WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Beantwoord nou die volgende vrae deur van die grafiek gebruik te maak: 6.1 Beskryf die grafiek in u eie woorde deur na die volgende begrippe te verwys: • vorm of rigting van die kromme • waardeversameling • definisieversameling 36 Answer the following questions by making use of the graph: Describe the graph in your own words by referring to the following concepts: • shape or direction of the curve • range • domain 6.2 Hoe lank is die ligte aan gelaat? How long were the lights left switched on? 6.3 Hoe lank het dit die vriend geneem om die laaier te bring? 6.4 Wat was die spanning van die battery twee en ‘n half uur nadat die laaier aangeskakel is? 6.5 Op watter interval is die spanningsfunksie stygend? How long did it take the friend to bring the charger? What was the voltage of the battery two and a half hours after the charger was switched on? On which interval is the voltage function increasing?

6.6 Skryf die horisontale asimptoot van die funksie neer en verduidelik wat dit beteken. 37 Write down the horizontal asymptote of the function and explain what it means. Die oplossings van bogenoemde probleme word tydens lesings bespreek. Die oplossings van sekere vrae sal op eFundi gepubliseer word.

6.6 Skryf die horisontale asimptoot van

die funksie neer en verduidelik wat dit

beteken.

37

Write down the horizontal asymptote of

the function and explain what it means.

Die oplossings van bogenoemde probleme word tydens lesings bespreek. Die

oplossings van sekere vrae sal op eFundi gepubliseer word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!