WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

• Herhaal die proses om al die gewigte te bereken: • Om nou die geweegde gemiddelde van die assesserings in sel N5 te bereken, hoef u gewoon op sel N5 te linkskliek en die volgende formule in die formulevenster in te tik: =B8*E5+B9*G5+B10*I5+B11*K5+B12*M5 Die venster hierbo toon die resultaat nadat u “Enter” gedruk het. Belangrik: Bogenoemde proses verloop presies dieselfde wanneer u ‘n puntelys met ‘n groot aantal studente het. U kan formules wat vir meer as een sel in ‘n kolom geld, na ander selle kopieer. Onthou net om die $-simbool te gebruik wanneer die formule wat u kopieer elke keer met ‘n vaste waarde werk wat in ‘n sekere sel staan. 230

Oefening 7.2 vir selfassessering Oefening in die handboek Bladsynommer Probleme 22.2 616 Doen met die hand sowel as Excel: 231 33, 34, 37, 38 (“mean” is die rekenkundige gemiddelde) Die finale antwoorde van die gegewe probleme verskyn agterin die handboek. Addisionele vraag: ‘n Leerling se kwartaalpunt bestaan uit vier toetse wat uit die volgende totale getel het: 55; 45; 50; 35 Sy punte was soos volg: 32 uit 55; 38 uit 45; 34 uit 50; 21 uit 35 Bereken die leerling se kwartaalpunt as persentasie deur van ‘n geweegde gemiddelde gebruik te maak. Toon alle stappe van u berekening. (Antwoord: 67,568 %)

Oefening 7.2 vir selfassessering

Oefening in die handboek Bladsynommer Probleme

22.2 616 Doen met die hand sowel as Excel:

231

33, 34, 37, 38

(“mean” is die rekenkundige gemiddelde)

Die finale antwoorde van die gegewe probleme verskyn agterin die handboek.

Addisionele vraag:

‘n Leerling se kwartaalpunt bestaan uit vier toetse wat uit die volgende totale getel het:

55; 45; 50; 35

Sy punte was soos volg:

32 uit 55; 38 uit 45; 34 uit 50; 21 uit 35

Bereken die leerling se kwartaalpunt as persentasie deur van ‘n geweegde gemiddelde

gebruik te maak. Toon alle stappe van u berekening.

(Antwoord: 67,568 %)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!