Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Hoofstuk 5 Resultate 5.1 Inleiding “The true test of a competent qualitative researcher comes in the analyses of the data, a process that requires analytical craftsmanship and the ability to capture understanding, of the data in writing. In “showing the workings of the data” (Henning, 2007: 101). In hoofstuk 4 is die metode van ondersoek volledig bespreek. In hoofstukke 5 en 6 word die resultate en bevindinge van die intervensieprogram, asook die evaluering van die fonologiese en fonemiese bewustheid in aanvangslees, weergegee. Die verkryging van die data het uit twee fases bestaan. In die eerste fase van die verkryging van data is die fonologiese bewustheidsvoortoets, intervensieprogram en natoets gebruik. Die teikengroep vir albei fases was dieselfde groep. Die bevindinge van elke komponent word na elke beskrywing weergegee. In fase twee word die fonemiese bewustheidsprogram gebruik vir die verkryging van data. In hierdie fase is ook ʼn voortoets, intervensieprogram en ʼn natoets gebruik om data te verkry. Die toetsuitslae van die intervensieprogram word ondersteun deur die bevindinge van die navorser tydens waarneming (sien refleksie by elke les in hoofstuk 4). 5.2 Fase Een: fonologiese bewustheid 5.2.1 Voortoets vir fonologiese bewustheid ʼn Voortoets (sien Bylaag B) is deur dertien proefpersone afgelê. Die voortoets bestaan onder meer uit ouditiewe syfergeheue, ouditiewe woordgeheue, rym, ouditiewe analise en sintese en ouditiewe diskriminasie. Elke afdelings van die voortoets word vervolgens bespreek en die bevindinge in grafieke weergegee. Die volgende afdelingse is getoets: 1. Ouditiewe syfergeheue: Die getalgroepe wissel van driesyfergetalle tot vyfsyfergetalle. Die driesyfergetalle is deur elf proefpersone korrek weergee en twee kon dit nie bemeester nie. Die viersyfergetalle is deur twaalf proefpersone korrek weergee met slegs een uitval. Uit die vyfsyfergetalle kon slegs drie uit die dertien proefpersone die korrekte antwoorde weergee en tien het uitvalle getoon. Dit het voorgekom asof die syfergeheue van die proefpersone nie sulke groot uitvalle 82

tydens die toets toon nie, maar dat, hoe groter die getalgroep geword het, hoe meer het proefpersone groter uitvalle getoon. Elf proefpersone het 50% korrekte antwoorde gegee terwyl slegs een proefpersoon 100% en een proefpersoon geen punte in hierdie afdeling behaal het. 15 10 5 0 15 10 5 0 3 2 10 11 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 0 DRIE VERWANTE WOORDE VYF VERWAN TE WOORDE 1 2. Ouditiewe Woordgeheue (verwante woorde): In die groep verwante woorde met drie woorde kon twee proefpersone die woorde weergee. Die ander elf proefpersone kon nie die woorde weergee nie. In die vier-groep vewante woorde kon drie proefpersone die antwoode korrek weergee en tien kon nie die antwoorde weergee nie. Uit die vyf-groep verwante woorde kon drie proefpersone die antwoorde korrek weergee en tien uit die dertien toon uitvalle. In hierdie afdeling kon twee proefpersone al drie antwoorde korrek weergee en elf proefpersone toon groot uitvalle. 0 15 10 5 0 11 0% 25% 50% 75% 100% Figuur 5.2.1: Voortoets: Ouditiewe syfergeheue 100% 50% 0% 3 0 15% 10 KAN IDENTIFISEER 1 VIER VERWANTE WOORDE 85% KAN NIE IDENTIFISEER TOTALE ANTWOORDE Figuur 5.2.2: Voortoets: Ouditiewe woordgeheue (verwante woorde) 83

tydens die toets toon nie, maar dat, hoe groter die getalgroep geword het, hoe meer het proefpersone

groter uitvalle getoon. Elf proefpersone het 50% korrekte antwoorde gegee terwyl slegs een

proefpersoon 100% en een proefpersoon geen punte in hierdie afdeling behaal het.

15

10

5

0

15

10

5

0

3

2

10

11

11

10

9

8

7

6

5

4

3

2

1

0

DRIE

VERWANTE

WOORDE

VYF

VERWAN

TE

WOORDE

1

2. Ouditiewe Woordgeheue (verwante woorde): In die groep verwante woorde met drie

woorde kon twee proefpersone die woorde weergee. Die ander elf proefpersone kon nie die woorde

weergee nie. In die vier-groep vewante woorde kon drie proefpersone die antwoode korrek weergee en

tien kon nie die antwoorde weergee nie. Uit die vyf-groep verwante woorde kon drie proefpersone die

antwoorde korrek weergee en tien uit die dertien toon uitvalle. In hierdie afdeling kon twee

proefpersone al drie antwoorde korrek weergee en elf proefpersone toon groot uitvalle.

0

15

10

5

0

11

0% 25% 50% 75% 100%

Figuur 5.2.1: Voortoets: Ouditiewe syfergeheue

100%

50%

0%

3

0

15%

10

KAN

IDENTIFISEER

1

VIER

VERWANTE

WOORDE

85%

KAN NIE

IDENTIFISEER

TOTALE ANTWOORDE

Figuur 5.2.2: Voortoets: Ouditiewe woordgeheue (verwante woorde)

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!