05.05.2013 Views

1 DUIWEL EN HEL Die Duiwel word omskryf as ... - Ateisme.co.za

1 DUIWEL EN HEL Die Duiwel word omskryf as ... - Ateisme.co.za

1 DUIWEL EN HEL Die Duiwel word omskryf as ... - Ateisme.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DUIWEL EN HEL

Die Duiwel word omskryf as bose gees, gevalle Engel, veral die opperste bose gees

Satan. So ook, Satan en al sy Duiwels. Dus as Satan die opperste van die Duiwels is,

moet daar heelwat bose geeste, genaamd Duiwels bestaan.

Die opperste bose gees van gruwel is andersins ook bekend; Joods as Beëlsebub,

Christen as Lucifer, en Moslem as Iblis. Duiwel of Satan, word slegs in die mees

onlangse geskrewe boeke van die ou Testament gevind en is daaruit oorgedra in die

skrywes van die Nuwe Testament. So is die begrip van die Duiwel deur die antieke

Christene vanaf Judaïsme oorgedra. In teologie is dit in die aanbieding van Christus se

boetedoening as uiteindelike redding, deur Sint Anselm, ongeveer 100CE gedoen.

Sodoende is die mensdom van die verbondenheid van die Duiwel gered. Jesus het dan

ook die werklikheid van die koninkryk van gruwel van Satan erken. Satan, ook bekend as

Beëlsebub, was dan die prins van sy koninkryk. Volgens Moslem teologie het God, Allah,

dan Iblis uit vuur geskape. Iblis het geweier om onderdanig aan Adam te wees. Iblis het

dan ook Adam en sy vrou Hawwa (Eva) verlei om ongehoorsaam aan Allah te wees, wat

dan tot die verbanning uit die Paradys gelei het. Iblis verlei nogsteeds mense maar by

die laaste oordeelsdag sal hy en sy volgelinge tot die hel beperk word.

In die middel eeue was die Duiwel in baie gewilde gelowe (vandag dan bygelowe), geag

‘n horingagtige vrugbaarheids God van die Paganiste te wees. Hy was ook die God van

hekse. Die geloof in ‘n persoonlike Duiwel was oorheersend in Lutherse Hervormings

tyd. Luther self het geglo dat hy deur ‘n persoonlike Duiwel vervolg word. Met die

ontstaan van die Liberale Protestante in die negentiende eeu, is die positiewe bestaan

van ‘n Gees van onheil, ontken. Die Duiwel is slegs verbeelding en bestaan nie in

liggaam assulks nie. Die leerstelling is nooit deur die Rooms Katolieke aanvaar nie en

Christene hou vandag nog die oortuiging dat ‘n vors van duisternis bestaan.

Volgens Voltaire, is die Christengeloof gebaseer op die storie van die val van die Engele.

Die Engele wie gerebelleer het vir onafhanklikheid, is uit die hemel afgegooi, in die hel,

om dan die binneste van die aarde te bewoon. Die val van die Engele is nie in die boeke

van Moses nie, maar is wel in Jesaja 14:12 tot 16, aan die koning van Babilon,

geprofeteer. So is “hellel” in Latyn vertaal as “Lucifer”, die Prins van die Engele, wie ‘n

stryd in die hemel gevoer het. Lucifer beteken fosfories (verlig), maar het opgeëindig as

die naam van die Duiwel. So het ‘n Duiwel vermom as ‘n slang dan vir Eva verlei en die

mensdom verdoem. Jesus kom dan om die Duiwel te oorwin en die mensdom te verlos.

Indien wel, waarom tempteer die Duiwel ons nogsteeds?

Lucifer is dan die “ligbringer”, die “Helder een” en die môrester” “Ek is die “Helder

môrester”, dus Lucifer! Jesaja 14, 12 en 15 lees in KJV as volg met die Afrikaans

aangehaal.

12: “How art thou fallen from heaven o Lucifer, (o, Môrester) son of the morning

(dageraad)! How art thou cut down (lê) to the ground (neergeslaan), which didst weaken

(oorweldiger) the nations.

15: “ yet thou shalt be brought down (neergewerp) to hell (doderyk) to the sides (diepte)

of the pit (kuil). In Lukas 10:18 bevestig Jesus dan dan Satan uit die hemel kom.

“Toe sê hy vir hulle : Ek het die Satan soos ‘n bliksem uit die hemel sien val”. Hierna volg

die mag dat hulle op slange en skerpioene mag trap en niks sal oorkom nie. Dit kan

1

sekerlik as Heksery, dus Satanisties beskou word. Dit bevestig ook dat Satan in Jesus

se leeftyd afgewerp is, aangesien Jesus beweer hy Satan soos ‘n bliksem uit die hemel

sien val het”.

Dit is ook interessant dat die Jode as enigste Goddelike aangespore mense, self geen

name vir hulle besoekende Engele gehad het nie. Dit is in die Babiloniese tydperk wat

hulle die name van die Chaldene geërf het. So is Engel Migael en Gabriël deur Daniël, ‘n

slaaf van die mense benoem. So weet ons dat die woord Satan van Chaldeeuse

oorsprong is en nie Joods nie. So was Lilith volgens die Joodse geskrifte dan Adam se

eerste vrou. Sy was ‘n moeilike mens en wou nie afstand doen van haar gelyke regte

status met Adam nie. Sy, Lilith word dan volgens die Joodse mitologie gelys as ‘n

Duiwel. Jesaja 34:14 plaas haar dan tussen die roofdiere wat die land sou vernietig. Die

Sater, Bosgod, wat vertaal is as Naggees en manlik (herself - hom).

Volgens die Hebreeuse Bybel word daar in 1 Konings 11 : 14, 23, 25 en I Samuel 29:4 na

Satan verwys. Vermoedelik volgens Zoroastriese invloed, word Satan in Job as ‘n

hemelse figuur voorgestel, om Job te toets, met God se goedkeuring. In die Romeinse

tydperk het Satan ‘n belangrike persoon geword en al die blaam vir die sonde in die Bybel

gekry. Hy was dan later in Judaïsme en veral Kabbalah, Samuel genoem. Samuel was

ook ‘n belangrike karakter in die Zohar geloof.

Die identifisering van Satan as die gevalle Engel word in Openbaring 12 : 7 tot 9,

bevestig. Migael en sy Engele het oorlog gevoer teen die Draak en sy Engele. Daar was

nie ‘n oorwinning nie en ook nie meer plek vir die Draak (Satan) en sy Engele in die

hemel nie. Satan en sy Engele is op die aarde neergewerp en het die hele wêreld verlei.

Islam beskryf Iblis in die Koran, dat Iblis en sy afstammelinge opgehou het om te

rebelleer maar ondermyners en verleiders van mense geword het. Dit kom agt en tagtig

keer voor in 36 hoofstukke.

Euwel, onheil, boosheid, kwaad en sonde is dan die uiterste tot verkeerd doen en

verkeerd te wees. Volgens Kant was die enigste euwel, die euwel wil, maar te veel euwel

was buite die wil geleë. Die filosoof Arendt het tydens die Eichmann verhoor getuig van

die alledaagsheid van euwel, buite die omvang van die wil. So is die enigste optrede

binne ‘n diktatorregering om die opdragte uit te voer en nie te dink nie. Geloof het dan

Satan, Duiwel, Iblis, Mara, ens., vereer as die magtige verteenwoordiger van euwel in die

Kosmos. Dit bied dan die geloofsdebat van Dualisme, onderskeid tussen goed en

kwaad. Volgens alle geloof is die oorsprong van euwel vanaf bose wesens. Die bose

wesens mag Duiwels wees maar neem baie voorkomse aan. Bose geeste is dikwels die

siel van die oorledene wat nie goed versorg was deur die lewendes nie, en dus rusteloos

is. Die geeste of siele mag ook ander mense beset. Die bose siele word dan

gekonfronteer met uitwerpings rituele. Die besete persone mag selfs uit die gemeenskap

verwerp word of soos die hekse terreggestel word. So is die oog ook beskryf as die

oordraer van wandade en skade, genaamd die bose oog.

Die bose geeste van besete persone, of wat dit ookal was, moes dan uitgehaal word. Die

uitwerping van die geeste deur Duiwelbanners of uitdrywers was algemeen in die antieke

tyd. Die Jode kon dit doen en so ook Jesus en sy volgelinge. So het Jesus ‘n besete

bevry en die Duiwels in ‘n trop varke in gejaag. LW : ons praat hier van Jode wie nie

varkvleis eet nie en ook nie varke aanhou nie. Dus al wat kon oorbly is wilde varke. So

is Jesus dan gekonfronteer deur die Fariseërs (Matteus 12:24 en 27). “Hy dryf die

2

duiwels uit nie anders as deur Beëlsebul (Satan), die owerste van die Duiwels nie.” En

as ek deur Beëlsebul die Duiwels uitdryf, deur wie dryf julle seuns hulle uit. Daarom sal

hulle julle regters wees.” Die Jode was baie trots op hulle vermoë om Duiwels uit te dryf.

Heilige kruie is in die besetenes se neusgate ingedruk. Volgens Josephus, die

geskiedenisskrywer, het die Jode en die Christene hierdie mag verloor. Die uitdryf van

Duiwels het ook die towery vernietig. Volgens Sint Justin het hulle die siele van die

dooies gereeld opgeroep en sodoende is die argument tengunste van onsterflikheid

gewen. So het ‘n paar ander Biskoppe bevestig dat alles verander het. God is magtig

om mense op sekere tye met wonderbaarlikhede te waarsku en dit andersins weer te

staak.

Duiwels of Geeste, was dan onsigbare werklikhede wat mense se lewens, spraak, aksies

en kwaadsinigheid beïnvloed. Alhoewel dieselfde by tye, was die onsigbare Geeste

meestal as dienaars of agente van Satan beskryf. Die probleem van euwel bots direk

met die leerstellings dat God almagtig en volmaak goedheid is. Waarom dan euwel?

Die “vrye wil verdediging” is dat morele euwel word beskou as die resultaat van die mens

se vryheid. Die prys is die moeite werd omdat vryheid insigself goed is, of omdat die

voordele baie beter as die nadele is.

Dr M Newton skryf in sy boek, Destiny of Souls, as volg : die vroeër Christen kerk het die

status van die Duiwels verhef tot die “euwel heersers van duisternis”. Ten einde die

mensdom te ondermyn, was die gevalle Engele vermom as boodskappers van God. In

die liberale gelowige gemeenskap vandag, verteenwoordig Duiwels ons eie innerlike

wanaangepasde begeertes, wat ons in die moeilikheid laat beland. Soms word hy

genader deur ‘n persoon wie oortuig is dat hy deur ‘n vreemde wese of kwaadwillige gees

beset is. Ander glo dat ‘n Duiwelse vloek op hulle geplaas is weens vorige gedrag.

Hipnose en toegang tot die persoon se onderbewussyn, bevestig gewoonlik een van die

volgende omstandighede.

1. Die vrees is meestal totaal ongegrond

2. Soms het ‘n vriendelike Gees van ‘n oorledene hom probeer bereik.

3. Baie selde, het ‘n versteurde swak Gees weens onopgelosde Karmiese aangeleenthede,

probeer kontak maak.

4. Emosionele en fisiese mishandeling as kind skep gevoelens dat die volwasse mishandelaar

die euwel mag verteenwoordig en beheer.

5. Veelvuldige persoonlikheidsafwykings.

Volgens Dr Newton is die middel eeuse geloofsisteem die oorsprong van die moontlikheid dat ‘n

mens met Satanistiese Wesens beset kan wees. Die oorsprong is ‘n vrees basis van teologiese

bygeloof wat ontelbare mense se lewens oor duisende jare, verwoes het. Baie van hierdie onsin

het in die laaste twee honderd jaar vervaag, maar is nog vankrag by die fundamentaliste. Die

uitdryf van Duiwels word vandag nog in die Christen gelowe beoefen. So het ‘n Christen prediker

onlangs berig dat hy homoseksuele Duiwels kan uitdryf. Hy ondervind gereeld dat mense wie

hom besoek oor besetenheid, se lewens is buite kontrole en vol verskillende persoonlike

behepthede en dwangwaansin. Mense wie stemme hoor, wat hulle opdragte gee om verkeerde

dinge te doen, is skisofrenies (gesplete persoonlikheid bekend as mal). Sulke mense is nie beset

met Satanisme nie!

Studies van psigopate het bewys dat die pyn wat hulle op ander afdwing, ‘n leegheid wat hulle

binne hulleself voel, bevredig. Die praktisering van euwel is ‘n bron van mag, krag en kontrole

oor onbevoegde mense. Haat neem die werklikheid van ‘n haatvolle lewe weg. Hierdie ontaarde

3

eine van die Perverse vertel hulle : “indien my lewe nie die moeite werd is nie, waarom sal ek

nie ‘n ander se lewe van hom wegneem nie”. Euwel is nie geneties oordraagbaar nie. In ‘n

familie waar daar ‘n geskiedenis van geweld en wreedheid tot kinders is, word hierdie dade

meestal van een geslag tot die volgende oorgedra, as aangeleerde gedrag. Geweld en

wanfunksionerende gedrag van een ouer, is ‘n emosionele reaksie wat oorvloei en die jongmense

besoedel. Euwel bestaan intern, met oorsprong binne die omvang van die versteurde brein. Die

lewe kan baie wreed wees, maar dit is hoe ons dit vir onsself maak op hierdie planeet!

H. W Armstrong, ‘n groot Christen Pastoor van die Wêreldwye Kerk van God skryf in een van sy

boeke “Mystry of the Ages” : God is die Skepper en opperste Heerser van die algehele skepping.

Hy het die Aartsengel Lucifer op die troon geplaas om die aarde te administreer en te regeer

volgens God se wette, weg van lewe en uitgaande liefde. Lucifer het God se regerings verwerp en

die teenoorgestelde manier van lewe gevolg, naamlik rebelsheid, konflik en eie belang. Lucifer

het nou Satan geword. Adam as eerste geskape mens, sowat 4000 jaar glede was die geleentheid

gebied om ‘n Goddelike lewe te geniet. Hy het ook sy onderdanigheid van God se wette verwerp,

so ook God se regering. So het Satan op sy troon gebly vanwaar hy die aarde vandag nog regeer.

Adam en sy familie was ontvoer, verlei, om die vyandige eie belang lewe van Satan te ly. So het

God dan toegang tot die boom van die lewe en Heilige Gees van God, versper, totdat Jesus, die

tweede Adam, Satan sal verower en vervang op die aarde se troon. Met sy eerste koms as

menslike Jesus het hy nie die troon beset nie, maar om Satan te oorwin en hom op sy troon te

vervang met die afkoopboete van sy gestorte bloed. Volgens Matteus 2:13-15, het God Joseph en

Maria gewaarsku om te vlug, totdat Herodus dood is. Satan kon nie die baba kind vind nie, maar

hy kon Jesus vind op ongeveer 30 jaar oud! Vir 40 dae en nagte was hy dan Satan se gevangene.

So het hy saam met Satan na die hoogste punt van die tempel gegaan en weer op die hoogste berg.

Satan het dan glo geweet dat Jesus die koninkryk meer as 1900 jaar later sou verower. Dit is

eenvoudig ongeloofbaar dat die magtige, Satan nie vir Jesus kon vind as baba nie, maar wel op

dertig en Hom 40 dae en nagte kon besig hou en uithonger. Vind êrens ‘n mens (Jesus was ‘n

mens) wie 40 dae sonder water kan bly! So neem Satan dan vir Jesus na die hoogste plekke, om

Hom te tart. Jesus, volgroeid op 30 jarige ouderdom, gaan gedweë saam? Wat ‘n kinderlike

klomp onsin!

Volgens Armstrong is Satan nog op die aarde se troon, tweede in bevel tot God. Die wêreld is

mislei deur Satan (Openbaring 12:9). Die wie mislei is, is nie eers bewus daarvan nie. Hulle is

oortuig hulle is reg. Is hierdie mense verdoem tot die hel? Nee, hulle is nie verdoem nie en ook

nie geoordeel nie. Satan is dan boos en Duiwelagtig, maar ‘n onsigbare wese en mag, dus

ongesien en onkenbaar deur sterflike mense!

So is ‘n Satan die groot vervalser. Hy verskyn as die “Engel van die Lig” II Korintiërs 11:13-15.

Satan het vervalste kerke. Sy predikers is mislei om te glo dat hulle die “predikers van

geregtigheid” en die kerk van Christus is (II Korintiërs 11 : 15, Matteus 24:5). En so glo hy dat

Daniël, die briljante Jood in gevangenis in Babilon, sowat 600 jaar BCE se droom uitleg van die

Joodse Messias dan beantwoord was. Dus, dit is God wie die Engel Lucifer op die troon van die

aarde geplaas het. Dit is Lucifer wie Satan geword het, die Duiwel wat vandag nog met God se

goedkeuring op die troon sit. God sal later Jesus stuur om Satan, die Duiwel, op sy troon te

vervang. Dus, intussen is Satan ook in beheer van God se kerke! Satan is in beheer van die aarde,

die kerke is op die aarde en dus onderdanig aan Satan.

Die troon vanwaar Satan regeer en vanwaar Jesus dan ook sal regeer, is vermoedelik in die middel

van die aarde, die doderyk, ook genoem die hel! Die hel word omskryf as die onderwêreld,

doderyk, verdoemenis. Die plek waar die siele van hulle wie in sonde sterf, na die dood heengaan

om die ewige straf te ondergaan. Die plek of toestand gekenmerk deur groot ellende, smart,

4

ampsaligheid en wanorde. Hel is dan in verskeie gelowe ‘n nadoodse plek vir straf. In

Buddhisme, Hinduïsme en Jaïnisme, is hel ‘n oorgangsvase in die vordering van die siel. Die

Roomskatolieke Christene beskou dit as ‘n reinigings fase van tydelike straf. Die ander Christene

en Islam beskou dit die plek vir ewige straf. Die Judaïsme stel nie na-doodse straf voor nie. Hel is

vertaal uit Grieks en Hebreeus menende, die plek van vertrekte siele of tuiste van die dooies. Die

middel eeuse Christene het hel as ‘n plek waar onvergeeflike sondaars ly en gemartel word as

verdoemdes. Vandag is dit nie meer ‘n plek nie maar ‘n stand van ewige verbanning uit die gesig

van God. Dus geld al die ander verwysings in die Bybel nie meer nie! Volgens Buddhisme is

“ABI” ‘n plek van so ‘n pyn dat niemand kan skree nie. ‘n Onverdraaglike stilte heers. Dit is

egter nie ‘n permanente of ewige straf nie, omdat niks in Buddhisme permanent is nie.

In Islam is “Jahannam” ‘n gereelde verskynsel in die Koran. Dit het dan sewe hekke en verskeie

vlakke. Die laagste vlak is ‘n kokende pot teer en vuur. Straf is dan ooreenkomstig die graad van

sonde. Dit is nie duidelik of alle strawwe permanent is nie, behalwe “Káfir”, die ongeloof in God,

Islam of opposisie daartoe, is vir ewig.

Die woord onderwêreld is dan ‘n domein waar lewe na die dood voortgesit kon word. Dit was

aanvanklik verstaan dat alle dooies op eindig in die onderwêreld. Later is verduidelik dat slegs die

bose wesens onderwêreld toe gaan. Die woord onderwêreld is dan nie van “Sheol”, ‘n Hebreeuse

woord verkry nie. Die Torah sê wel dat die dooies afgaan na Sheol, wat nie in die hemel of hel is

nie, maar eerder iets soos ‘n primitiewe graf. Dit bring ons by Limbo, Latyn vir grens en vertaal

in Afrikaans as voorhemel of voorhel. Die Katolieke Christen teologie is dan die plek van die

dooies wie nie verheerliking of verdoemenis verdien nie. Dié sluit dan die geregtiges voor

Christus se koms in en ook die ongedoopte babas en sommige kinders, wat skuldig is aan die

oorspronklike sonde (Adam en Eva) maar onskuldig aan werklike sonde.

Volgens Voltaire het die predikers of die ou geskrifte nie gesê dat Jesus afgedaal het na die hel nie.

Hierdie verhaal en die belydenis het eers die derde eeu ontstaan. Hierdie Middeleeuse geloof was

dat Jesus op die “Heilige Saterdag” afgedaal het na die hel en die krag van die Duiwel verslaan

het. So het hy die Goddelike getroues en bewustes, voor die boetedoening en versoening,

vrygelaat. Die woorde “Hades en Tartarus” is vertaal na hel, maar dit was nie die woord “Sheol”

nie. So het Sint Anthanasius dan later verduidelik hoe ons redder afgedaal het na die hel. Sy

menslikheid was nie algeheel in die graf of in die hel nie. Dit was in die graf met die vlees en in

die hel met die siel.”

Sint Thomas bevestig dat die Sinte (heiliges) wie opgestaan het met Jesus se dood, dan ook weer

dood gegaan het om later weer saam met Jesus te herleef. ‘n Mens moet net seker maak of hulle

twee keer sal opstaan en of God hulle net een keer laat opstaan het. Hy bevestig hulle geskrifte

was ‘n bietjie laat.

Volgens die Christen Katolieke leerstellings is die plek van reiniging, waar hulle wie sterf met die

genade van God, boetedoen, as straf vir hulle onvergeetlike sondes. Na reiniging, dus die sondes

is skoongemaak, word hulle tot die verheerliking toegelaat. Hierdie dogma is bevestig in die

Bybel, Matteus 12:31 en I Korintiërs 3:11 tot 15, maar ten volle deur die Hervormering verwerp.

Die Protestante Christene ontken die reiniging as onskriftuurlik en ontken die algehele vergifnis

van sonde deur Jesus se reddingswerk. Daar is die “Yezidis” gelowige gemeenskap van Kurdiese

inwoners van Irak, maar ook wyd verspreid. Daar is tans sowat 200 000 lidmate. Dit is ‘n

Monoteïstiese (een God) geloof wat menigte Christen, Islam en Joodse geloofstradisies insluit.

Hulle glo dat God, die gevalle Engel Lucifer vir sy ongehoorsaamheid vergewe het, en die wie

Lucifer vereer, is die uitverkorenis van die mensdom. Hulle mag nie die woord Satan gebruik nie,

maar wel Melek Taus, die pou Engel. ‘n Groot brons pou word vertoon in optogte en feeste en

5

namaaksels vir almoes kollektes. Daar is ‘n vyfdag fees jaarliks in Oktober met rituele soos dans,

sing en feesvierings. Daar is ook geheime seremonies met die pou, fontein Zemzem, se water wat

onder die stigter, Sheik Adi se graf uit borrel. Dus Lucifer, Satan se Yezidis geloof bestaan

vandag nog! Dit is dan baie toepaslik dat God, liefdevol, regverdig en magtig, wel vir Lucifer vir

sy ongehoorsaamheid vergewe het, ‘n goeie voorbeeld vir almal.

Ons het baie gelees van vergifnis, reiniging en skoonmaak van siele êrens, maar ons weet nie waar

en hoe dit plaasvind nie. Die woord ablusie is dan, wassing of reiniging. Dit is rituele wat

onsuiwerhede van ‘n Goddelose verwyder tot ‘n heilige stand suiwerheid met sy oorsprong in die

Torah sover Judaïsme betref. Dit is ‘n was ritueel vir die herstel of handhawing van ‘n stand. ‘n

Volledige lys van wanneer dit nodig is, was ongeveer 1300 CE saamgestel.

Die Christene mag die doop as ‘n reiniging beskou, maar andersins is ablusie slegs die was van die

vingers en bekers, na die nagmaal.

In Islam is die suiwerings rituele by geloofspligte, baie belangrik. Dit is in die Koran omskryf.

Die “Ghusl” is die hoof suiwering met die was van die hele liggaam in suiwer water. Dit is baie

belangrik veral na ‘n seksuele verhouding. Dit is belangrik voor die Vrydag gebede, die twee hoof

feeste, en die liggaam voor die begrafnis. So ook, voordat die Koran, aangeraak word. Die

“Wudu” is ‘n minderwaardige suiwering, wat daagliks moet geskied, elke keer voordat die vyf

gebede opgesê moet word.

Waar water dan nie beskikbaar is nie, mag sand op die Liggaam gevryf word. Dit is bekend as

“Tayammum” en mag “Wudu” vervang, maar slegs in uitsondering “Ghusl” vervang.

Nou weet ons hoe die fisiese tasbare dinge gesuiwer word. Die bewyse vir suiwering van die

onsigbare en onaantasbare siele bly buite ons bereik.

Dit is ‘n feit dat die antieke gelowe oortuig was dat hierdie planeet aarde, met sy liggies in die

hemel, die totale heelal is. Die Gode wie die planeet geskep het se grootste belangstelling was dan

die menslike wesens wat die Gode se skepping regeer. Dit verduidelik dan die geweldige eie

belangrikheid wat die gelowe in die mensdom blootgelê het. Die hoë mensliking, in voorkoms en

karakter, van die meeste Gode wat die mense in geglo het, ontbloot die mate waarin dit die mense

se eie skeppings was. Duisende jare voor die Christendom, het geloofsdogmas van misverstande

en onwaarhede gebruik gemaak om van die Luciferiese bewustheid in vele vermommings, die mag

van die mens se brein vermoë af te sluit. Die menslike brein is gevul met mites en literale

variasies en verwerkings van simboliese stories : die vrees van Gode en die afgryslikhede wat die

ongelowiges sal toeval, was baie effektief. So was die mensdom onder kontrole gehou en weerhou

van die kennis van die ware self. Dreigemente van mag en vrees was nog nooit ‘n logeise basis

om samehorigheid of ‘n gevolgtrekking af te dwing nie. Waar dit oor eie belang gaan is dit

korrupte logika vir die instelling van moraliteit. Die mens kan vir homself besluit, wat is goed of

sleg en geen ander, selfs nie ‘n God hoef hom instruksies te gee nie. Dit is duidelik dat geloof is

om te glo, in direkte opposisie tot rede en logika, ten spyte van ooglopende bewyse.

Daar is die baie variasies van die storie van Satan. Hy was die Aartsengel, met ‘n hoë rang elders

in die hemel. Hy was trots, en het selfstandigheid, onafhanklikheid en selfbestemendheid

nagestreef, waaroor hy uit die hemel uitgegooi was. So was Hephaestus deur die kwade Zeus

vanaf die bergspits Olympus afgegooi. Daarna moes Hephaestus die ondergrondse staat van vuur

beset, ten einde wapens en skilde vir die Gode en helde te maak.

Nog ‘n weergawe sê Hephaestus is die Romeinse naam en grofsmid van die Gode. Hy het

6

ingemeng in ‘n argument tussen sy ouers Hera en Zeus wat die rede was waarom hy afgegooi is na

die aarde, en sodoende verlam was.

Daar is geen spraak van straf in voorgenoemde mitologiese verhaal nie. Dit is net nog ‘n bewys

hoe die antieke mitologie vermeng en aangepas is om verskillende mites te produseer, veral as jy

‘n bietjie vrees en straf byvoeg, soos die Christene.

Lucretius, ‘n antieke Ateïs, het daarop gewys dat indien die siel onsterflik is, daar geen rede vir

vrees is nie. Sou enige lewende wese sterf, gaan die siel eenvoudig voort.

Die idee van ‘n hel van ewige lyding se oorsprong is in Hinduïsme, Buddhisme, Grieks en

Romeins. Die antieke Israelietiese “Sheol” was ‘n plek waar beide goed en kwaad hulle na die

dood bevind het. Die Romeinse Mitologie het ‘n hel voorgestel met ‘n drie-koppige hond in

beheer. In die Christelike mitologie word ‘n hemel voorgetel met ‘n drie-hoofdige God of God

figuur. Daar is geen hel met ewige lyding in die Ou Testament nie. Dit is nie daar nie! Christene

(Jesus) het die hel met ewige lyding geskep. Hulle het ‘n behoefte geskep en die bevrediging

daarvan voorsien. Dit is vandag algemeen bekend as bemarking.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!