WSKT 212 PAC

WSKT 212 PAC WSKT 212 PAC

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Verder lees ons nou gewoon die verwantskap op die inligtingsblad van regs na links om die volgende te skryf: 3 ∴ Pin = 3 ∴ Pin = 2,511886 die tot-die-mag-bewerking op u sakrekenaar! ∴ 3 = 2,511886 ⋅Pin 3 ∴ Pin = 2,511886 daar is weerskante met die noemer van die breuk gemaal = 1,194 Watt en dit stem ooreen met wat u op die grafiek kan sien 0,4 0,4 10 die bewerking 10 word soms die "antilog van 0,4" genoem Let daarop dat daar ‘n bietjie algebra ter sprake kom wanneer u die waarde van die onafhanklike veranderlike wil uitreken vir ‘n gegewe waarde van die afhanklike veranderlike. Hier is nog ‘n voorbeeld van dieselfde tipe berekening: 3. Bereken die inset-sein wat ‘n versterkingswins van − 1dB sal lewer Oplossing: Stel A =− 1 in ⎛ 3 ⎞ A = 10log⎜ ⎟ ⎝Pin ⎠ en bereken P in : ⎛ 3 ⎞ − 1= 10log⎜ ⎟ ⎝Pin ⎠ −1 ⎛ 3 ⎞ ∴ = log⎜ ⎟ 10 ⎝Pin ⎠ ⎛ 3 ⎞ ∴− 0,1 = log 10 ⎜ ⎟ ⎝Pin ⎠ x volgens die inligtingsblad: p = a beteken x = loga p 3 ∴ Pin = 3 ∴ Pin = 0,794 328 ∴ 3 = 0,794328 ⋅ Pin 3 ∴ Pin = 0,794 328 = 3,777 Watt en dit stem ooreen met wat u op die grafiek kan sien −0,1 −0,1 10 die bewerking 10 word ook die "antilog van -0,1" genoem 134

Voorbeeld van ‘n logaritmiese funksie in Chemie: pH-waardes (Lees gerus hierdeur – maar dit is ‘n moeilike voorbeeld wat ek nie sal assesseer nie) Die pH-waarde (gemeet as ‘n eenheidlose getal vanaf 0 tot 14) van ‘n waterige oplossing word gegee deur die formule pH log( H ) + =− . Die simbool H + verwys na die waterstofioonkonsentrasie (gemeet in mol per liter of mol per kubieke desimeter). Hierdie konsentrasie is ‘n baie klein getal – dit verwys na die aantal waterstofione in een liter oplossing. Hoe meer waterstofione in ‘n oplossing, hoe meer suur is die oplossing. Dus is die pH-waarde die afhanklike veranderlike en die waterstofioonkonsentrasie H + is die onafhanklike veranderlike. Daar is ‘n natuurwet wat bepaal dat die waterstofioonkonsentrasie van enige oplossing nie hoër as 1 mol per liter kan styg nie nie en ook nie minder as ongeveer kan word nie. Met behulp van die gegewens kan ons ‘n numeriese model (tabel) opstel: Let daarop dat 1.E-14 die volgende beteken: 14 1 10 − × . Indien ons ‘n grafiek van die inligting gaan trek, verkry ons: 135 −14 10 mol per liter

Voorbeeld van ‘n logaritmiese funksie in Chemie: pH-waardes

(Lees gerus hierdeur – maar dit is ‘n moeilike voorbeeld wat ek nie sal assesseer nie)

Die pH-waarde (gemeet as ‘n eenheidlose getal vanaf 0 tot 14) van ‘n waterige oplossing

word gegee deur die formule pH log(

H ) +

Die simbool H + verwys na die waterstofioonkonsentrasie (gemeet in mol per liter of mol per

kubieke desimeter). Hierdie konsentrasie is ‘n baie klein getal – dit verwys na die aantal

waterstofione in een liter oplossing. Hoe meer waterstofione in ‘n oplossing, hoe meer suur

is die oplossing. Dus is die pH-waarde die afhanklike veranderlike en die

waterstofioonkonsentrasie H + is die onafhanklike veranderlike.

Daar is ‘n natuurwet wat bepaal dat die waterstofioonkonsentrasie van enige oplossing nie

hoër as 1 mol per liter kan styg nie nie en ook nie minder as ongeveer

kan word nie.

Met behulp van die gegewens kan ons ‘n numeriese model (tabel) opstel:

Let daarop dat 1.E-14 die volgende beteken:

14

1 10 −

Indien ons ‘n grafiek van die inligting gaan trek, verkry ons:

135

−14

10 mol per liter

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!