05.05.2013 Views

GASVRYHEIDSTUDIES MEMORANDUM - 24.com

GASVRYHEIDSTUDIES MEMORANDUM - 24.com

GASVRYHEIDSTUDIES MEMORANDUM - 24.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GASVRYHEIDSTUDIES MEMORANDUM

AFDELING A:

1. Soorte wyn:

1.1 Natuurlike wyn: [1]

Niks word tydens die fermentasieproses bygevoeg nie.

1.2 Verskille tussen stilwyn en natuurlike vonkelwyn bv. Perlè. [2]

A: Stilwyn: Geen gasborrels

B. Natuurlike vonkelwyn: Klein CO2 borreltjies

1.3 Versterkte [gefortifiseerde] wyn. [2]

Wynspiritus [alkohol] word bygevoeg om die fermentasieproses te stop.

1.4 Hoekom word bogenoemde gedoen? [2]

Dit is soetwyne. Meeste suiker is nog nie opgebruik om alkohol te vorm nie.

2. Vonkelwyn: [Sjampanje]

2.1 Soorte: [4]

Brut: Ekstra droog

Sec: Droog

Demi-Sec: Medium droog [effe soet]

Douxi: Soet

2.2 Vervaardigingsmetode in S.A. [2]

Cap Classique: 2de Fermentasie in bottel.

3. Maak van wyn:

3.1 Mos: [2]

Druiwe waarvan die stingels verwyder is en wat gepars is.

3.2 Witwyn en Rooiwyn se parsproses: [3]

A: Witwyn: Sap en doppe word geskei.

B. Rooiwyn: Doppe word behou.

3.3 Fermentasieproses: [7]

Suiker Alkohol en CO2 Begin met gislagie op druiwe se doppe.

Fermentasieproses in vlekvryestaaltenk of in eikevate.

3.4 Versnitwyn: [1]

Verskillende wyne kan gemeng word.

4. Wyn etiket: [10]

4.1 Die volgende inligting moet op die etiket verskyn.

A. Vervaardiger of Landgoed

B. Oesjaar

C. Naam van wyn of kultivar

D. Gebied van oorsprong

E. Beskrywende inligting

F. Naam en adres van verkoper

G. Regering se waarskuwing

H. Alkohol sterkte

I. Bottel se volume [inhoudsmaat]

J. Strepieskode

4.2 Organisasie: Egtheidseël:

Wyn en Spiritusraad

[1]

4.3 Doel van egtheidseël: [2]

Dat die wyn gesertifiseer is.

Dui aan dat die inhoud ooreenstem met die etiket.

5. Temperature: [5]

5.1 Witwyn - 7 - 10 °C

5.2 Rooiwyn - 15 - 20 °C

5.3 Vonkelwyn [sjampanje] - 7 °C

5.4 Soetwyn - 10 - 20 °C

5.5 Rosè wyn - 7 - 10 °C

6. Gepaste voedselsoort: [5]

6.1 C

6.2 D

6.3 B

6.4 E

6.5 A

7. Opberging van wyn:

7.1 Temperatuur 10 - 20 °C [1]

7.2 Opbergtoestande: [5]

- donkerte [gedempte] lig

- geen vibrasies

- geen ongewenste reuke

- koel plek

- Moet skoon wees met goeie ventilasie.

- geen droogte

- effens klam [humiditeit van 70 %, geen oormatige vog nie]

[enige vyf]

AFDELING B

1. Opberging:

1.1 Ideale toestande: [2]

Effense klam plek [humiditeit van 70 %].

Bottels moet op sye lê.

1.2 Uitdroog van kurkproppe : nadeel

Moet lugdig verseël bly.

[4]

Lug in bottel sal oksidasie laat plaasvind en wyn sal suur word.

1.3 Rooiwyn : skuins gestoor [2]

Help dat sediment [afsaksel] onder in bottel bly.

2. Aptytwekkers:

2.1 Twee geskikte soorte: [2]

Sjerrie / Vermoet / Campari / Droë vonkelwyn

2.2 Aptytwekker: ook ‘n ‘aperitif”

TOTAAL: 55

3. Wynwiegie: [1]

Word gebruik vir die aanbied en skink van rooiwyn [veral verouderde rooiwyn]. [laat skuins

staan]

4. Hoekom word ‘n wynwiegie gebruik? [3]

Die skuinshoek laat die sediment afsak na bottel se boom.

5. Skink van wyn:

5.1 Reëls vir inskink: [3]

1ste Dames

2de Mans

3de Gasheer

5.2 Beweging van kelner:

Anti-kloksgewys

[1]

5.3 Hoeveel glase in ‘n bottel? [1]

5 glase

5.4 Bottels as klaar ingeskik het. [3]

A: Witwyn: In yshouer langs tafel of op stasie.

B. Rooiwyn: Op tafel.

5.5 As bottel leeg is: [2]

- Vra of die gasheer nog ‘n bottel van dieselfde wyn wil hê; of

- Moet die wynlys weer gebring word.

1. Soorte bier: [5]

1.1 Ales

1.2 Stouts [swartbier]

1.3 Lagers

1.4 Pilsener

1.5 Ysbier

2. Kies:

Bestanddele vir bier: [5]

2.1 C

2.2 E

2.3 A

2.4 B

2.5 D

AFDELING C

BIER

3. Bierglas:

3.1 Silwerskoon: [1]

Vuil glas - geen skuimkroon of kop nie.

3.2 Inskink: [3]

- Hou glas effens skuins.

- Skink teen glas se binnekant.

- Skink stadig.

3.3 Temperatuur:

4 - 5 °C

[1]

TOTAAL: 25

3.4 Kroon se hoogte: [1]

2.5 cm

3.5 Bier te koud: [2]

Geen of baie skuim.

Bier te warm:

Te veel skuim.

3.6 Poleer van glase: [2]

- Vingers maak merke.

- Vadoek maak donsies.

4. Stoor van bier:

4.1 Donker plek: [2]

Hops word gebruik wat sensitief is vir lig.

4.2 Hoe word bogenoemde probleem opgelos?

Bruin glas bottels om teen lig te beskerm.

[2]

4.3 Redes om te veel lig te vermy: [2]

- Laat bier onaangenaam ruik.

- Benadeel die smaak.

5. Beskryf kortliks die voorkoms van sorghumbier. [7]

- ondeursigtige kleur

- ligte sjokolade bruin kleur

- loop stadig uit as geskink word

- het ‘n suur aroma met ‘n sweem van alkohol

- proe suur op tong

- is dun, lig en verfrissend

- lyk dik

- bevat stukkies graan

- kop bestaan uit groot korrels wat langer hou

- onder die alkohol skuil ‘n romerige ondertoon

- 2de slukkie is gladder op tong as 1ste slukkie

6. Verpakking: [1]

Melkkartonhouers en plastiekbottels

7. Vaatjie bier:

Tapbier

[1]

TOTAAL: 35

GROOT TOTAAL: 115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!