05.05.2013 Views

Voorbeeld - Smart Kids

Voorbeeld - Smart Kids

Voorbeeld - Smart Kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vaardigheid: gebruik werkwoorde

38

Hoera vir die

Sportdag!

Sportdae is vol aksie. Aksiewoorde

word werkwoorde genoem.

1. Kleur die Sportdag se werkwoorde

in.

hardloop kortbroek

spring

vasbind

tekkies

nael deelneem

roomys pet oorgee

2. Gebruik elke werkwoord om een van hierdie sinne te voltooi.

frokkie

• Op ons Sportdag gaan ons teen ander atlete .

• Ek gaan die stokkie in die aflos .

• Kyk hoe ek oor die wenstreep.

• Jaco kan hoog oor die hoogspringbalk .

• Jodi hou daarvan om baie keer om die baan te .

• Ons moet ons bene in die driebeenresies aan mekaar .

Die weermag

Hierdie sersant-majoor gee vir sy troepe instruksies.

1. Besluit of elke instruksie ’n stelling of ’n bevel is.

Onderstreep die woord.

a. Hardloop na die boom en terug! stelling/bevel

b. Ons gaan na middagete hardloop. stelling/bevel

c. Voorwaarts, mars! stelling/bevel

d. Staan onmiddellik in pare in ’n ry! stelling/bevel

e. Dit is om eenuur middagete. stelling/bevel

f. Doen twintig opstote! stelling/bevel

Jy het besluit jou

hond het opleiding

nodig. Neem hom na

die hondeskool.

2. Maak drie bevele

op wat jy vir jou

hond wil leer.

3. Skryf hulle in die

spraakborrels.

Moenie die

uitroeptekens

vergeet nie!

4. Skryf ’n stelling

oor jou hond.

65

Vaardigheid: identifiseer en skryf opdragte

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!