WSKT 212 PAC
WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC
0.9 Waarskuwing teen plagiaat WERKSTUKKE IS INDIVIDUELE TAKE EN NIE GROEPAKTIWITEITE NIE (TENSY DIT UITDRUKLIK AANGEDUI WORD AS ‘N GROEPAKTIWITEIT) Kopiëring van teks van ander studente of uit ander bronne (byvoorbeeld die studiegids, voorgeskrewe studiemateriaal of direk vanaf die Internet) is ontoelaatbaar – net kort aanhalings is toelaatbaar en slegs indien dit as sodanig aangedui word. U moet bestaande teks herformuleer en u eie woorde gebruik om te verduidelik wat u gelees het. Dit is nie aanvaarbaar om bestaande teks/stof/inligting bloot oor te tik en die bron in 'n voetnoot te erken nie – u behoort in staat te wees om die idee of begrip/konsep weer te gee sonder om die oorspronklike skrywer woordeliks te herhaal. Die doel van die opdragte is nie die blote weergee van bestaande materiaal/stof nie, maar om vas te stel of u oor die vermoë beskik om bestaande tekste te integreer, om u eie interpretasie en/of kritiese beoordeling te formuleer en om 'n kreatiewe oplossing vir bestaande probleme te bied. Wees gewaarsku: Studente wat gekopieerde teks indien sal 'n nulpunt vir die opdrag ontvang en dissiplinêre stappe mag deur die Fakulteit en/of die Universiteit teen sodanige studente geneem word. Dit is ook onaanvaarbaar om iemand anders se werk vir hulle te doen of iemand anders in staat te stel om u werk te kopieer – moet dus nie u werk uitleen of beskikbaar stel aan ander nie! 14
0.10 Die moduleplan Leereenheid Onderwerp Uur Assessering 1 Wiskundige modelle en funksies 14 Toets 1 2 Polinoomfunksies 14 Toets 2 3 Rasionale funksies, eksponensiële funksies en logaritmiese funksies 4 Trigonometriese funksies 10 5 Kegelsnitte 8 6 Trigonometrie 12 7 Elementêre beskrywende statistiek 10 15 12 Toets 3 Toets 4 Toets 5/ Prakties ? Tipies vorm bogenoemde onderwerpe ‘n geïntegreerde geheel – kennis, vaardighede en bevoegdhede uit een leereenheid word in een of meer van die ander leereenhede toegepas. Die module werk dus soos ‘n masjien waarin al die ratte in die verskillende dele van die masjien gelyktydig nodig is vir die masjien om te kan werk. In u studie van die tegniese en natuurwetenskaplike studievelde sal u gedurig vind dat Wiskunde nie regtig in kompartemente verdeel kan word nie, al verdeel ons dit gerieflikheidshalwe wel in Wiskundemodules wat self weer onderverdeel word in Leereenhede en leergedeeltes; ons maak hierdie verdeling gewoon om struktuur aan die leerinhoude te gee en om sodoende u studie van Wiskunde te vergemaklik. In hierdie sin kan gedra die studieveld Wiskunde homself soos ‘n lewende organisme met verskillende ledemate – elke ledemaat is tegelyk vas aan die res van die liggaam, en geen deel kan op sy eie alleen funksioneer nie. Die bestaan en werking van elke ledemaat is tot ‘n mindere of meerdere mate betrokke by die bestaan of werking van een of meer van die ander ledemate.
- Page 1 and 2: FUNKSIES, TRIGONOMETRIE EN ELEMENT
- Page 3 and 4: Inhoud Inhoud .....................
- Page 5 and 6: 0 Algemene inligting 0.1 Verwelkomi
- Page 7 and 8: Omdat almal van ons in 'n wêreld w
- Page 9 and 10: • Addisionele studiemateriaal Eni
- Page 11 and 12: Die studiegids is ontwerp om onder
- Page 13 and 14: 0.8 Assessering Assessering sal soo
- Page 15: Modulepunt van ten minste 50% U fin
- Page 19 and 20: • grondige vaardighede te demonst
- Page 21 and 22: 1 Wiskundige modelle en funksies Ge
- Page 23 and 24: 1.1 Radiaalmaat Leeruitkomste vir h
- Page 25 and 26: 1.3 Funksies Leeruitkomste vir hier
- Page 27 and 28: Construct-Intersection Construct-(T
- Page 29 and 30: Edit-Merge Point to Function Plot S
- Page 31 and 32: Oefening 1.3 vir selfassessering Oe
- Page 33 and 34: 2 Twee vliegtuie, A en B, nader die
- Page 35 and 36: 3.6 Bepaal die hoeksnelheid van die
- Page 37 and 38: 5.1 Beskryf die grafiek in u eie wo
- Page 39 and 40: 6.6 Skryf die horisontale asimptoot
- Page 41 and 42: 6. Eenvoudige werklikheidsgetroue p
- Page 43 and 44: 2.1 Lineêre funksies Leeruitkomste
- Page 45 and 46: Daarvoor gebruik ons ‘n formule o
- Page 47 and 48: Sodra ons die skaal van die asse be
- Page 49 and 50: Deur die proses vir elke stel waard
- Page 51 and 52: Oplossing: Trek ‘n vertikale stip
- Page 53 and 54: Dit kom daarop neer dat u aflesings
- Page 55 and 56: Dus moet die regressie-lyn verleng
- Page 57 and 58: Let daarop dat P = 9, 8d + 101, 3 d
- Page 59 and 60: Ten slotte Die bespreking op die vo
- Page 61 and 62: 3. In handboeke gee hulle die formu
- Page 63 and 64: 2.2 Kwadratiese funksies Leeruitkom
- Page 65 and 66: Daarvoor gebruik ons ‘n formule o
0.10 Die moduleplan

Leereenheid Onderwerp Uur Assessering

1 Wiskundige modelle en funksies 14 Toets 1

2 Polinoomfunksies 14 Toets 2

3

Rasionale funksies, eksponensiële funksies

en logaritmiese funksies

4 Trigonometriese funksies 10

5 Kegelsnitte 8

6 Trigonometrie 12

7 Elementêre beskrywende statistiek 10

15

12

Toets 3

Toets 4

Toets 5/

Prakties ?

Tipies vorm bogenoemde onderwerpe ‘n geïntegreerde geheel – kennis, vaardighede en

bevoegdhede uit een leereenheid word in een of meer van die ander leereenhede toegepas.

Die module werk dus soos ‘n masjien waarin al die ratte in die verskillende dele van die

masjien gelyktydig nodig is vir die masjien om te kan werk.

In u studie van die tegniese en natuurwetenskaplike studievelde sal u gedurig vind dat

Wiskunde nie regtig in kompartemente verdeel kan word nie, al verdeel ons dit

gerieflikheidshalwe wel in Wiskundemodules wat self weer onderverdeel word in

Leereenhede en leergedeeltes; ons maak hierdie verdeling gewoon om struktuur aan die

leerinhoude te gee en om sodoende u studie van Wiskunde te vergemaklik.

In hierdie sin kan gedra die studieveld Wiskunde homself soos ‘n lewende organisme met

verskillende ledemate – elke ledemaat is tegelyk vas aan die res van die liggaam, en geen

deel kan op sy eie alleen funksioneer nie. Die bestaan en werking van elke ledemaat is tot ‘n

mindere of meerdere mate betrokke by die bestaan of werking van een of meer van die

ander ledemate.