WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

0.9 Waarskuwing teen plagiaat WERKSTUKKE IS INDIVIDUELE TAKE EN NIE GROEPAKTIWITEITE NIE (TENSY DIT UITDRUKLIK AANGEDUI WORD AS ‘N GROEPAKTIWITEIT) Kopiëring van teks van ander studente of uit ander bronne (byvoorbeeld die studiegids, voorgeskrewe studiemateriaal of direk vanaf die Internet) is ontoelaatbaar – net kort aanhalings is toelaatbaar en slegs indien dit as sodanig aangedui word. U moet bestaande teks herformuleer en u eie woorde gebruik om te verduidelik wat u gelees het. Dit is nie aanvaarbaar om bestaande teks/stof/inligting bloot oor te tik en die bron in 'n voetnoot te erken nie – u behoort in staat te wees om die idee of begrip/konsep weer te gee sonder om die oorspronklike skrywer woordeliks te herhaal. Die doel van die opdragte is nie die blote weergee van bestaande materiaal/stof nie, maar om vas te stel of u oor die vermoë beskik om bestaande tekste te integreer, om u eie interpretasie en/of kritiese beoordeling te formuleer en om 'n kreatiewe oplossing vir bestaande probleme te bied. Wees gewaarsku: Studente wat gekopieerde teks indien sal 'n nulpunt vir die opdrag ontvang en dissiplinêre stappe mag deur die Fakulteit en/of die Universiteit teen sodanige studente geneem word. Dit is ook onaanvaarbaar om iemand anders se werk vir hulle te doen of iemand anders in staat te stel om u werk te kopieer – moet dus nie u werk uitleen of beskikbaar stel aan ander nie! 14

0.10 Die moduleplan Leereenheid Onderwerp Uur Assessering 1 Wiskundige modelle en funksies 14 Toets 1 2 Polinoomfunksies 14 Toets 2 3 Rasionale funksies, eksponensiële funksies en logaritmiese funksies 4 Trigonometriese funksies 10 5 Kegelsnitte 8 6 Trigonometrie 12 7 Elementêre beskrywende statistiek 10 15 12 Toets 3 Toets 4 Toets 5/ Prakties ? Tipies vorm bogenoemde onderwerpe ‘n geïntegreerde geheel – kennis, vaardighede en bevoegdhede uit een leereenheid word in een of meer van die ander leereenhede toegepas. Die module werk dus soos ‘n masjien waarin al die ratte in die verskillende dele van die masjien gelyktydig nodig is vir die masjien om te kan werk. In u studie van die tegniese en natuurwetenskaplike studievelde sal u gedurig vind dat Wiskunde nie regtig in kompartemente verdeel kan word nie, al verdeel ons dit gerieflikheidshalwe wel in Wiskundemodules wat self weer onderverdeel word in Leereenhede en leergedeeltes; ons maak hierdie verdeling gewoon om struktuur aan die leerinhoude te gee en om sodoende u studie van Wiskunde te vergemaklik. In hierdie sin kan gedra die studieveld Wiskunde homself soos ‘n lewende organisme met verskillende ledemate – elke ledemaat is tegelyk vas aan die res van die liggaam, en geen deel kan op sy eie alleen funksioneer nie. Die bestaan en werking van elke ledemaat is tot ‘n mindere of meerdere mate betrokke by die bestaan of werking van een of meer van die ander ledemate.

0.9 Waarskuwing teen plagiaat

WERKSTUKKE IS INDIVIDUELE TAKE EN NIE GROEPAKTIWITEITE NIE (TENSY DIT

UITDRUKLIK AANGEDUI WORD AS ‘N GROEPAKTIWITEIT)

Kopiëring van teks van ander studente of uit ander bronne (byvoorbeeld die studiegids,

voorgeskrewe studiemateriaal of direk vanaf die Internet) is ontoelaatbaar – net kort

aanhalings is toelaatbaar en slegs indien dit as sodanig aangedui word.

U moet bestaande teks herformuleer en u eie woorde gebruik om te verduidelik wat u

gelees het. Dit is nie aanvaarbaar om bestaande teks/stof/inligting bloot oor te tik en die

bron in 'n voetnoot te erken nie – u behoort in staat te wees om die idee of begrip/konsep

weer te gee sonder om die oorspronklike skrywer woordeliks te herhaal.

Die doel van die opdragte is nie die blote weergee van bestaande materiaal/stof nie, maar

om vas te stel of u oor die vermoë beskik om bestaande tekste te integreer, om u eie

interpretasie en/of kritiese beoordeling te formuleer en om 'n kreatiewe oplossing vir

bestaande probleme te bied.

Wees gewaarsku: Studente wat gekopieerde teks indien sal 'n nulpunt vir die opdrag

ontvang en dissiplinêre stappe mag deur die Fakulteit en/of die Universiteit teen

sodanige studente geneem word. Dit is ook onaanvaarbaar om iemand anders se werk

vir hulle te doen of iemand anders in staat te stel om u werk te kopieer – moet dus nie

u werk uitleen of beskikbaar stel aan ander nie!

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!