05.05.2013 Views

Klik hier vir omsendbrief 16.2012 - Laerskoolbaanbreker.co.za

Klik hier vir omsendbrief 16.2012 - Laerskoolbaanbreker.co.za

Klik hier vir omsendbrief 16.2012 - Laerskoolbaanbreker.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Registrasienommer : 1999/020256/07

Kleuterskool : 072 155-4602 Posbus 191

Naskoolsentrum : 084 668-4748 Boksburg

Kantoor : 896-5122 / 896-5126 1460

Faks : 896-5122

E-pos : baanbreker@mweb.co.za

7 Augustus 2012 Omsendbrief no. 16/2012

Geagte Ouer

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike sake:

Individuele foto's en klasfoto's :

Op Dinsdag 21 Augustus, gedurende skooltyd, sal die kleuters se foto's vir die Diplomaplegtigheid,

asook die groepfoto's geneem word. Dié klasfoto's kan bestel word teen R25-00 per foto.

Al die kleuters moet asseblief hul geruite Kleuterskool T-hempie en 'n denim langbroek aantrek.

Indien hul nie 'n denim langbroek het nie, kan hul enige ander geskikte langbroek aantrek. Moet

asseblief nie spesiaal vir u kleuter 'n denimbroek gaan koop nie.

Ons vra vriendelik dat al die kleuters teenwoordig sal wees met die fotodag, aangesien die fotograaf

nie weer beskikbaar is nie. Ons begin die klasfoto's om 8:00 neem. Indien u kleuter siek is, kan

hulle net gou kom vir die foto's en dan weer huis toe gaan. Ons sal u samewerking in die verband

baie waardeer.

Kleuterskool Ope-aand :

Die Kleuterskool se Ope-aand vind op Dinsdag 11 September plaas, vanaf 16:00 tot 19:00. Daar is

baie voorbereidings wat gedurende die dag gedoen moet word en die klasse moet skoongemaak word.

Ons het dit goedgedink dat die Kleuterskool vir dié dag, om 10:30 sal sluit. Daar sal 'n wagklas

gereël word vir die kleuters wat nie betyds afgehaal kan word nie. Al die kleuters sal vanaf 10:30 in

die speelparkie wees. Die Naskoolsentrum sal wel soos gewoonlik voortgaan. Ons vertrou dat u almal

begrip sal hê vir die situasie en dat u die reëlings in orde vind.

Daar is nog van die kleuters wie se inskrywingsvorms vir 2013 nog uitstaande is. Ons wil u

vriendelik versoek om dié vorms so gou moontlik te voltooi en terug te stuur om te verseker dat u

kleuter wel 'n plekkie vir volgende jaar het. Let asseblief daarop dat inskrywings op 'n “first come

first serve” basis geskied en dat 'n kleuter sy/haar plek verloor indien u laat inskryf. Die

Herregistrasiefooi van R720-00 moet asseblief teen einde Oktober 2012 betaal wees.

Manne-aand :

Op Vrydag 14 September vind ons groot Manne-aand plaas. Die aand sal voorlopig bestaan uit die

optrede van ’n vermaaklikheidskunstenaar, ’n veiling, ete en vele meer. Ons benodig ons ouers se

ondersteuning en samewerking om van die aand, soos verlede jaar, ’n groot sukses te maak. ’n

Komitee moet saamgestel word en dan benodig ons ook borge, donasies en pryse. Voltooi asseblief

die bygaande skeurstrokie en stuur so spoedig moontlik terug.

Ons vertrou dat ons op u samewerking kan staatmaak!

Indien u enige verdere vrae het, of meer inligting oor enige van die bogenoemde sake verlang, is u welkom om die

Kleuterskool te skakel.

Vriendelike groete.

T W HOFFMANN

HOOF

MANNE-AAND

Vrydag 14 September 2012

Ek, die ouer/voog van ________________________________________ in Graad ______________

Is bereid om op die Manne-aand komitee te dien.

Is bereid om te help met die verkry van borge vir die aand.

Sal ’n donasie gee.

HANDTEKENING DATUM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!