WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Om ons geordende datastel verder te verwerk, kan ons byvoorbeeld die persentasie bereken wat elke kind behaal het. Ons kan dit in Excel doen deur ‘n formule in te voer in sel D6 tot D15 – hierdie formule moet gewoon die punt in die C-kolom deur die totaal van die toets in sel C4 deel en met 100 vermenigvuldig. Ons kan die formule in sel D6 invoer en dit dan kopieer deur die muis op die regterkantste onderste hoek van sel D6 te plaas totdat die merker ‘n plus vorm; dan linkskliek u en sleep die formule in D6 af oor al die selle D6 tot D15. Voordat ons dit egter kan doen, moet ons daarop let dat elke berekening wat in D6 tot D 15 plaasvind, deur dieselfde getal (die waarde in C4) gedeel word. Omdat C4 in elkeen van die rye 6 tot 15 gebruik word, moet ons die sel C4 in die formule wat ons in D6 invoer “anker” deur van die dollar-teken gebruik te maak. Voeg gewoon ‘n dollar-teken in voor die letter en voor die nommer van die sel wat u wil anker: $C$4 Die formule wat u dus invoer terwyl u merker op D6 staan, is: =C6/$C$4*100 208

Druk “Enter” en kopieer die formule vanaf D6 tot D 15. Die volgende sal gebeur: U kan die selle D6 tot D15 (of enige reghoekige deel van die sigblad) formatteer om getalle tot ‘n sekere aantal desimale af te rond. Indien u byvoorbeeld wil hê dat die persentasie afgerond moet word tot een desimaal, moet u die selle D6 tot D15 inkleur en op die gekleurde gebied regskliek en “Format Cells” kies. Kies dan in die aftrek-keuselys “Number” en stel die aantal desimale plekke op 1: 209

Om ons geordende datastel verder te verwerk, kan ons byvoorbeeld die persentasie bereken

wat elke kind behaal het. Ons kan dit in Excel doen deur ‘n formule in te voer in sel D6 tot

D15 – hierdie formule moet gewoon die punt in die C-kolom deur die totaal van die toets in

sel C4 deel en met 100 vermenigvuldig.

Ons kan die formule in sel D6 invoer en dit dan kopieer deur die muis op die regterkantste

onderste hoek van sel D6 te plaas totdat die merker ‘n plus vorm; dan linkskliek u en sleep

die formule in D6 af oor al die selle D6 tot D15.

Voordat ons dit egter kan doen, moet ons daarop let dat elke berekening wat in D6 tot D 15

plaasvind, deur dieselfde getal (die waarde in C4) gedeel word. Omdat C4 in elkeen van die

rye 6 tot 15 gebruik word, moet ons die sel C4 in die formule wat ons in D6 invoer “anker”

deur van die dollar-teken gebruik te maak. Voeg gewoon ‘n dollar-teken in voor die letter en

voor die nommer van die sel wat u wil anker:

$C$4

Die formule wat u dus invoer terwyl u merker op D6 staan, is: =C6/$C$4*100

208

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!