05.05.2013 Views

BLOKKIESRAAISEL: Wiskunde-woordeskat - Think Online

BLOKKIESRAAISEL: Wiskunde-woordeskat - Think Online

BLOKKIESRAAISEL: Wiskunde-woordeskat - Think Online

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

1

15

17

16

19

11

12

8

10

21

18

BLOKKIESRAAISEL: Wiskunde-woordeskat

5

13

20

9

2

14

6

7

3

DWARS:

1. 3-dimensionele vorm met 'n vierkant as basis en 4

driehoekige vlakke wat by 'n hoekpunt bo ontmoet

2. die antwoord van 'n vermenigvuldigingsom

4. wanneer 2 dele aan weerskante van 'n lyn identiese

spieëlbeelde van mekaar is

6. 'n plat oppervlak van ‘n 3-dimensionele figuur

8. 'n getal wat net deur homself en 1 kan deel

10. die onderste getal van ’n breuk

11. 'n getal wat presies in ‘n ander getal kan indeel

12. 'n reguit lyn wat 2 punte op die omtrek van ‘n sirkel

verbind

14. 'n figuur in die vorm van´n bal

15. gerangskik in die volgorde van tyd

17. 'n getal met 'n teller bo en 'n noemer onder

18. 'n veelhoek met 6 sye en 6 hoeke

19. 'n lyn van die middelpunt van die sirkel na die rand

20. die lengte van ’n figuur buite om

21. 'n lyn wat parallel is met die oppervlakte van die aarde

AF:

1. 'n 2-dimensionele figuur met 3 of meer reguit lyne

2. ewewydige lyne wat mekaar nooit sny nie

3. beweeg in dieselfde rigting as die wyser van ‘n horlosie

5. die antwoord van getalle bymekaar getel ('n plussom)

7. 'n grafiek waar reguit lyne gebruik word om punte

te verbind om sekere inligting voor te stel

8. 'n veelhoek met 5 sye en 5 hoeke

9. die getal bo die lyn in ‘n breuk

13. 'n veelhoek met 7 sye en 7 hoeke

16. om te draai in´n kloks- of anti-kloksgewys rigting

17. die sy of vlak waarop ’n figuur staan

BLOKKIESRAAISEL: Wiskunde-woordeskat

MEMORANDUM:

1 p i r a m i d e

o 2 p r o d u 3 k

l a l

4 s i m m e t r i e 5 s r o

g o a 6 v

o 8 p r i e m g e

7 l a k

9 t a l y s

o e e l n g

n 10 n o e m e r l e g e

t l l r w

11 f a k t o r e e l a y

g r e f s

12 k o o r d i

o 13 h 14 s f e e r

15 c h 16 r o n o l o g i e s k

o p

t t

17 b r e u k 18 h e k s a g o o n

a e g

s 19 r a d i u s 20 o m t r e k

i o

s 21 h o r i s o n t a a l

Dwars Af

1. 3-dimensionele vorm met 'n vierkant as basis en 4

driehoekige vlakke wat by 'n hoekpunt bo ontmoet

2. die antwoord van 'n vermenigvuldigingsom

4. wanneer 2 dele aan weerskante van 'n lyn identiese

spieëlbeelde van mekaar is

6. ’n plat oppervlak van ‘n 3-dimensionele figuur

8. ´n getal wat net deur homself en 1 kan deel

10. die onderste getal van ’n breuk

11. ‘n getal wat presies in ‘n ander getal kan indeel

12. ‘n reguit lyn wat 2 punte verbind op die omtrek van ‘n sirkel

14. ´n figuur in die vorm van´n bal

15. gerangskik in die volgorde van tyd

17. 'n getal uitgedruk met 'n teller bo en 'n noemer onder

18. ’n veelhoek met 6 sye en 6 hoeke

19. ´n lyn van die middelpunt van die sirkel na die rand

20. die lengte van ’n figuur buite om

21. ’n lyn wat parallel is met die oppervlakte van die aarde

1. 'n 2-dimensionele figuur met 3 of meer

reguit lyne

2. ewewydige lyne wat mekaar nooit sny nie

3. om in dieselfde rigting te beweeg as die

wyser van ‘n horlosie

5. die antwoord van getalle bymekaar getel

('n plussom)

7. ’n grafiek waar reguit lyne gebruik word om

punte te verbind om sekere inligting voor te

stel

8. ’n veelhoek met 5 sye en 5 hoeke

9. die getal bo die lyn in ‘n breuk

13. ’n veelhoek met 7 sye en 7 hoeke

16. om te draai in ´n kloksgewys- of antikloksgewys

rigting

17. die sy of vlak waarop ’n figuur staan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!