30568 HTS John Vorster

30568 HTS John Vorster 30568 HTS John Vorster

05.05.2013 Views

HET U GEWEET DAT... FEITE EN GEGEWENS oor die Tegnologiese Studierigting en H T S John Vorster waarvan die mense nie altyd bewus is nie. Moontlik beantwoord onderstaande enkele van u vrae om 'n keuse te maak oor u kind se studierigting en hoërskool vir volgende jaar. HET U GEWEET DAT... 1. H T S John Vorster 'n volwaardige akademiese hoërskool is met 'n gespesialiseerde tegniese/ingenieurstudierigting?. 2. 'n leerder wat aan 'n Tegnologiese Hoërskool matrikuleer met universiteitstoelating ENIGE studierigting aan 'n universiteit kan volg? 3. 'n leerder wat aan 'n Tegnologiese Hoërskool matrikuleer, ENIGE tegniese of nietegniese rigting kan volg? Hy/sy het dus meer opsies. 4. H T S John Vorster die enigste Afrikaanse Hoërskool in die stad is met 'n volwaardige tegnologiese studierigting wat beteken dat daar weinig beperkings is op die keuses van 'n tegnologiese rigting wat na graad 9 gemaak moet word? In Grade 8 en 9 word gespesialiseerde, verkennende blootstelling aan elke rigting gegee sodat 'n sinvolle keuse aan die einde van Graad 9 gemaak kan word. HIERDIE NOODSAAKLIKE ONDERRIG EN OPLEIDING IN GRADE 8 EN 9 GESKIED ALLEENLIK BY 'N VOLWAARDIGE HOëRSKOOL VIR TEGNOLOGIE . 5. vakke in die Tegnologiese studierigting interafhanklik van mekaar is en dat die onderrig en opleiding oor vyf jaar strek - twee jaar gespesialiseerde blootstelling in Grade 8 en 9, asook drie jaar gespesialiseerde onderrig en opleiding in Grade 10, 11 en 12. Waak teen wanvoorstellings wat losstaande tegniese vakke (soos Tegniese Tekene en Tegnologie), as 'n tegnologiese studierigting bemark. Dit is totaal misleidend en 'n verkeerde besluit kan u kind duur te staan kom. Vergewis u eers van die ware feite. Die leerarea, Tegnologie, in grade 8 en 9 het GEEN verband met die gespesialiseerde ingenieur- en tegnologiese studierigting nie. 15

16 SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIE SLEGS VOLWAARDIGE TEGNOLOGIESE HOËRSKOLE IS IN STAAT OM DIE TEGNOLOGIESE STUDIERIGTING GESPESIALISEERD AAN TE BIED MET TOEPASLIK OPGELEIDE PERSONEEL EN DIE REGTE, GESOFISTIKEERDE TOERUSTING EN FASILITEITE. 6. ±400 graad sewe leerders jaarliks aansoek doen? Die aantal seuns wat jaarliks inskryf, is die meeste van alle skole in die stad. Dit laat jou dink: die swaai na beroepsgerigte onderrig en opleiding is 'n realiteit! Doen betyds aansoek om teleurstelling te voorkom. 7. dogters welkom is? Daar is tans 45 dogters in die skool. Slegs gekeurde dogters word aanvaar. 8. HTS John Vorster nie net een van die grootste skole vir tegnologie in Gauteng is nie, maar ook in die RSA? 9. ‘n leerder moeilik van 'n gewone hoërskool kan oorskakel na 'n Tegnologiese Hoërskool, maar maklik vanaf laasgenoemde na 'n gewone hoërskool? As u dalk twyfel, skryf hom in by 'n Tegnologiese Hoërskool en besluit dan finaal aan die einde van graad 9. 10. handvaardigheid 'n aanbeveling is, maar dat goeie vordering in Wiskunde en Natuurwetenskap belangriker is? Die tegnologiese studierigting is natuurwetenskaplik van aard. 'n Kombinasie van die intellek en handvaardigheid is dus belangrik. Die fyn ooghandkoördinasie wat 'n leerder bemeester by 'n tegniese skool, is belangrik vir hoogsgespesialiseerde beroepe, soos bv. chirurgie. 11. Inligtingstegnologie as agtste vak na-uurs vir gekeurde leerders gereël word? 12. 'n leerder in 'n skool vir tegnologie slegs 10% van sy tyd in die werkswinkels deurbring en die res akademies en in vakteorie onderrig word? 13. Basiese beginsels en vaardighede word aangeleer sodat leerders beter toegerus is om ná skool opgelei te word by universiteite, VOOkolleges, die openbare sektor, staatsdiens en die nywerhede. HET U GEWEET DAT...

16

SKOOL VIR EN VAN TEGNOLOGIE

SLEGS VOLWAARDIGE TEGNOLOGIESE HOËRSKOLE IS IN STAAT

OM DIE TEGNOLOGIESE STUDIERIGTING GESPESIALISEERD AAN

TE BIED MET TOEPASLIK OPGELEIDE PERSONEEL EN DIE REGTE,

GESOFISTIKEERDE TOERUSTING EN FASILITEITE.

6. ±400 graad sewe leerders jaarliks aansoek doen? Die aantal

seuns wat jaarliks inskryf, is die meeste van alle skole in die

stad. Dit laat jou dink: die swaai na beroepsgerigte onderrig en

opleiding is 'n realiteit! Doen betyds aansoek om teleurstelling te

voorkom.

7. dogters welkom is? Daar is tans 45 dogters in die skool. Slegs

gekeurde dogters word aanvaar.

8. HTS John Vorster nie net een van die grootste skole vir tegnologie in

Gauteng is nie, maar ook in die RSA?

9. ‘n leerder moeilik van 'n gewone hoërskool kan oorskakel na 'n

Tegnologiese Hoërskool, maar maklik vanaf laasgenoemde na 'n

gewone hoërskool? As u dalk twyfel, skryf hom in by 'n Tegnologiese

Hoërskool en besluit dan finaal aan die einde van graad 9.

10. handvaardigheid 'n aanbeveling is, maar dat goeie vordering in

Wiskunde en Natuurwetenskap belangriker is? Die tegnologiese

studierigting is natuurwetenskaplik van aard. 'n Kombinasie van die

intellek en handvaardigheid is dus belangrik. Die fyn ooghandkoördinasie

wat 'n leerder bemeester by 'n tegniese skool, is

belangrik vir hoogsgespesialiseerde beroepe, soos bv. chirurgie.

11. Inligtingstegnologie as agtste vak na-uurs vir gekeurde leerders

gereël word?

12. 'n leerder in 'n skool vir tegnologie slegs 10% van sy tyd in die

werkswinkels deurbring en die res akademies en in vakteorie

onderrig word?

13. Basiese beginsels en vaardighede word aangeleer sodat leerders

beter toegerus is om ná skool opgelei te word by universiteite, VOOkolleges,

die openbare sektor, staatsdiens en die nywerhede.

HET U GEWEET DAT...

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!