Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013 - Laerskool Queenswood
Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013 - Laerskool Queenswood
Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013 - Laerskool Queenswood
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013

Graad 7

WISKUNDE 1 MAART

BODMAS

Faktore

Veelvoude

Priemgetalle

Kwadrate

Derdemagte

Lyne

Hoeke

Breuke Ekwivalent breuke

Onegte breuke

Gemengde getalle

Optel en aftrek van gewone breuke en

gemengde getalle

ENGELS 4 MAART

Language, Spelling, Writing, Reading Handbook page 10 to page 40

Comprehension test

Creative writing

Masculine & Feminine

Nouns (different types)

Present indefinite tense

Homophones

Idiomatic speech

Spelling words

Negatives and Questions

Active and Passive Voice

TEGNOLOGIE 6 MAART

Diktaat Bl 2 - 48

Strukture

AFRIKAANS 8 MAART

Selfdtandige naamwoorde

Werkwoorde

Vokale, Konsonante, Diftonge

Vokaalgroep 1, 2, en 3

Lidwoorde

Voornaamwoorde

Woorde met koppeltekens en deeltekens

LO 11 MAART

Gesonde dieet + voedselgroepe

My omgewing en impakte ; Vigs + Tering

Emosies

Bl 1 – 30 Diktaat
NW 12 MAART

Bls 1 tot en met Bls 53

SW 14 MAART

Kaartwerk (lugfoto’s ; prente ; ortofoto ;

sketstekening ; skaal )

Bevolking ( groeiende bevolking ; bevolking

groeikoers )

Bl 1 – 37 Diktaat

EBW 18 MAART

Behoeftes + Begeertes Bl 2 – 36 Diktaat

Verskillende Sektore

Ekonomiese goedere

Die Ekonomie

KK 19 MAART

Kinderregte

Picasso

Issac

Newton

Kleure + Kleurwiel

Bygelowe

Musiek

Bl 4 – 38 Diktaat
Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013

Graad 6

WISKUNDE 1 MAART

Eenheid 1.1

Getalpatrone

Skryf getalle in woorde en woorde as getalle

Plekwaarde

˂ ; ˃ en =

Rangskik getalle in stygende en dalende orde

Eenheid 1.2

Getalsinne

Getalfeite ( Papier in skrif geplak)

Veelvuldige bewerkings

Eenheid 1.3

Afronding (naaste 5, 10, 100 en 1000)

Optel ( uitgebreide vertikale kolommetode en

vertikale kolommetodes )

Optelsomme oor geld

Eenheid 1.4

Aftrek ( uitgebreide vertikale kolommetode en

vertikale kolommetode )

Aftreksomme oor geld.

Eenheid 1.5

Gewone breuke

Breuke as deel van ‘n geheel

Ekwivalente breuke

ENGELS 4 MAART

Nouns

Singular and plural

Alphabetical order

Pronouns

Adverbs

Adjectives

Prepositions

Verbs

Past tense

AFRIKAANS 8 MAART

Begripstoets

Basisvorme Bl 7

Klankgrepe en lettergrepe Bl 7 en 20

Voegwoorde in alfabetiese volgorde Bl 21

Idiome Bl 2, 14, 21, 38 en 50

Leestekens en skryftekens Bl 31 en 45

Voornaamwoorde Bl 32

Direkte en Indirekte rede Bl 44

Basisvorme; Voor – en agtervoegsels ; Afleidings;

Samestellings en nuutskeppings

Bl 55

Poësie Bl 51 ; 52 en 53
Leerders moet in staat wees om gedigte se vrae te

beantwoord, sowel as om ‘n gedig te skryf.

Leerders sal presies in die klas gesê word wat van

hulle verwag word.

LO 11 MAART

Vermoëns ; Belangstelling ; Potensiaal ; Groepsdruk ; Skrif - Bl 11 - 32

Konflik ; Afrika volksvertelling

Monochromatiese kleur

NW/TEGNOLOGIE 12 MAART

Lewe en Lewenswyse Bls 4 - bls 101

SW 14 MAART

Geografie Skrif - Bls 10 - 53

Lengte + Breedtelyne

Skale

Kaartwerk

Geskiedenis

Afrika koningkryk

Mapungubwe
Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013

Graad 5

WISKUNDE 1 MAART

Hersiening Bl 29 nr. 1 - 4

Bl 30 nr. 5

Vloeidiagramme Bl 32 Aktiwiteit 2 nr. 1

Afronding tot die naaste 10 en bereken Bl 46 Aktiwiteit 9 nr. 1

Tyd Bl 49 Aktiwiteit 1 nr. 2 a - h

ENGELS 4 MAART

Language, Spelling, Writing, Reading Handbook page 5 to page 30

Comprehension test

Creative writing (plan to write a story)

Adjectives

Irregular verbs

Adverbs

AFRIKAANS 8 MAART

Begripstoets

Sinsoorte : Weet wat is ‘n stelsin, vraagsin, uitroepsin,

bevelsin

Verlede tyd, Teenwoordige tyd, Toekomende tyd Bl 5

Afkortings, Deeltekens en kappies Bl 7

Idiome Bl 2, 12, 32, 42

Ken ook die vlg uitdrukkings:

1. Om met nuwe oë na iets te kyk – Jy sien iets in ‘n

nuwe lig (Anders as voorheen)

2. Wat beteken dit as die skille van jou oë afval ?: Jy

sien eienskappe wat jy nie voorheen gesien het nie

Ken die volgende !

Sinonieme ( dieselfde betekenis)

1. Onvatbaar : immuun

2. Albei : beide

3. Mening : betekenis

Antonieme ( teenoorgesteldes)

1. Vars : vrot

2. Lelikste : aantreklikste

3. Vries : verstar

Poësie: Leerders moet weet hoe om ‘n gedig se vrae

te kan beantwoord, sowel as om een te skryf.

( Die leerders sal in klas presies vertel word wat van

hulle verwag word)

Basisvorme, Samestellings, Voorvoegsels,

Agtervoegsels en Afleiding

Bl 17

Lidwoorde Bl 17

Bl 43, 44, 45, 46 en 47
Koppelteken en Afkappingstekens Bl 27 en 28

Byvoeglike naamwoorde Bl 28

Klankgrepe en lettergrepe , Afbreek van woorde Bl 37

Voornaamwoorde Bl 37

LO 11 MAART

Eenheid 1: Vorm van positiewe selfbeeld Bl 18

Eenheid 3: Hantering van emosies Bl 14

Eenheid 4: Verhoudings Bl 17 + 18

Voordele van goeie en veilige verhoudings Bl 18 (Leer alles )

Module 1: Vasleggings en Formele Assessering Bl 20 (Leer die hele bladsy ! )

NW/TEGNOLOGIE 12 MAART

Lewe en Lewenswyse Bls 4 - bls 119

SW 14 MAART

GEOGRAFIE

Posisie van ewenaar en pole op aardbol Bl 10

7 Kontinente Bl 10

8 Kompasrigtings Bl 11

Aktiwiteit 1 Bl 11

Afrika ons kontinent Bl 12

Lande en grense Bl 13

Landomringde lande en kuslyne Bl 14

GESKIEDENIS

Jagter – versamelaars en herders

Eenheid 2 bl 28

Hoe ons meer van jagter – versamelaars en herders Bl 29

kan leer

Die San en die omgewing Bl 31 - 32

Die uitvinding van die pyl en boog
Eksamenafbakenings Eerste kwartaal 2013

Graad 4

WISKUNDE 1 MAART

Voltooi die patrone In skrif

Plekwaardes Handboek Bl 12 , 13

Vergelyk getalle (˃ ; ˂ ; = ) Handboek Bl 13

Rangskik getalle Handboek Bl 14

Skryf eie getalsinne Skrif

Kontroleer antwoorde Handboek Bl 18

Optel

Aftrek

Vloeidiagramme Skrif en Bl 30

Vermenigvuldig Bl 37 , 64

Deling Bl 40 , 66

Tyd Skrif

Grafieke /Data Skrif

2D - vorms Skrif

ENGELS 4 MAART

Nouns P 8

Verbs P 10

Connecting sentences / words P 16

Present Tense

Adverbs P 28

Has / have P 37

Punctuation P 43

Personal pronouns P 44

AFRIKAANS 8 MAART

Leestekens Stelwerkboek

Werkwoorde Bl 7 , 37

Tye vd werkwoord Bl 7

Soorte sinne Bl 8

Sinonieme en Antonieme Bl 8

Selfstandige naamwoord-Eiename/Soortname Bl 17

Spelling van vokaalgroepe Taalleerskrif

Meervoude – Verkleining Skrif

Lettergrepe Bl 22 , 37

Byvoeglike naamwoord Bl 27 , 38

Verdeel sinne in onderwerp / voorwerp/ Bl 28

gesegde

Verlede tyd Bl 32

Bywoorde Bl 47

Ontkenning Bl 48
LO 11 MAART

Persoonlike sterk punte Bl 8 - 10

Respek vir my liggaam Bl 11 - 13

Hoe om konflik te hanteer Bl 14 - 17

Warm op Bl 19

Patrone Bl 20

Soorte instrumente Bl 22

Kunselemente Bl 24

2 – dimensies en 3 – dimensies Bl 25 , 26

Veiligheidsmaatreëls Bl 28

NW/TEGNOLOGIE 12 MAART

Alle afgerolde werk wat in die skrifte geplak is

SW 14 MAART

Plekke waar mense woon

Werk wat mense doen

Geboue

Landmerke

Behoeftes en begeertes

Hoe ons uitvind oor plaaslike gebied

My skool

My stad