Die rykdom van die geestelike gawes is vir die gemeente bedoel om ...

Die rykdom van die geestelike gawes is vir die gemeente bedoel om ... Die rykdom van die geestelike gawes is vir die gemeente bedoel om ...

gkkandelaar.co.za
from gkkandelaar.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Die rykdom van die geestelike gawes is vir die gemeente bedoel om te beoefen tot wat vir haar nuttig is. Lees: Efesiërs 4: 1 - 16 Teks: 1 Kor 12: 7 - 12. Lofsang Ps 68: 12, 13 Wetsang Ps 1: 1, 4 Gebedsang Ps 102: 1, 8 Preeksang Ps 85: 3, 4 Slotsang: Ps 87: 1a, 2b, 3s, 4b, 5a Nadat die apostel 'n algemene oorsig van die geestesgawes, bediening en werking gegee het, het hy telkens aangetoon dat almal van God drie-enig afkomstig is. Maar dan gaan hy ook verder veral konsentreer op die gawes omdat dit die probleem punt is waaroor die gemeente 'n vraag gevra het. En voordat hy nou die rykdom daarvan gaan uitspel, wil hy weereens eerste die gemeenskaplike beginsel wat die gawes na vore bring in herinnering roep, en wys hy ook die gemeenskaplike doel aan waarna hulle almal moet strewe.. die algemene nut. Dit is wat ons in vers 7 vind. Daarna spel hy in verse 8 - 12 die verskeidenheid waarin die gawes opereer uit… maar dan herhaal hy telkens opnuut weer hierdie een beginsel waaruit hulle voortkom. Wat vers 7 betref, lees ons: maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. Die Gees laat in elke lidmaat unieke bekwaamhede na vore kom. So moet ons daardie eerste woorde van die vers verstaan. Die openbaring van die Gees staan hier geskrywe nie met die algemene lidwoord asof dit ('n) openbaring is nie, maar besonderlik en spesifiek (dié) openbaring van die Gees. Daarmee word aangedui dat dit hier nie gaan oor gewoon net een of ander boodskap van die Gees nie, maar die unieke en kragtige daad van die Heilige Gees wat in broeder Jan op 'n unieke manier na vore kom en in suster Gerda eweneens op 'n unieke manier na vore kom. En so moet ons ook die Openbaring van die Gees verstaan… Ons moet die woord ‘openbaring’ letterlik opvat as ‘n saak wat enigsins vooraf verborge was, maar wat nou uitkom, 'n verborge gawe, 'n verborge vermoë wat bekend word. Dat dit van die Heilige Gees afkomstig is. Die Heilige Gees openbaar Homself aan die gemeente deurdat Hy die gawes aan die lede uitdeel. Dit word ook bekend as afkomstig van die Heilige Gees aangesien dit die gemeenskaplike doel nastreef, die welsyn van die gemeente. Dit dien nie maar net tot die selfsugtige bevrediging van die persoon aan wie dit geskenk is nie. Hy beklemtoon in vers 7 dat hierdie mededeling aan elkeen gegee word. Elke lidmaat. Vir ons verstaan is dit sowel elke belydende lidmaat en elke dooplidmaat - elke broeder en elke suster.. elkeen. Niemand word van hierdie mededeling uitgesluit nie. Op hierdie manier beklemtoon die Heilige Gees dat elke lidmaat kosbaar is en so die hele gemeente se welsyn bevorder. Dis as ons

Die rykdom van die geestelike gawes is vir die gemeente bedoel om te

beoefen tot wat vir haar nuttig is.

Lees: Efesiërs 4: 1 - 16

Teks: 1 Kor 12: 7 - 12.

Lofsang Ps 68: 12, 13

Wetsang Ps 1: 1, 4

Gebedsang Ps 102: 1, 8

Preeksang Ps 85: 3, 4

Slotsang: Ps 87: 1a, 2b, 3s, 4b, 5a

Nadat die apostel 'n algemene oorsig van die geestesgawes, bediening en

werking gegee het, het hy telkens aangetoon dat almal van God drie-enig

afkomstig is. Maar dan gaan hy ook verder veral konsentreer op die gawes

omdat dit die probleem punt is waaroor die gemeente 'n vraag gevra het. En

voordat hy nou die rykdom daarvan gaan uitspel, wil hy weereens eerste die

gemeenskaplike beginsel wat die gawes na vore bring in herinnering roep, en

wys hy ook die gemeenskaplike doel aan waarna hulle almal moet strewe.. die

algemene nut. Dit is wat ons in vers 7 vind. Daarna spel hy in verse 8 - 12 die

verskeidenheid waarin die gawes opereer uit… maar dan herhaal hy telkens

opnuut weer hierdie een beginsel waaruit hulle voortkom.

Wat vers 7 betref, lees ons: maar aan elkeen word die openbaring van die Gees

gegee met die oog op wat nuttig is.

Die Gees laat in elke lidmaat unieke bekwaamhede na vore kom. So moet ons

daardie eerste woorde van die vers verstaan. Die openbaring van die Gees

staan hier geskrywe nie met die algemene lidwoord asof dit ('n) openbaring is

nie, maar besonderlik en spesifiek (dié) openbaring van die Gees. Daarmee

word aangedui dat dit hier nie gaan oor gewoon net een of ander boodskap van

die Gees nie, maar die unieke en kragtige daad van die Heilige Gees wat in

broeder Jan op 'n unieke manier na vore kom en in suster Gerda eweneens op 'n

unieke manier na vore kom. En so moet ons ook die Openbaring van die Gees

verstaan… Ons moet die woord ‘openbaring’ letterlik opvat as ‘n saak wat

enigsins vooraf verborge was, maar wat nou uitkom, 'n verborge gawe, 'n

verborge vermoë wat bekend word. Dat dit van die Heilige Gees afkomstig is.

Die Heilige Gees openbaar Homself aan die gemeente deurdat Hy die gawes aan

die lede uitdeel. Dit word ook bekend as afkomstig van die Heilige Gees

aangesien dit die gemeenskaplike doel nastreef, die welsyn van die gemeente.

Dit dien nie maar net tot die selfsugtige bevrediging van die persoon aan wie dit

geskenk is nie.

Hy beklemtoon in vers 7 dat hierdie mededeling aan elkeen gegee word. Elke

lidmaat. Vir ons verstaan is dit sowel elke belydende lidmaat en elke

dooplidmaat - elke broeder en elke suster.. elkeen. Niemand word van hierdie

mededeling uitgesluit nie. Op hierdie manier beklemtoon die Heilige Gees dat

elke lidmaat kosbaar is en so die hele gemeente se welsyn bevorder. Dis as ons

Here Jesus Christus voorsorg gemaak het om die gemeenskap met sy bruidkerk

te beoefen. Daarom het Hy as Bruidegom allerlei geskenke aan sy bruid gegee,

nie maar net om haar te versier nie, maar om haar vir Hom te versier sodat sy

haarself goed kan versorg sodat sy deur die aanwending van hierdie geskenke

die gemeente in staat kan stel om innige en heilige gemeenskap met Hom

beoefen. Dit lê noodwendig 'n bewuste verantwoordelikheid op elkeen van ons,

geliefdes. Ons is nie maar net 'n losse konglomerasie van indiwidue wat by

geleentheid saamkom en dan weer in ons eentjie verdwyn na die tyd nie. Ons is

nie soos los sand waar elkeen maar net sy eie indiwidu is nie. Ons is

voortdurend en permanent as gemeente op mekaar aangewys. Van die hoogste

tot die laagste, van die rykste tot die armste, van die spraaksaamste tot die

stilste, van die mees uitgaande tot die mees ingekeerde lidmaat. Ons is almal

deur die Gees vir mekaar gegee om ons gawes tot nut en saligheid vir mekaar

aan te wend. So word die gemeente ook opgebou, wanneer die een die ander

stimuleer om by mekaar met ons gawes te belê, te investeer. Vra dus uself

maar die gewetensvraag: Hoe dien ek met my gawes, die gemeente. Hoe

lewer ek insette. Nie hoe eis ek vir myself op nie, maar hoe offer ek myself tot

voordeel van die hele res.

En wanneer hy in vers 7 aankondig dat elkeen hierdie openbaring van die Gees

ontvang het, het hy die aanleiding gegee om in die volgende verse te sê hoe dit

by die een en ook by die ander die geval is. So kom verse 8 - 10 aan die orde.

Wat ons moet opval is watter dinge hy hier heel eerste noem en watter laaste.

Ons moet aanneem dat Paulus nie sonder goeie rede hierdie volgorde as 'n soort

prioriteitsorde aanvoer nie. Dit lyk asof die gemeente nogal behep was met die

uitsonderlike gawes van tonge tale en ander ekstatiese openbaringe. So

belangrik dat Paulus dit in hoofstuk 14 nodig vind om weer 'n keer daarop terug

te kom. Maar dit is vir die apostel 'n verkeerde prioriteit. Daar is ander dinge

wat veel belangriker is. Trouens, as die belangrike gawes wat hy hier eerste

noem eerste aanwesig is, dan sal dit die gemeente ook help om die ander

gawes met oordeelkundigheid te gebruik.

Die Gees gee vir die een 'n woord van wysheid, vir die ander 'n woord van

kennis. Hy stel dus die verstandsvermoëns voorop. Dit is van die heel grootste

nut vir die gemeente en dit het ook die heel wydste toepassingsvermoë. Die

gemeente ontvang daardeur die meeste stigting. Hy sê dit ook ondubbelsinnig

in hoofstuk 14

1Kor 14:12 So moet julle ook, terwyl julle streef na geestelike gawes, probeer

om uit te munt tot stigting van die gemeente.

En

1Kor 14:19 maar in die gemeente wil ek liewer vyf woorde met my verstand

spreek om ook ander te onderrig, as tien duisend woorde in 'n taal.

Dit is dan 'n valse voorstelling wanneer mense geneig is om die ekstatiese

openbarings as meer goddelik te beskou as daardie wat die mens in die volle

gebruik van sy verstand laat optree. Om hierdie valse voorstelling af te sny,

kom wysheid en kennis heel vooraan. En tussen wysheid en kennis kom nog

selfs wysheid eerste as grond leggend vir die aanwending van kennis.

Kennis, geliefdes, is 'n magtige gawe. Met kennis en die vermoë om toegang

te verkry tot inligting kan 'n mens wêrelde oopbreek wat normaalweg andersins

verborge lê. Met kennis kan 'n mens probleme analiseer, en jy kan verklarings

gee vir verskynsels en jy kan voorspellings maak wat op die kennis gegrond is,

maar sonder wysheid gebruik die mens hierdie kennis dikwels onoordeelkundig.

Sonder wysheid kan jy nog soveel kennis hê waarmee jy kan kwaad doen.

Sonder wysheid kan jy nie die bronne van jou kennis behoorlik beoordeel nie.

Sonder wysheid kan jy met jou kennis die gemeente heeltemal verwoes, en die

skepping afbreek. Daarom is wysheid soos die stuurwiel vir die kennis. Maar as

ons dan hier van wysheid praat, is dit bedoel as wysheid wat van die Gees af

kom. Nie gewone aardse wysheid soos die Griekse wysgere en die mensgerigte

wysheid wat eintlik goddelose wysheid is nie. Volgens hoofstuk 2 word hier die

wysheid bedoel wat die mens in staat stel om die geheimenisse van God se groot

plan te kan toepas. So byvoorbeeld die skoolonderrig wat daar oral in die

wêreld plaasvind. Dit het ten doel om die leerders met allerhande kennis en

vaardigheid bekwaam te maak. Maar juis daarom is dit belangrik dat

verbondsouers moet sorg dra dat hulle kinders hierdie kennis en vaardigheid

binne die regte inbedding van die goddelike wysheid ontvang, die wysheid wat

sy beheersing uit die Woord van die Here put. Want as die wysheidsbron van

die Woord van die Here nie die stuurwiel van die onderwys is nie, kweek ons

maar net 'n klomp akademiese dwase, en tegnologiese goddeloses. Daarom

moet ouers voorsorg tref dat hulle kinders by hulle kennis in die skoolonderrig

eerste in die wysheid van die Here grootgemaak moet word. Dit is juis die

wysheid van God wat in hele Bybelboeke, soos die Psalms, Spreuke, Prediker,

Job ens voorop geplaas word. In die Spreukeboek besonderlik as die stuurwiel

vir die opgroeiende jongeling. Hier volgens Paulus word dit as die openbaring

van die Gees herken as Hy aan iemand 'n woord van wysheid, of ook 'n woord

van kennis gee. Hy praat oor die gawe wanneer dit in werking is om die

gemeente op te bou. Kennis word dan voortgeplant deur middel van die

persoonlike band met mekaar en in weloorwoë dade wat verrig moet word

volgens die lig van die Heilige Gees. Die stigtelike redevoering van die wysheid

deur die Gees word te voorskyn gebring volgens die spesiale behoeftes van

elkeen in hulle eie omstandighede. Met so 'n woord van kennis en 'n woord van

wysheid word mede lidmate bedien onder hulle veelvuldige

lewensomstandighede.

Daarop kom nou die volgende gawes van vers 9 aan die orde. Waar die eerste

twee gawes van vers 8 uitgeoefen word kragtens 'n meedeling van die

wysheidskennis van die Heilige Gees, die lig van die Gees, is die volgende 5

gawes in vers 9 die gevolg van die meedeling van die Krag van die Gees. So is

die geloof nie maar net die geloof in die algemeen wat tot die saligheid en die

kenmerkende eienskap van die Christene is nie, maar 'n openbaring van geloof

as 'n besondere gawe. Byvoorbeeld om demone te kan uitdryf. Hiervan het

Jesus gesê waarom sy dissipels dit op 'n keer nie kon regkry nie:

Matt 17:20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê

vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê:

Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle

onmoontlik wees nie.

Hier Praat Paulus ook van die gawe van geloof wat duiwels kan uitdryf en wat

berge kan verskuif.

Dan volg die gawe van gesondmaking wat nou aansluit by geloof. Omdat die

gawe van genesing moet vertrou op die mag van God wanneer hy hom tot 'n

sieke rig. Hier is dit ook nie maar net dieselfde as wanneer ons saam vol

vertroue bid nie. Hier is dit 'n gawe wat met 'n bevel beoefen word wat bewus is

van 'n volkome ooreenstemming met die wil van God. Net soos wat ons dit

byvoorbeeld sien by Petrus in Hand 3: 6 e.v. wat die kreupel bedelaar genees

het:

Hand 3:6 Maar Petrus sê: Silwer en goud het ek nie; maar wat ek het, dit gee

ek vir jou: In die Naam van Jesus Christus, die Nasarener, staan op en loop!

Hand 3:7 Toe gryp hy hom aan sy regterhand en rig hom op, en onmiddellik het

sy voete en enkels sterk geword.

Hand 3:8 En hy het opgespring en gestaan en rondgeloop en saam met hulle in

die tempel ingegaan terwyl hy rondloop en spring en God prys.

Hand 3:9 En die hele volk het gesien hoe hy daar loop en God prys.

Eindelik kom vers 10 aan die orde. Die werkinge van die kragte volg heel

natuurlik op die voorafgaande gawes. Paulus wil van die vermoëns praat om al

die wonderwerke te verrig wat verskil van die gewone genesings en wat bestem

is om aan die verskillende behoeftes te beantwoord: ons dink aan die uitdrywing

van demone, aan die swaar tugtiging wat aan ontroue Christene of aan die

teenstanders toegedien word, soos Ananias en Saffira, of Elimas die towenaar,

of ook die wonderbare verlossinge soos die van Paulus op die eiland Malta.

Wanneer dit nou kom by die gawe van profesie lyk dit op die eerste oogopslag of

dit hier 'n snaakse plek inneem. Dit behoort volgens ons gevoel by die gawes

van die woord daar in vers 8. Maar dit is nie so nie. Die uitsonderlike gawe van

profesie is nie iets waaroor die profeet met sy nugter verstand beheersing het

nie. Die profesie kom van ‘n krag wat onafhanklik is van die persoon wat dit

ontvang. Die profesie oormeester die persoon se gees en dwing hom om dit uit

te spreek om sodoende op die ander invloed uit te oefen. Op die geestelike

terrein is hierdie gawe so kragtig dat dit die gemeente prikkel om haar taak in

die huidige omstandighede te verstaan en uit te voer, dit is net so kragtig soos

die woord van die persoon wat aan 'n sieke sê: Staan op en loop. Maar omdat

hierdie gawe so gevaarlik is dat die mens deur roemsug sy eie dinge kan

kwytraak, moet die woorde van die profete getoets en beoordeel word deur die

ander profete in die gemeente. In 1 Joh 4 word vir die hele gemeente gesê om

die geeste te beproef

Dan breek die laaste kategorie gawes aan.. volgens vers 10b. Ons kan ook die

karakter hiervan maklik onderskei, want waar by die eerste groep die Gees op

die vermoëns van die verstand inwerk, by die tweede groep veral op die wil

inwerk, daar sien ons duidelik hoedat hierdie derde groep gawes gaan oor die

inwerking van die Gees op die mens se gevoel. Die uitspreek van allerlei tale en

ook die gawe om sulke tale uit te lê. Nou weet ons dat eens met die uitstorting

van die Heilige Gees, die aanwesiges daar die groot dade van God in hulle eie

tale gehoor het. Maar ons het dit nie hier in Korintiërs oor bekende tale nie. Die

Griekse woord hier vermeld spesifiek 'n gepraat terwyl mens die tong heen en

weer beweeg om klanke uit te stoot, 'n heeltemal onwillekeurige handeling

waarvan die persoon nie weet hoe dit gebeur nie. Paulus bring hierdie gawe in

hoofstuk 13 in verband met die tale van engele. Net soos wat 'n voël met sy

sang uitdrukking gee aan hoe hy sy gebied afbaken of hoe hy sy lewe geniet. So

is daar dan die werklikheid dat die gemeenskapsbeoefening met die Here Jesus

alle logiese en verstandelike perke verbygaan, en die gelowige deur die Gees in

verskillende vorme van brabbeltaal praat om uitdrukking te gee aan sy/haar

belewing van liggaamlike leed, geestelike stryd, die verdrukking onder die

tirannie van die keisers, die hebsug van die prokonsuls, die kettings van

slawerny, die wanhoop van armoede, of die satheid van die rykdom. Sulke

gemoedsbewegings in die openbaar sou nogal onstigtelik kon wees. En hierdie

geheimsinnige taal wat die Gees onmiddelik in die gemoed van die gelowige

skep, kon alleen verstaan word deur diegene wat die Gees in die regte verband

tot daardie mense stel wat die talespraak ontvang. Daarom noem die apostel

ook laaste diegene wat die vermoë ontvang het om die tale uit te lê.

Hierdie, geliefdes is die verskillende gawes wat volgens vers 7 moet dien tot

algemene nuttigheid van die gemeente. Dit is ook die gawes wat daar in Korinte

in die dae van haar sogenaamde eerste liefde ontstaan het. Maar wat Paulus

hier wil laat uitkom, is hulle eenheid wat hierdie hele verskeidenheid beheers.

Daarom kom hy in vers 11 weer hierop terug. Al is daar ook hoe 'n groot

verskeidenheid van gawes… dit word in die gemeente gewerk deur een en

dieselfde Gees. Daarmee moet ons hoor dat dit nie die bedoeling is dat elkeen

maar net in sy eie belang optree nie. Wat veral belangrik is, is dat die lidmate

nie onder mekaar afgunstig mag wees nie, aangesien al die verskillende gawes

van dieselfde bron afkomstig is, en omdat dit dieselfde doel nastrewe. Wat

hierby gesê word is om erkenning te gee aan die Goddelike wese van die Heilige

Gees. Hy deel hierdie gawes nie uit volgens hoe ons dit bestel nie, maar soos

dit hier staan… net soos Hy wil. En wat Hy wil, lees ons in vers 7… Hy wil die

dinge so laat gebeur dat dit die gemeente stig, dat dit die gemeente opbou, dat

dit vir die gemeente van nut moet wees. Sy wil is nie in eiesinnigheid nie, maar

sy wil is in ooreenstemming met sy goddelike volmaaktheid, sy wysheid, sy

goedheid, sy regverdigheid.

Vers 12 som dan nou die verskeidenheid en die eenheid van die gawes in die

gemeente op. Dit is trouens die geheim van die lewe in die kerk: Dit is die

eenheid van die goddelike krag wat in haar werk en haar besiel in al die

verskillende gawes. Hierdie beginsel word eerste verwesentlik met die

werksaamheid van God in die algemeen, deur die driedubbele verskeidenheid

van die gawes, die ampte en hulle gevolge (Verse 4 - 6). Verder in besonder

met die og op die werking van die Gees deur die verskeidenheid van gawes

(Verse 7 - 11). Paulus maak nou die akkoord wat hierdie verskeidenheid in haar

fundamentele eenheid het, in vers 12 duidelik met 'n beeld. Hy vergelyk die

gemeente met die menslike liggaam. Die liggaam is 'n harmoniese organiese en

geestelike eenheid, maar dit is saamgestel uit verskillende ledemate en organe.

Dit is een lewende organisme wat funksioneer in baie aksies en werksaamhede

wat aan die verskillende ledemate van die organisme verbind word, maar hulle

tree almal op tot behoud en welsyn van die liggaam op.

So is dit ook met Christus wat as die verheerlikte hoof van sy kerk verhoog is tot

aan die regterhand van God in die hemele. So is dit met die liggaam van ons

verheerlikte Christus gesteld. Hy is die grondbeginsel van die Nuwe bedeling. Hy

is die grondbeginsel van die ewige lewe vir ons mense. En ons is geroep tt die

gemeenskap met Hom. Daarom moet ons ook weet hoe is dit met Hom gesteld.

Net soos wat die natuurlike mensheid sy grondbeginsel in die sonde gevalle

Adam het, so het ons as kerk ons grondbeginsel in die persoon van die Here

Jesus Christus. En wanneer ons dus met Hom gemeenskap beoefen, word ons

geroep om dit so te doen dat ons mekaar opbou en versier, mekaar behoed en

bewaar, mekaar in die broederskap aanspoor tot heiligmaking en bekering, ja

dat ons die verskeidenheid van gawes wat die Gees aan ons meedeel so benut

dat ons die Kerk van Christus in die heiligmaking bedien.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!