbeeld: Bepaal die totale vlugty
- Page 75 and 76: Gestel nou dat die koördinate van
- Page 77 and 78: Kombineer [1] en [2] deur soos volg
- Page 79 and 80: 102 400a+ 320b+ c = 39, 5 [ 1] 409
- Page 81 and 82: Nou dat ons ‘n algebraïese model
- Page 83 and 84: Oefening 2.2 vir selfassessering Oe
- Page 85 and 86: Kubiese funksies lei tot grafieke w
- Page 87 and 88: Om die waardeversameling te bepaal,
- Page 89: U moet maar met die ander keuses in
- Page 93 and 94: ‘n Argitek ontwerp ‘n venster s
- Page 95 and 96: Die vorm van die draagkabels van
- Page 97 and 98: 7.1 Van watter twee veranderlikes h
- Page 99 and 100: 'n Kartonhouer word vervaardig deur
- Page 101 and 102: 8.4 Skryf die definisieversameling
- Page 103 and 104: 6. Eenvoudige werklikheidsgetroue p
- Page 105 and 106: • Situasies wat beskryf word deur
- Page 107 and 108: 3.1 Rasionale funksies Leeruitkomst
- Page 109 and 110: Om ‘n beter idee te kry van hoe d
- Page 111 and 112: Die voorstellings hierbo is egter s
- Page 113 and 114: Dit is duidelik dat die funksie 6 y
- Page 115 and 116: Die tabel hierbo gee vir ons intere
- Page 117 and 118: Sulke ingewikkelde rasionale funksi
- Page 119 and 120: Dit is ook interessant dat die tyd-
- Page 121 and 122: 3.2 Eksponensiële funksies Leeruit
- Page 123 and 124: Terwyl dit waar is dat die model hi
- Page 125 and 126: Belegging teen saamgestelde rente I
- Page 127 and 128: Neem nou aan dat die prys P ‘n be
- Page 129 and 130: Vervolgens sal ons kontekste uit di
- Page 131 and 132: 3.3 Logaritmiese funksies Leeruitko
- Page 133 and 134: Voorbeeld van ‘n logaritmiese fun
- Page 135 and 136: • Vir inset seine van groter as 3
- Page 137 and 138: Voorbeeld van ‘n logaritmiese fun
- Page 139 and 140: 2. Bereken die H + -konsentrasie va
Uit die bespreking hierbo blyk dit dat die oplossings van die vergelyking

3 2

2t 15, 4t 25, 44t 0

− + = dieselfde is as die wortels van die vergelyking. Die wortels word

grafies verkry deur die horisontale as-afsnitte af te lees.

In die algemeen: Wanneer ons ‘n vergelyking

dan teken ons gewoon die grafiek van die funksie

88

3 2

ax bx cx d

+ + + = 0 grafies wil oplos,

3 2

y = ax + bx + cx+ d en lees af waar

die horisontale as gesny word; hierdie horisontale as-afsnitte gee die oplossings van

die vergelyking

3 2

ax bx cx d

+ + + = 0 .

Let verder daarop dat dit vanaf die grafieke duidelik is dat die waardeversameling van die

funksie gegee word deur Wf{ d 16, 73 d 64, 3;

d }

Die verste wat die deeltjie dus na links beweeg is 16,73 m en die verste wat dit na regs

beweeg, is 64,3 m.

Oefening 2.3 vir selfassessering

Oefening in die handboek Bladsynommer Probleme

15.3 432 Doen met behulp van GSP:

29, 31, 35

Die finale antwoorde van die gegewe probleme verskyn agterin die handboek.