05.05.2013 Views

& Klein Karoo - George Herald

& Klein Karoo - George Herald

& Klein Karoo - George Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

& Klein Karoo

LEON NELL

Botanical photographer, explorer and landscape designer,

Judd Kirkel says the Klein Karoo should be a tourist mecca.

Kirkel, who has travelled extensively across South Africa,

earlier this year visited the region and spent some time

walking in the koppies at De Rust.

He says the Klein Karoo has so much more to offer than

other larger areas in the country, and suggests that

Oudtshoorn and De Rust use their natural resources to

market themselves more effectively. As far as he’s

concerned, the area is certainly one of the floral hot spots in

Southern Africa and that many potential visitors are not

aware of this. "Some people are fanatical about certain

things. Just the other day I had two amateur botanists who

traveled all the way from Austria to Johannesburg to photograph

a single orchid in bloom. They stayed in a hotel for a

whole week to take pics of a single, albeit rare, flower. Just

Sonnige

Niel Els

88651-JD-HG11-MB

Oudtshoorn en de Rust is gesëend met 'n woellige

Kersseisoen - beter as verwagte besetting in die akkommodasiesektor

en aktiwiteite wat wemel van die toeriste.

Oudtshoorn is vinnig besig om die toerisme hoofstad

van die Suid-Kaap te word en Kersvader het ons

voorwaar vroeg besoek hierdie jaar. Ons sien uit daarna

om ons vriende van die binneland hier te verwelkom

waar die son altyd skyn. As gevolg van die heerlike Klein

Karoo weer en die magdom aktiwiteite en besienswaardighede,

kry ons al hoe meer besoekers wat in

Oudtshoorn en de Rust bly en dan die strande besoek

wanneer die weer by die kus saamspeel. Vermaak vir

die hele gesin belowe om die Klein Karoo 'n onvergeet-

a tourist mecca

think of the money that one orchid generated - and here

you have the whole of the Klein Karoo in bloom like I've

never seen it before. I am amazed by the plant diversity and

all the different biomes I encountered in less than 30 km.

Namaqualand in bloom has got nothing on you. Your hotels

and B&B's should be booked to capacity this time of year."

Kirkel says the Klein Karoo boasts many exquisite plant

species.

"You have a very special plant growing on one of the hills

near De Rust - Pelargonium sp. nov. 1.

"I don't live in De Rust but have two questions for you.

Because this unique plant grows here and nowhere else,

why don't you use it as the town logo?" And referring to

Plants of the Klein Karoo he asked: "Is there any reason

why you haven't given Jan and Anne Lise Vlok freedom of

the town for their excellent book on plants?"

vanuit die

Klein Karoo

like vakansie te maak. Die majestieuse Swartberge,

Meiringspoort met sy rooi kleure en watervalle, die

Kango Grotte, volstruise, tiers, olifante, kamele, krokodille,

wynplase en die son, beloof om die ideale

Kersgeskenk te wees hierdie jaar.

Ons spog graag met die Kwêla/Rapport Dorp van die

Jaar toekenning aan De Rust en moedig die lesers aan

om die natuurskoon en gemoedlike inwoners te kom

waardeer. Namens die komitee en bestuur van Groter

Oudtshoorn Toerisme, 'n gesëende Kersfees en voor-

spoedige nuwe jaar.

Niel Els

Voorsitter Groter Oudtshoorn Toerisme

108

kom kuier!

Judd Kirkel with one of his slides of De Rust's unique pelargonium

species. Photo: Leon Nell

An abandoned labourers cottage stands transformed in

the middle of a field of vygies on the Wilgewandel Road

just outside Oudtshoorn. Photo: Hennie Davel

Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Die kunste kom bymekaar in

Die Absa KKNK (Klein Karoo Nasionale

Kunstefees) bring jaarliks 'n groot aantal

besoekers van regoor die land en wêreld na

Oudtshoorn, in die Suid-Kaap.

Hierdie fees omskep die dorp in 'n warboel

van aktiwiteite om te verseker dat ieder en

elk hiér tuis voel. Oudtshoorn skud nóú

reeds sy vere reg vir die Absa KKNK wat

vanaf Saterdag 31 Maart tot Saterdag 7

April 2012, vir die agtiende keer hiér aangebied

word. Die fees kom gedurende

Paasnaweek tot 'n einde, met Goeie Vrydag

op 6 April 2012.

Die Oudtshoorn Oraloor-komponent van die

jaarlikse Feesprogram het in 2011 'n

aanbieding in elke genre in die buitelug

aangebied. Die Klein Karoo word tydens

hierdie buitelugproduksies letterlik in 'n

skilderdoek vir die kunste omskep.

Die Verblyfkantoor van die Absa KKNK bied

aan feesgangers 'n wye verskeidenheid

opsies van kampering tot luukse gastehuisverblyf.

Verblyfbesprekings kan aanlyn by

www.absakknk.co.za of telefonies by 044

203 8600 gedoen word.

Die feesprogram vir 2012 word op 18 Januarie

in Kaapstad bekendgestel. Die program

sal daarna aanlyn beskikbaar wees en ook

versprei word in 'n volkleur pamflet saam

met die Huisgenoot, asook by uitgesoekte

Computicket-takke. Kaartjieverkope vir die

publiek open op 27 Januarie 2012 by

Computicket.

Kl!ek is 'n lojaliteitsklub vir gereelde besoekers

aan die Absa KKNK. In ruil vir 'n jaarlikse

fooi geniet Kl!ekers voordele wat hul besoek

aan die Absa KKNK geriefliker en meer

bekostigbaar maak. Kl!ekers ontvang die

program reeds voor die amptelike bekendstelling,

bespreek hulle kaartjies een week

voor die publiek en ontvang boonop 5%

afslag op hulle kaartjiebesprekings.

Lidmaatskap beloop R350 vir die jaar. Vir

meer inligting kontak J.C. Aucamp by 044

203 8600 of e-pos kliek@kknk.co.za.

Die kunste- en gehoorontwikkelingswerk

van die Absa KKNK het in 2011 tot volle reg

as 'n inspirerende fees binne-in die breër

fees gekom. Die projek wat hier aangepak

word getuig van gedeelde kreatiwiteit,

vernuf, ontvanklikheid en 'n maatskaplike

bewussyn. Een van hierdie projekte, klap!,

is 'n uithalerfees vir hoërskoolleerders binne

die fees. Leerders sien vooraanstaande

feesproduksies, tree in gesprek met

kunstenaars en regisseurs en woon

werkswinkels, aangebied deur kundiges en

kunstenaars in 'n spesifieke area, by. Vir

meer inligting oor dié projek kontak Juan

Janse van Vuuren by 044 203 8600 of e-pos

jjvvuuren@kknk.co.za.

Oudtshoorn se nuutste fees, Klein Karoo

Klassique, bied tydens die Augustuslangnaweek

aan feesgangers topgehalte

klassieke musiek, kuns, kos en wyn. Die

program van Klein Karoo Klassique sal

alreeds in die middel van Maart 2012

beskikbaar wees, met kaartjieverkope wat

kort daarna open. Vir meer inligting besoek

www.klassique.co.za.

Geniet die wegbreek hier in die Suid-Kaap

en maak seker jou paaie kruis weer met

Oudtshoorn in Maart en April.

David Kramer in Kramer se Karoo as deel van die

Oudtshoorn Oraloor komponent van die feesprogram.

Foto: hansvanderveen.co.za

109

feestyd!

gedurende Maart en April 2012

88652-JD-HG11-CL

De Krans kampioenkelder van Suid-Kaap

De Krans Wynkelder, die oudste privaat

wynkelder in Calitzdorp, het vanjaar weer 'n

fantastiese wynjaar beleef en is weer aangewys

as die Kampioen Kelder by die Suid-Kaap

Markklaar Wynskou (vierde jaar in 'n ry), asook

die Kampioen Privaat Kelder by die Klein Karoo

Jongwynskou 2011. De Krans se 2011 Wit

Muskadel Jerepiko (wat reeds beskikbaar is by

die kelder) is vanjaar bekroon as die SA Kampioen

Muskadel by die SA Jongwynskou, asook

Grootkampioenwyn van die Klein Karoo Jongwynskou.

De Krans se Cape Vintage Reserve

Port 2009 was ook die Grootkampioenwyn by

die 2011 Suid-Kaap Markklaar Wynskou. De

Krans het egter nie net goed gevaar in die Port

en Muskadel klasse nie, maar het ook die

Kampioen Sauvignon blanc (beskikbaar onder

die Garden Route etiket) en Kampioen Shiraz

by die 2011 Klein Karoo Jongwynskou berei. De

Krans se Tempranillo 2010 is ook aangewys as

die Beste Ongewone Rooiwyn by die 2011

Suid-Kaap Markklaar Wynskou, 'n duidelike

bewys dat De Krans nie net wêreldklas Port en

Muskadel berei nie, maar ook uitstekende wit-

en rooiwyne. Die Cape Vintage Reserve Port

2008 van De Krans is ook aangewys as die

beste port by vanjaar se Old Mutual Trophy

Wine Show. De Krans se Cape Vintage

Reserve Port 2007 ( wat is nou beskikbaar is in

'n baie deftige verpakking) en ook in 2010 ‘n

Veritas Dubbelgoue medalje verower het, is

gekies as die Top Port by Wine-of-the-Month

Klub vir 2011. Beide De Krans se Cape Tawny

Port en Cape Vintage Reserve Port 2008 is ook

aangewys as Top 100 wyne in Suid-Afrika in

2011 en beide het 'n 5-ster gradering in die

gesaghebbende 2011 Platter Wyngids behaal.

De Krans se uitstekende Cape Tawny Port is

pas bekroon met 'n Grand D'Or (Dubbelgoue)

toekenning by die 2011 Michelangelo International

Wine Awards. Robert Parker, bekende

wynskrywer in die VSA het pas 'n punt van

92/100 aan hierdie gesogte port toegeken. Dit

het verlede jaar ook 'n Veritas dubbelgoue

medalje verower. De Krans het ook ‘n verdere 2

goue medaljes verower by Michelangelo vir De

Krans se Cape Vintage Reserve Port 2008 en

De Krans se Wit Muskadel Jerepiko 2011. Na

verlede jaar se ongelooflike resultate by Veritas,

het De Krans vanjaar weer uitstekend gevaar

deur 3 goue medaljes in te palm. De Krans het

goue medaljes ontvang vir sy Cape Vintage

Reserve Port 2009 (wat ook pas met 'n Platter

5-ster gradering vir 2012 bekroon is), Cape

Vintage Reserve Port 2001 (vir wyne 10 jaar en

ouer) en Wit Muskadel Jerepiko 2011. De Krans

het ook 'n verdere 4 silwer medaljes ontvang

o.a. vir twee ongewone rooiwyne Tempranillo

2010 en Touriga Nacional 2010. Volgens

wynmaker-broers Boets en Stroebel Nel bevestig

die goue medalje vir die 2001 Cape Vintage

Reserve Port in die museumklas (wyne 10 jaar

en ouer) dat De Krans se portwyne uitstekend

verouder. De Krans se 2003 Cape Vintage

Reserve Port is onlangs vir meer as R300 per

bottel opgeveil by die 2011 Nederburg Veiling -

'n duidelike bewys van die ongelooflike potensiaal

van De Krans se portwyne. Besoek gerus

De Krans vanaf 23 November tot 7 Desember

2011 daagliks vanaf 8vm - 4nm (behalwe

Sondae) om u eie heerlike vars appelkose te

kom pluk. Snoekbraai-etes word aangebied op

Woensdae en Saterdae deur Vygieshof Tehuis

vir Bejaardes as 'n fondsinsameling - besprek-

CALITZDORP WYNKELDER

KAMPIOEN OESJAAR PORT

IN SUID-AFRIKA

Vir kwaliteit wyne, die beste in Suid-Afrika besoek Calitzdorp

Wynkelder om van hierdie wen wyne te proe. Breek weg

van die stad en kom geniet die rustigheid en pragtige

omgewing van die Karoo by Calitzdorp Wynkelder. Geniet ‘n

glasie van ons kampioen wyne, terwyl u ’n ligte middagete

kan geniet (vanaf 17 Desember 2011 tot 20 Januarie 2012).

Calitzdorp Cellar | Andries Pretorius Str

Tel: 044 213 3301

www.calitzdorpwine.co.za

ings hiervoor is noodsaaklik. Op Saterdag 3

Desember bied die bekende Francois Ferreira

ook 'n baie interessante werkswinkel aan oor al

die wonderlike gebruike van appelkose om

10vm by De Krans - moet dit nie misloop nie,

bespreek vroegtydig! Die Pienk Port van De

Krans (die eerste Pink Port ooit gemaak in SA)

en die interessante Espresso met heerlike

koffiegeure, is ook baie gewild onder besoekers

by die kelder. De Krans berei 'n hele reeks

bekostigbare wyne teen sakpas pryse. De

Krans se Relishing Red, Tinta Mocha

The famous Port and Wine festival in Calitzdorp is not only renowned for its great port and wine.

These three ladies who call themselves the Cali Mari’s, have become an institution at the festival.

From the left are Annamarie Conradie, Esbe Grabie and Celesté van Beek. Book now for the festival in

May! Tel: 044 213 3775

110

Die wynmaker-broers Boets en Stroebel Nel spog met van die trofees wat De Krans se

spogwyne gereeld huis toe neem.

Calitzdorp

Port

18-19 May 2012

88670-JD-HG11-MB

porthoofstad

(interessante koffie-styl rooiwyn) en Cape Ruby

Port is pas bekroon as Waarde-vir-Geld wyne

by Wine Magazine vir 2012. Drankwinkels en

restaurante kan nou reeds seker maak dat hulle

De Krans se heerlike wyne (insluitend die

ongelooflike 2011 Garden Route Sauvignon

blanc en die vrugtige Cabernet Sauvignon

Rosé) vanjaar tydens die somer beskikbaar het

vir besoekers aan die Suid-Kaap deur

Helet/Bessie te kontak by tel 044 - 2133314 of

epos dekrans@mweb.co.za vir meer info oor

De Krans se wyne.

Wine

Festival

Carel Nel van Boplaas met twee van sy vele 5-ster wyne.

Boplaas Wynkelder in Calitzdorp het uitstekend gevaar in die

2012 Platter wyngids wat so pas vrygestel is. Boplaas het vir

die 7de agtereenvolgende jaar 'n 5-ster toekenning gekry -

hierdie keer vir die 2009 Boplaas Cape Vintage Reserve Port.

Slegs 45 wyne in Suid-Afrika het 5-ster verdien met 7000 wyne

wat geproe is. Daar is tans 7 wyne met 5-ster toekennings te

koop by Boplaas se proe-lokaal in Calitzdorp. Boplaas het 4 ½

sterre gekry vir die Boplaas Hanepoot Reserve 2011, Boplaas

Chocolate Port 2008, Boplaas Muscadel Reserve 2009 en

Boplaas Cape Vintage Port 2009. Vier sterre is toegeken aan

BOPLAAS PRESTEER NASIONAAL &

INTERNASIONAAL:

SA KAMPIOEN PORT 2010, 2007, 2006, 2005

SA KAMPIOEN SAUVIGNON BLANC 2010 & 2009

(SANW & C.Nel & Boplaas)

ALGEHELE WENNER @ CAPE PORT CHALLENGE 2011

PORT VAN DIE JAAR SAL 2005 tot 2010

BESTE PRIVAAT KELDER BY VERITAS 2011

PLATTER 5 STER 2009, 08, 07, 06, 05, 04

(Cape Vintage Reserve Port)

Tel: 044 – 21 33 326 web: www.boplaas.co.za

E-pos: boplaas@mweb.co.za

88668-JD-HG11-MB

BOPLAAS

FAMILY VINEYARDS SINCE 1880

skitter in Platter wyngids

Karusa is regarded as the premium wine producer in the

Southern Cape and boasts being the Champion producer of

both white and red wine for the Southern Cape Region for 2011

(2010 Earth's Art Chardonnay/Viognier and 2010 Terre Noire

Syrah). Situated en route to the Cango 12 km north of Oudtshoorn,

Karusa is surrounded by the top tourism attractions in the Garden

Route. These include the Cango Wildlife Ranch , Buffelsdrift Game

reserve, Cango Ostrich farm, Bella Mia Olives and Pottery, TBI

Adventures, Wilgewandel Holiday Farm and the world renowned

Cango Caves. This beautiful and scenic wine farm has a rustic but

sophisticated look with a "kick off your shoes and relax" feel.

Traditional tapas styled platters and lunch is served daily at

Tapas@Karusa. These include fresh breads, salads, cheese and

cold meats. Lunch at Karusa compliments the aromatic, complex

and fresh wines which has made Karusa the leading wine producer

in the region when it comes to sophisticated elegant wine styles.

Wine tasting at Karusa is free of charge* and personal professional

111

vinyards

die Boplaas Shiraz Family Reserve 2007, Cool Bay Sauvignon

Blanc Reserve 2010 en 2011, Boplaas Cape Ruby Port en

Boplaas Ring of Rocks 2006 (Cape Portuguese versnit van

Cabernet, Merlot en Touriga Nacional) 2006.

Verskeie wyne het ook 3 ½ sterre gekry, insluitend die Boplaas

Pinotage, Shiraz, Touriga Nacional en die Portuguese Connection

(eksklusief beskikbaar by Woolworths). Boplaas het 'n

uitstekend jaar agter die rug en is aangewys as die Beste

Privaat kelder by Veritas 2011 met drie dubbel goue en twee

goue medaljes.

KARUSA wine much more...

service is guaranteed -the wine collection serves something

for every palate. The Karusa Collection includes Methode

Cap Classique, Lifestyle wines, Single vineyard wines and

the top end Karusa Reserve Collection. The emphasis is on

Sauvignon Blanc, Shiraz, Pinotage, aromatic white and red

blends and new generation Muscat wines for the younger

market. Karusa wines portray a sense of place with an anti

commercial attitude, where the art of making wine is reflected in

an attention to detail and "no short cut" approach-opposed to

mass produced commercialised wines. Karusa is the perfect

stop over for lunch after your visit to the many tourist attractions

on the Cango Route.

*when wine is bought

www.karusa.co.za, www.cangoroute.co.za

Facebook: Friends of Karusa/Twitter: @friendsofkarusa

044-2728717 info@karusa.co.za

Karusa GPS co ordinates: S 33° 28' 36.0" E 022° 14' 33.2"

BOPLAAS PORT KONING & SA

KAMPIOEN SAUVIGNON BLANC

Boplaas Famillie Wingerde in Calitzdorp het weer gewys waarom hierdie landgoed as

portkoning beskou word met drie dubbelgoue en een goue medalje by vanjaar se Veritastoekennings.

Veritas is Suid-Afrika se grootste wynskou en vanjaar was daar 1 739 inskrywings. Boplaas

het ook die beste gevaar van alle private wynkelders in Suid-Afrika. Die dubbelgoue

medaljes is toegeken aan die Boplaas 1997 Cape Tawny Reserve Port wat vroeër ook ‘n

vyfstertoekenning in die Plattergids ontvang het en die wenner van die museumklas was

by die Cape Port Challenge. Die tweede dubbelgoue is toegeken aan die Boplaas 2009

Cape Vintage Port en die derde dubbelgoue medalje het aan die Boplaas Cape Tawny Port

N/V, wat vanjaar op die Suid Afrikaanse Lugdiens se vlugte bedien word as “Port van die

Jaar” en klaswenner by die Cape Port Challenge was, gegaan. Die goue medalje is

toegeken aan die 2008 Boplaas Cape Vintage Reserve Port wat vroeër ook ‘n vyfster

toekenning in die Plattergids ontvang het.

Boplaas het oor die afgelope paar jaar gewys dat sowel sy porte as sy tafelwyne wêreldklas

is, want die Boplaas Cool Bay Sauvignon Blanc (C.Nel wyne) is in 2009 en 2010 aangewys

as die SA Kampioen Sauvignon Blanc by die Suid Afrikaanse Nasionale Jongwynskou en

verskeie van dié kelder se rooiwyne het vier ster toekennings by Platter gekry. Boplaas se

Ring of Rocks, ‘n Cabernet, Merlot en Touriga Nacional rooiwyn versnit is met Nasionale

Braaidag deur Food24 ook gekies as een van die top 10 wyne.

Drive out on the Cango Route!

Visit Karusa Wines for the perfect outing, wine-tasting and Karoo

Tapas lunch. KARUSA is the 1st and only premium private winery en

route to the Cango Caves, 12km outside Oudtshoorn. We specialise

in the production of Mediterranean styled wines and Methodé

Champenoise. KARUSA is surrounded by top tourist attractions and

accommodation.

Champion White & Redwine Southern Cape 2011:

Earth’s Art Chardonnay/ Viognier 2010 and

Terre Noir Syrah 2010

88653-JD-HG11-PM

Premium Wines & Kar Tapas

Schoemanshoek

Church

TO THE

CANGO CAVES

12km

Cango Ostrich

Show Farm

Buelsdrift

Game Lodge

Oudtshoorn

Open daily Monday to Friday: 09:30 - 16:00

Saturday: 10:00 - 14:30 | Sunday: CLOSED

Tel: 044 272 8717

info@karusa.co.za | www.karusa.co.za

88656-JD-HG11-CL

88658-JD-HG11-MB

12km

112

TO THE

CANGO CAVES

premium private winery en route to the Cango Caves, 12km outside Oudtshoorn. We specialise in the

only

Visit KARUSA Wines for the perfect outing, wine-tasting and Karoo Tapas lunch. KARUSA and 1st the is

Route!

Cango the on out Drive sea? the of enough had you Have

CP Nel Museum

Baron van Reedestraat 3 Oudtshoorn

Tel: 044 272 7306 | Faks: 044 272 7853

Premium Wines & Karoo

E-pos:

Tapas

Schoemans-

Cango Ostrich

cpnelmanager@mweb.co.za

hoek Church

Show Farm

Have you had enough of the sea? Drive out on the Cango Route!

Visit KARUSA Wines for the perfect outing, wine-tasting and Karoo Tapas lunch. KARUSA is the 1st and only

premium private winery en route to the Cango Caves, 12km outside Oudtshoorn. We specialise in the

production of Mediterranean styled wines and Methodé Champenoise. KARUSA is surrounded by top

tourist attractions and accommodation.

Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00

Buffelsdrift

Champion White Wine Southern Cape 2009: KARUSA Earth’s Art Chardonnay/Viognier 2008

Game Lodge

Saterdae: 09:00 – 13:00

HOLIDAY SPECIAL ON ALL WINES - buy 12 bottles, get 1 FREE

Oudtshoorn

Open daily: 09:30 - 16:30 Tel: 044 272 8717 info@karusa.co.za Sondae www.karusa.co.za en openbare vakansiedae gesluit

Open daily: 09:30 - 16:30 Tel: 044 272 8717 info@karusa.co.za www.karusa.co.za

SPECIAL ON ALL WINES - buy 12 bottles, get 1 FREE

HOLIDAY

2008

Chardonnay/Viognier Art Earth’s KARUSA 2009: Cape Southern Wine White Champion

Premium Wines & Karoo Tapas

Cango Ostrich

Show Farm

Schoemanshoek

Church

Deli Coffee Shop

Kids Playground

Fully Licenced.

Breakfast and

light lunches

production of Mediterranean styled wines and Methodé Champenoise. KARUSA is surrounded by top

tourist attractions and accommodation.

Open daily 10.00 - 16.00

Tel: 076 558 4888

Buffelsdrift

Game Lodge

Oudtshoorn

TO THE

CANGO CAVES

12km

88672-JD-HG11-LO

88676-JD-HG11-PM

What to see and do on the Cango Route

ATTRAKSIES SOOS OP KAART AANGEDUI

1. Altes Landhaus Country Lodge

2. Bella & Mia Olives & Pottery

3. Berluda Farmhouse & Cottages

4. Buffelsdrift Game Lodge

Buffelsdrift Game Lodge is a sprawling

game farm in the Cango Valley at the

foot of the Swartberg Mountains.

Pristine bushveld, lush vegetation and a

5ha dam together from a haven for 20

game species and more than 217 bird

species.

5. Cango Ostrich Farm

Cango Ostrich Show Farm is located in

the lush Cango Valley, Schoemanshoek,

14km outside of Oudtshoorn on

the main route towards the world

famous Cango Caves, making it easy to

find and making your trip more time

efficient. They offer a very exclusive

style whereby they ensure each person

individual attention. They pride

themselves on their service standards

and hospitality.

6. De Oude Meul

7. Oue Werf Country Lodge

8. De Opstal Country Lodge

9. De Poort

10. Die FonteineI

11. Karusa Winery & Karoo Tapas

12. Klein Afrika

13. Kranskloof Country Lodge

14. Le Petit Karoo

15. Montana Guest Farm

16. Rooderandt Hillside Lodge

17. Schoemanshoek Country Manor

18. Stone Breaker Country Lodge

19. TBI Adventures

20. The Thorntree Country Lodge

21. Vergelegen Cottages

22. Vredelus B&B

23. Africa Inn

24. Wilgewandel Holiday Farms

Wilgewandel Vakansieplaas sien

daarna uit om die hele gesin te verwelkom

vir heerlike gesinspret.

Kom en geniet die sonskyn, goeie weer

en natuurskoon van die Klein Karoo

saam met hulle en beleef tipiese Suid-

Afrikaanse gasvryheid.

Wilgewandel Vakansieplaas is geleë

25km buite Oudtshoorn op die R328roete,

2km van die Kango Grotte af.

Have the day of your life !

CANGO WILDLIFE RANCH

Oudtshoorn

Tel: (044) 272 5593

www.cango.co.za

113

88673-JD-HG11-MB

Magical Karoo

This very apt saying can be

found on a Calitsdorp website:

portwinefestival.co.za

"The Karoo is not so much a place as a

feeling. It enters throught the skin,

taking its time to unfold in your bloodstream

and when its time to leave, you

realise the Karoo has taken hold of your

soul." Source: unknown.

Cell: 082 926 9389

www.tbiadventures.co.za

Cango Route

Only 6.5 km from Oudtshoorn en route to the Cango Caves

Experience an array of wildlife including

Elephants, Rhino, Cape Buffalo, Giraffe,

Hippo and more.

- Bushveld Safari in an open game viewer

- Elephant Riding\Walking and Feeding

- Horseback Safari’s

- A la Carte Restaurant

- Conferencing

- Weddings

A unique bushveld experience.

Email: info@buffelsdrift.com

www.buffelsdrift.com

Escape to reality...

vet familie pret!

vet familie pret!

Tel / Faks: +27 (0) 44 272 0878

epos: info@wilgewandel.co.za

GPS: S33 24.134

E22 13.024

Tel / Faks: +27 (0) 44 272 0878

epos: info@wilgewandel.co.za

88657-JD-HG11-CL

88671-JD-HG11-LO

88654-JD-HG11-LO

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!