Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

5 4 3 2 1 0 5.2.3 Natoets vir fonologiese bewustheid ʼn Natoets (sien Bylaag C) wat identies as die voortoets is, is deur dertien proefpersone afgelê. Elke afdeling van die natoets word vervolgens bespreek en die bevindinge in grafieke weergee. Die volgende afdelings is getoets: 1 1 1 1 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 1. Ouditiewe syfergeheue: Die getalgroepe wissel van driesyfergetalle tot vyfsyfergetalle. Die driesyfergetalle is deur twaalf proefpersone korrek weergegee en een kon dit nie bemeester nie. Die viersyfergetalle is deur nege proefpersone korrek weergegee en vier uitvalle is getoon. Uit die vyfsyfergetalle kon slegs vier uit die dertien proefpersone die korrekte antwoorde weergee en nege het uitvalle getoon. Dit het geblyk dat die syfergeheue van die proefpersone in die natoets verbeter het. Die resultaat toon dat vier proefpersone 75% korrekte antwoorde gegee het, drie proefpersone 50% behaal het, twee proefpersone 100% behaal het, drie proefpersone 25% behaal het en een proefpersoon kon nie in hierdie afdeling punte behaal nie. TOETSTELLING Figuur 5.7.3 Ouditiewe geheue (werkvel 3) 4 3 2 1 0 2 4 TOETSTELLING 3 3 100% 75% 50% 25% 0% 1 PROEFPERSONE AANTAL PROEFPERSONE Figuur 5.8 Natoets: Ouditiewe syfergeheue 90

2. Ouditiewe Woordgeheue (verwante woorde): In groepverwante uit ʼn totaal van dertien kon 58.9 % van die proefpersone die antwoorde weergee en 41.1 % kon nie die antwoorde korrek weergee nie. 70.0% 60.0% 50.0% 40.0% 30.0% 20.0% 10.0% 0.0% 58.9% 41.1% (Onverwante woorde): Uit ʼn groep van drie onverwante woorde kon 99% van die proefpersone die toets bemeester en 1% kon nie die toets bemeester nie. Die toets was op die proefpersone se vlak van ontwikkeling en woordeskat- uitbreiding. Daar is ʼn groot verskil in hierdie afdeling van die voortoets teenoor die resultaat in die natoets. Die verskil in persentasie word as volg voorgestel: 120% 100% 80% 60% 40% 20% 0% KAN ANTWOORD WEERGEE KAN NIE ANTWOORD WEERGEE NIE Figuur 5.9.1 Natoets: Ouditiewe geheue (verwante woorde) 99% 3. Ouditiewe Diskriminasie: Uit ʼn groep van vier woorde waarvan twee van die woorde dieselfde is kon sewe van die dertien proefpersone die woorde wat dieselfde is, weergee. Ses kon twee van die antwoorde korrek weergee. 76.9% is deur proefpersone bereik en 23.1% kon dit nog nie bereik nie. In die voortoets is geen persentasie bereik nie, terwyl 76.9% bereik is in die natoets. 1% KON BEMEESTER KON NIE BEMEESTER NIE Figuur 5.9.2: Natoets: Ouditiewe geheue (onverwante woorde) 91

2. Ouditiewe Woordgeheue (verwante woorde): In groepverwante uit ʼn totaal van dertien kon

58.9 % van die proefpersone die antwoorde weergee en 41.1 % kon nie die antwoorde korrek weergee

nie.

70.0%

60.0%

50.0%

40.0%

30.0%

20.0%

10.0%

0.0%

58.9% 41.1%

(Onverwante woorde): Uit ʼn groep van drie onverwante woorde kon 99% van die proefpersone die

toets bemeester en 1% kon nie die toets bemeester nie. Die toets was op die proefpersone se vlak van

ontwikkeling en woordeskat- uitbreiding. Daar is ʼn groot verskil in hierdie afdeling van die voortoets

teenoor die resultaat in die natoets. Die verskil in persentasie word as volg voorgestel:

120%

100%

80%

60%

40%

20%

0%

KAN ANTWOORD WEERGEE KAN NIE ANTWOORD WEERGEE NIE

Figuur 5.9.1 Natoets: Ouditiewe geheue (verwante woorde)

99%

3. Ouditiewe Diskriminasie: Uit ʼn groep van vier woorde waarvan twee van die woorde

dieselfde is kon sewe van die dertien proefpersone die woorde wat dieselfde is, weergee. Ses kon twee

van die antwoorde korrek weergee. 76.9% is deur proefpersone bereik en 23.1% kon dit nog nie bereik

nie. In die voortoets is geen persentasie bereik nie, terwyl 76.9% bereik is in die natoets.

1%

KON BEMEESTER KON NIE BEMEESTER NIE

Figuur 5.9.2: Natoets: Ouditiewe geheue (onverwante woorde)

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!