05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5

4

3

2

1

0

5.2.3 Natoets vir fonologiese bewustheid

ʼn Natoets (sien Bylaag C) wat identies as die voortoets is, is deur dertien proefpersone afgelê. Elke

afdeling van die natoets word vervolgens bespreek en die bevindinge in grafieke weergee.

Die volgende afdelings is getoets:

1 1 1 1

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

1. Ouditiewe syfergeheue: Die getalgroepe wissel van driesyfergetalle tot vyfsyfergetalle. Die

driesyfergetalle is deur twaalf proefpersone korrek weergegee en een kon dit nie bemeester nie. Die

viersyfergetalle is deur nege proefpersone korrek weergegee en vier uitvalle is getoon. Uit die

vyfsyfergetalle kon slegs vier uit die dertien proefpersone die korrekte antwoorde weergee en nege het

uitvalle getoon. Dit het geblyk dat die syfergeheue van die proefpersone in die natoets verbeter het.

Die resultaat toon dat vier proefpersone 75% korrekte antwoorde gegee het, drie proefpersone 50%

behaal het, twee proefpersone 100% behaal het, drie proefpersone 25% behaal het en een proefpersoon

kon nie in hierdie afdeling punte behaal nie.

TOETSTELLING

Figuur 5.7.3 Ouditiewe geheue (werkvel 3)

4

3

2

1

0

2

4

TOETSTELLING

3 3

100% 75% 50% 25% 0%

1

PROEFPERSONE

AANTAL

PROEFPERSONE

Figuur 5.8 Natoets: Ouditiewe syfergeheue

90

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!