WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Hoe om die mediaan, modus, rekenkundige gemiddelde en standaardafwyking deur middel van Microsoft Excel te bepaal Microsoft Excel beskik oor die funksies “Median”, “Mode”, “Average” en “Stdev” waarmee bogenoemde eienskappe van ‘n datastel bepaal kan word. Gestel u het ‘n datastel (die selle waar getalle voorkom, is geformatteer as “Number” en tot een desimale plek en die “alignment” is gestel om die getalle te sentreer): Om die mediaan van die getalle in selle B4 tot B9 in sel B11 te vertoon, linkskliek op B11 en tik in die formulevenster: =median( Merk dan gewoon selle B4 tot B9 deur hulle in te kleur (linkskliek met die muis op B4, hou die linkermuisknoppie in en trek die merker oor die selle B4 tot B9). Sluit die hakie in die formulevenster: 226

Druk nou “Enter” en die mediaan van die datastel sal in B11 verskyn. Gaan op presies soortgelyke wyse te werk en laat Excel die modus, rekenkundige gemiddelde (“average”) en standaardafwyking in die selle B12 tot B14 vertoon: 227

Druk nou “Enter” en die mediaan van die datastel sal in B11 verskyn.<br />

Gaan op presies soortgelyke wyse te werk en laat Excel die modus, rekenkundige<br />

gemiddelde (“average”) en standaardafwyking in die selle B12 tot B14 vertoon:<br />

227

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!