05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Les 9

Datum: 30 April 2009

Letter - klankkorrespondering van die letters [ɛ] en [e:].

Leerders sit op mat.

Stap 1: Leerders luister na rympie:

Ek eet elke ertjie

Ek eet elke ertjie een vir een,

Een vir een is die ertjies heen

Elsie die eendjie eet ertjies soos ek,

Ek eet ook eendjies in ertjies se plek.

Eend eet pere

Eend eet pere,

Eend eet vere,

Vere is warm,

Pere smaak darem!

Leerders identifiseer die klanke wat hulle die meeste hoor. Ja, dit is die [ɛ] en die [e:].

Opvoeder wys aan leerders die [ɛ] en wys hoe dit geskryf word. Die hoofletter [Ɛ] word ook aan die

leerder bekendgestel. Leerder voel aan die letters wat van rubber gemaak is. Leerder kry geleentheid

om die letter met pypskoonmakers te vorm. Leerders moet ook aandui wie se naam met die klankie

begin. Opvoeder stel ook [e:] bekend soos in die woorde een en twee (getalkaart). Opvoeder

verduidelik dat dit soos ʼn tweeling is, want hulle staan altyd langs mekaar en dan sê ons dit lank bv.

[e:]. Woorde wat met [e: ]geskryf word soos een, eet of see, nee, gee (wat die leerders die maklikste

begryp). Opvoeder skryf die woorde neer en leerders lees dit.

Stap 2: Opvoeder vra aan leerders watter klank hulle eerste hoor – een, eet, eers, eerste, eenders. Maak

die volgende woord klaar deur elke keer ʼn [e: ] by te voeg. Opvoeder sê [s], die leerders sê [e:] om die

woord, see, te vorm. Herhaal dit en wys wat julle by die see doen (mimiek om te wys hulle wee twat

die woord se betekenis is). Doen so met vee, tee, nee, gee. Teken die [ɛ], asook die [e: ] in die lug.

Opdrag: Leerders omkring alle [ɛ]-letters op, werkvel 9 (Bylaag E).

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!