WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Regskliek op “Series 1” en “Delete” dit. Om die intervalle in selle E6 tot E10 onderaan die horisontale as te skryf, gaan soos volg te werk: • Regskliek op enige van die syfers onder die horisontale as • Kies “Select Data” • Linkskliek op “Edit” bo in die regterkantste wit venstertjie • Wanneer die ander klein “Axis Labels”-venstertjie oopmaak, gaan kleur u gewoon die selle E6 tot E10 in en kliek op die klein rooi pyltjie bokant “OK” op die “Axis Labels”-venstertjie: 216

• Indien u twee keer “OK” kliek, sal die grafiek soos volg lyk: • Om die stawe aan mekaar te laat raak, regskliek op enige staaf en kies “Format Data Series”. Kies die “Gap width” as nul. • Om die stawe se kleure te wissel, kies “Fill” aan die linkerkant en merk “Vary colours by point”: 217

• Indien u twee keer “OK” kliek, sal die grafiek soos volg lyk:

• Om die stawe aan mekaar te laat raak, regskliek op enige staaf en kies “Format Data

Series”. Kies die “Gap width” as nul.

• Om die stawe se kleure te wissel, kies “Fill” aan die linkerkant en merk “Vary colours

by point”:

217

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!