WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Net so kan ons die gradiënt van die regressie-lyn verkry deur enige reghoekige driehoek op die regressie-lyn te konstrueer en gewoon die lengte van die teenoorstaande sy deur die lengte van die aangrensende sy te deel: ΔP vertikale verskil tussen twee punte m = Altyd: gradiënt = Δd horisontale verskil tussen twee punte 196 = 20 = 98 , kPa/m Die vergelyking van die regressie-lyn is dus: y = mx + c So vir enige reguit lyn ∴ P = 9, 8d + 101, 3 Vervang die toepaslike simbole en waardes 54

Let daarop dat P = 9, 8d + 101, 3 die wiskundige model is wat die werklike situasie beskryf: Dit is ‘n funksie (formule, dus) waarmee ons die druk P kan uitreken vir enige gegewe waarde van d . Laat ons nou die wiskundige model (dit is in gees en in wese die vergelyking van die regressie-lyn) gebruik om die druk te bereken wanneer die diepte 10 m is: P = 98 , d + 1013 , ∴ P = 9, 8 10 + 101, 3 Die skryfwyse P beteken P wanneer d = 10 m ( ) d = 10 m d = 10m = 199, 3 kPa Let op dat dit baie naby is aan die afgelese waarde wat ons op p. 7 hierbo verkry het. Hier het ons interpolasie gedoen met behulp van ons wiskundige model. Laat ons nou die wiskundige model (dit is in gees en in wese die vergelyking van die regressie-lyn) gebruik om die diepte te bereken waarop die druk 700 kPa sou wees: P = 98 , d + 1013 , ∴ 700 = 9, 8d + 101, 3 ∴− 9, 8d = − 700 + 101, 3 Manipuleer die formule; dit is eerstejaarswerk −598, 7 ∴ d = −98 , = 61, 092 m Let op dat dit baie naby is aan die afgelese waarde wat ons grafies hierbo verkry het. Hier het ons ekstrapolasie gedoen met behulp van ons wiskundige model. 55

Net so kan ons die gradiënt van die regressie-lyn verkry deur enige reghoekige driehoek op

die regressie-lyn te konstrueer en gewoon die lengte van die teenoorstaande sy deur die

lengte van die aangrensende sy te deel:

ΔP

vertikale verskil tussen twee punte

m = Altyd: gradiënt =

Δd

horisontale verskil tussen twee punte

196

20

= 98 , kPa/m

Die vergelyking van die regressie-lyn is dus:

y = mx + c So vir enige reguit lyn

∴ P = 9, 8d +

101, 3 Vervang die toepaslike simbole en waardes

54

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!