WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

7 Elementêre beskrywende statistiek Geskatte tyd benodig om die leeruitkomste te bemeester 10 ure Noodsaaklike voorkennis 1. Opleiding in Microsoft Excel, soos behandel in CMPF 111 of soortgelyke kursus. Leeruitkomste vir hierdie leereenheid Na afhandeling van hierdie leereenheid moet die student in staat wees om die volgende te doen: 1. ‘n Frekwensieverspreidingstabel van data op te stel met behulp van Microsoft Excel; 2. ‘n Histogram te teken met behulp van Microsoft Excel; 3. Die modus van ‘n gegewe datastel te bepaal; 4. Die mediaan van ‘n gegewe datastel te bepaal; 5. Die rekenkundige gemiddelde van ‘n gegewe datastel te bepaal; 6. Die geweegde gemiddelde van ‘n stel data te bepaal waar verskillende waardes verskillende gewigte dra; 7. Die standaardafwyking van ‘n stel data te bepaal; 8. Bogenoemde vaardighede te gebruik om ‘n gerekenariseerde punteboek te administreer; 9. Excel se ingeboude regressiefunksie te gebruik om die vergelyking te bepaal van die kromme wat die beste deur ‘n gegewe stel datapunte gaan 202

7.1 Frekwensieverspreidings Leeruitkomste vir hierdie leergedeelte Na afhandeling van hierdie leergedeelte moet die student in staat wees om die volgende te doen: 1. ‘n Frekwensieverspreidingstabel van data op te stel met behulp van Microsoft Excel; 2. ‘n Histogram te teken met behulp van Microsoft Excel Bestudeer die volgende materiaal in die boek van Washington Paragraaf Bladsynommers 22.1 609 – 613 Definisies Term of begrip Beskrywing Rou data Inligting (getalwaardes) wat nog nie op enige manier georganiseer is nie, byvoorbeeld ‘n vel papier waarop 30 kinders se name, vanne en punte behaal vir ‘n toets aangeteken is. Geordende data Rou data wat op een of ander manier gerangskik is, byvoorbeeld ‘n puntelys met 30 kinders se inligting wat gerangskik is vanaf laagste punt tot hoogste punt. Gegroepeerde data Wanneer data in groepe (ook klasse genoem) verdeel word. ‘n Voorbeeld is wanneer 30 kinders toets geskryf het en die toetsresultate in die volgende groepe (klasse) verdeel word: Klas 1: alle punte onder 40% Klas 2: alle punte vanaf 40% maar minder as 50% Klas 3: alle punte vanaf 50% maar minder as 75% Klas 4: alle punte vanaf 75% en hoër 203

7.1 Frekwensieverspreidings

Leeruitkomste vir hierdie leergedeelte

Na afhandeling van hierdie leergedeelte moet die student in staat wees om die

volgende te doen:

1. ‘n Frekwensieverspreidingstabel van data op te stel met behulp van Microsoft Excel;

2. ‘n Histogram te teken met behulp van Microsoft Excel

Bestudeer die volgende materiaal in die boek van Washington

Paragraaf Bladsynommers

22.1 609 – 613

Definisies

Term of begrip Beskrywing

Rou data Inligting (getalwaardes) wat nog nie op enige manier georganiseer is

nie, byvoorbeeld ‘n vel papier waarop 30 kinders se name, vanne en

punte behaal vir ‘n toets aangeteken is.

Geordende data Rou data wat op een of ander manier gerangskik is, byvoorbeeld ‘n

puntelys met 30 kinders se inligting wat gerangskik is vanaf laagste

punt tot hoogste punt.

Gegroepeerde data Wanneer data in groepe (ook klasse genoem) verdeel word.

‘n Voorbeeld is wanneer 30 kinders toets geskryf het en die

toetsresultate in die volgende groepe (klasse) verdeel word:

Klas 1: alle punte onder 40%

Klas 2: alle punte vanaf 40% maar minder as 50%

Klas 3: alle punte vanaf 50% maar minder as 75%

Klas 4: alle punte vanaf 75% en hoër

203

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!