Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie
Die werkvel wat ouditiewe analise en sintese met dubbelkonsonante aan die begin van die woord demonstreer, is deur elf proefpersone voltooi. Uit ʼn punt van tien is die volgende resultaat verkry: Een proefpersoon het 90% behaal, een proefpersoon het 80% behaal, twee proefpersone het 70% behaal, drie proefpersone het 60% behaal, twee proefpersone het 50% behaal, een proefpersoon het 40% behaal en een proefpersoon het 30% behaal. Op die tweede werkvel (uit ʼn totaal van tien punte) van hierdie komponent is die dubbelkonsonante aan die einde van die woord gedemonstreer. Uit ʼn totaal van dertien proefpersone is die volgende resultaat verkry: Een persoon het 100% behaal, een persoon het 90% behaal, drie persone het 80% behaal, twee persone het 70% behaal, een persoon het 60% behaal, drie persone het 50% behaal, een persoon het 40% behaal en een persoon het 30% behaal. 5 4 3 2 1 0 5 4 3 2 1 0 1 1 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 Drie werkvelle is vir ouditiewe geheue (sien Bylaag D) voltooi. Uit ʼn totaal van dertien, het elf leerders die eerste werkvel (uit ʼn totaal van vyf punte voltooi). Die resultaat is as volg: vyf proefpersone het 100% behaal, twee proefpersone het 80% behaal, drie proefpersone het 60% behaal en een proefpersoon het 20% behaal. TOETSTELLING 2 3 2 1 1 PROEFPERSONE Figuur 5.6.1 Ouditiewe analise en sintese: dubbelkonsonante: begin 1 1 TOETSTELLING 3 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 1 2 3 1 1 PROEFPERSONE Figuur 5.6.2 Ouditiewe analise en sintese: dubbelkonsonante: einde 88
5 4 3 2 1 0 0 1 10 20 30 40 50 60 70 80 By die tweede werkvel (uit ʼn totaal van tien punte) het elf proefpersone die taak voltooi. Drie van die proefpersone het 90% behaal, drie proefpersone het 80% behaal, twee proefpersone het 70% behaal, twee proefpersone het 60% behaal en een proefpersoon het 50% behaal. Die derde werkvel (uit ʼn totaal van tien punte) is ook deur elf proefpersone voltooi. Die resultaat soos volg: Een proefpersoon het 50% behaal, een proefpersoon het 30% behaal, een proefpersoon het 20% behaal en een proefpersoon het 10% behaal. 7 proefpersone kon dit nie doen nie. 5 4 3 2 1 0 0 TOETSTELLING 5 3 0 2 Figuur 5.7.1 Ouditiewe geheue (werkvel 1) TOETSTELLING 1 2 2 3 3 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 90 100 PROEFPERSONE PROEFPERSONE Figuur 5.7.2 Ouditiewe geheue (werkvel 2) 89
- Page 45 and 46: 2.10 Strategieë om lae-inkomste ou
- Page 47 and 48: 2.11 Leerstyle Joubert et al. (2006
- Page 49 and 50: Volgens Joubert et al. (2006: 90) v
- Page 51 and 52: 2.12.2.2 Die klankmetode Die klankm
- Page 53 and 54: dan geskryf. Die woord word op die
- Page 55 and 56: leerders se vormende geletterdheid,
- Page 57 and 58: single best predictor of first-year
- Page 59 and 60: 3.2.1 Aksienavorsing Henning, Van R
- Page 61 and 62: Henning et al. (2007: 82) beskryf o
- Page 63 and 64: Tydens die ontwikkeling van die int
- Page 65 and 66: Onafhanklike Veranderlikes Die onaf
- Page 67 and 68: observasie gebruik gemaak vir data-
- Page 69 and 70: Hoofstuk 4 Die intervensieprogram 4
- Page 71 and 72: Klippertjie, klappertjie Klap, klap
- Page 73 and 74: Waarneming/Refleksie Les 2 Woordgeh
- Page 75 and 76: Les 4: Tema: Somer Datum: 3 Maart 2
- Page 77 and 78: Les 6: Tema: Diere Datum: 12 Maart
- Page 79 and 80: Die resultate ten opsigte van die w
- Page 81 and 82: Les 2 Datum: 30 Maart 2009 Vasleggi
- Page 83 and 84: Waarneming/Refleksie Les 3 Dit is d
- Page 85 and 86: ʼn Klankkaart met prente van woorde
- Page 87 and 88: Les 8 Datum: 23 April 2009 Letter -
- Page 89 and 90: Waarneming/Refleksie Les 9 Leerders
- Page 91 and 92: tydens die toets toon nie, maar dat
- Page 93 and 94: Begin, middel en eindklank: Proefpe
- Page 95: Die werkvel in les ses wat die kons
- Page 99 and 100: 2. Ouditiewe Woordgeheue (verwante
- Page 101 and 102: 100.0% 80.0% 60.0% 40.0% 20.0% 0.0%
- Page 103 and 104: 5.2.4 Die vergelyking van die voort
- Page 105 and 106: Identifisering van die [k]- klank:
- Page 107 and 108: TOETSTELLING AANTAL PROEFPERSONE 10
- Page 109 and 110: Hoofstuk 6 Bevindinge en aanbevelin
- Page 111 and 112: aktiwiteite word eers prakties uitg
- Page 113 and 114: word eerste, laaste en in die midde
- Page 115 and 116: 6.2.6 Aanbevelings ten opsigte van
- Page 117 and 118: Die rol van ouerbetrokkenheid in di
- Page 119 and 120: Bibliografie Adams, M.J. 1990. Begi
- Page 121 and 122: Bradley, L. & Bryant, P. E. 1983. C
- Page 123 and 124: Davies, A. & Ritchie, D. 2003. THRA
- Page 125 and 126: Ehri, L.C.1999. Phases of developme
- Page 127 and 128: Hatcher, P.J., Hulme, C. & Snowling
- Page 129 and 130: Latsky, S. 1998. Die verband tussen
- Page 131 and 132: McKee, P. 1934. Reading and literat
- Page 133 and 134: Phillips, B.M., Menchetti, J.C. & L
- Page 135 and 136: Snow, C.E., Burns, M.S. & Griffen,
- Page 137 and 138: Westheimer, M. 1997. Ready or not:
- Page 139 and 140: Bylaag A: Etiese verklaring - Toest
- Page 141 and 142: Bylaag B: Voortoets / Natoets vir F
- Page 143 and 144: Bylae C: Die Yopp-Singertoets vir F
- Page 145 and 146: 9. weg 20. by 10.die 21. bo 11. vet
Die werkvel wat ouditiewe analise en sintese met dubbelkonsonante aan die begin van die woord

demonstreer, is deur elf proefpersone voltooi. Uit ʼn punt van tien is die volgende resultaat verkry: Een

proefpersoon het 90% behaal, een proefpersoon het 80% behaal, twee proefpersone het 70% behaal,

drie proefpersone het 60% behaal, twee proefpersone het 50% behaal, een proefpersoon het 40%

behaal en een proefpersoon het 30% behaal. Op die tweede werkvel (uit ʼn totaal van tien punte) van

hierdie komponent is die dubbelkonsonante aan die einde van die woord gedemonstreer. Uit ʼn totaal

van dertien proefpersone is die volgende resultaat verkry: Een persoon het 100% behaal, een persoon

het 90% behaal, drie persone het 80% behaal, twee persone het 70% behaal, een persoon het 60%

behaal, drie persone het 50% behaal, een persoon het 40% behaal en een persoon het 30% behaal.

5

4

3

2

1

0

5

4

3

2

1

0

1 1

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

Drie werkvelle is vir ouditiewe geheue (sien Bylaag D) voltooi. Uit ʼn totaal van dertien, het elf

leerders die eerste werkvel (uit ʼn totaal van vyf punte voltooi). Die resultaat is as volg: vyf

proefpersone het 100% behaal, twee proefpersone het 80% behaal, drie proefpersone het 60% behaal

en een proefpersoon het 20% behaal.

TOETSTELLING

2

3

2

1

1

PROEFPERSONE

Figuur 5.6.1 Ouditiewe analise en sintese: dubbelkonsonante: begin

1 1

TOETSTELLING

3

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

1

2

3

1 1

PROEFPERSONE

Figuur 5.6.2 Ouditiewe analise en sintese: dubbelkonsonante: einde

88