WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Die Geometer’s Sketchpad-program (GSP) werk soos ’n grafiese sakrekenaar. Dit kan die grafiek van ’n gegewe funksie direk skets. Microsoft Excel, daarenteen, vereis dat ’n tabel van waardes ingevoer moet word; slegs dan kan Excel ’n grafiek daarvan skets. Albei programme is kragtig en nuttig; ons gee vervolgens ’n lys van die aksies of fasiliteite wat GSP bied. Hierdie lys is saamgestel deur Mev. Heleen Coetzee van die vakgroep Wiskunde-onderwys. U moet met die program eksperimenteer wanneer u ook al tyd het. Merk elke aksie in die kolom hieronder af sodra u seker is hoe dit werk. AKSIE Verduideliking Merk af Selection Arrow Tool Selekteer of “sleep” figure Point Tool Teken punte Construct -segment Teken ’n lynstuk(ke) Indien op “wit” kliek, word niks geselekteer. Hierdie “Tool” moet altyd gekies word, anders sal u aanhou met punte plot of doen dit wat u laaste gekies het. as iets nie wil werk nie, kyk eers of die regte voorwerpe geselekteer is. Measure-Angle Meet die hoek by die middelste hoekpunt van drie hoekpunte wat in volgorde geselekteer word. Measure-Calculate Vir berekeninge, waar vorige metings as veranderlikes geselekteer kan word. Measure-Length Meet lengte van ’n geselekteerde lynstuk Measure -Distance Meet afstand tussen twee geselekteerde punte Display-Animate point Selekteer ’n punt wat onwillekeurig moet beweeg. Straightedge Tool Konstrueer lynstukke (Punt moet verlig wees om lynstukke aan mekaar te bind.) Construct- Perpendicular Line Punt waardeur loodlyn moet gaan en lyn(stuk) waarop die loodlyn getrek moet word moet beide geselekteer wees. 24

Construct-Intersection Construct-(Triangle) Interior Measure-Perimeter (Area) Selekteer twee meetkundige voorwerpe en verkry dan die snypunt of Kliek met muis naby snyding of Plaas punt met Point Tool op snyding as beide voorwerpe verlig is. (Laasgenoemde is ’n onveilige metode) Selekteer hoekpunte van veelhoek en kies hele veelhoek hiermee. Met veelhoek geselekteer (fyn rooster) kan u nou die omtrek of oppervlakte meet. File-New Sketch Gaan na skoon dokument. Graph-Grid Form- Square Grid Graph-Grid Form- Rectangular Grid Graph-Grid Form-Polar Grid Vir vierkantige grafiekpapier. Sleep die oorsprong om meer of minder van ’n spesifieke kwadrant te sien. Plaas die muis op ’n getal op die asse. As die muis-pyltjie na ↔ of verander, kan u die muis kliek en sleep en beide asse se skaal verander, maar bly steeds vierkantig. Vir grafiekpapier met verskillende skale op die asse. Plaas die muis op ’n getal op die asse. As die muis-pyltjie na ↔ verander, kan die skaal op die horisontale as onafhanklik van die vertikale as verander. As die muis-pyltjie na verander, kan die skaal op die vertikale as verander word sonder dat die horisontale as beïnvloed word. Vir grafiekpapier wat in poolkoördinate werk. U funksies is dan van die vorm r = f ( θ ) . Graph-Hide(Show) Grid Om die rooster weg te steek om weer na vore te bring. Graph-Snap Points Punte naby die rooster-kruisings word presies op die snyding geplot. Display-Hide Axis(Axes) Selekteer ’n as(se) en steek dit weg. 25

Construct-Intersection

Construct-(Triangle)

Interior

Measure-Perimeter

(Area)

Selekteer twee meetkundige voorwerpe en

verkry dan die snypunt of

Kliek met muis naby snyding

of

Plaas punt met Point Tool op snyding as

beide voorwerpe verlig is. (Laasgenoemde is

’n onveilige metode)

Selekteer hoekpunte van veelhoek en kies

hele veelhoek hiermee.

Met veelhoek geselekteer (fyn rooster) kan u

nou die omtrek of oppervlakte meet.

File-New Sketch Gaan na skoon dokument.

Graph-Grid Form-

Square Grid

Graph-Grid Form-

Rectangular Grid

Graph-Grid Form-Polar

Grid

Vir vierkantige grafiekpapier.

Sleep die oorsprong om meer of minder van

’n spesifieke kwadrant te sien.

Plaas die muis op ’n getal op die asse. As die

muis-pyltjie na ↔ of verander, kan u die

muis kliek en sleep en beide asse se skaal

verander, maar bly steeds vierkantig.

Vir grafiekpapier met verskillende skale op die

asse.

Plaas die muis op ’n getal op die asse. As die

muis-pyltjie na ↔ verander, kan die skaal op

die horisontale as onafhanklik van die

vertikale as verander. As die muis-pyltjie na

verander, kan die skaal op die vertikale as

verander word sonder dat die horisontale as

beïnvloed word.

Vir grafiekpapier wat in poolkoördinate werk.

U funksies is dan van die vorm r = f ( θ ) .

Graph-Hide(Show) Grid Om die rooster weg te steek om weer na vore

te bring.

Graph-Snap Points Punte naby die rooster-kruisings word presies

op die snyding geplot.

Display-Hide Axis(Axes) Selekteer ’n as(se) en steek dit weg.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!