05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Les 8

Datum: 23 April 2009

Letter - klankkorrespondering van die letters [a] en [a: ]

Leerders op mat

Stap 1: Leerders luister na rympie:

Aap gaan slaap

Aap gaan slaap,

Gaan maar gaap,

Slaap aap slaap,

Gaap aap gaap.

Leerders identifiseer die klank wat hulle die meeste hoor. Ja, dit is die [a:].

Plaas in konteks - wys appel en laat leerders sy eerste letter in die lug teken. Wys woordkaart van

vorige dag - laat woorde lees en aksies bysit (hap, kap, ensovoorts). Wanneer ons ʼn [a:] sien, sê dit net

lank soos in aap - wys alfabetprent. Maak ook die hoofletter [A] vir ʼn naam. Gee name wat met [A]

begin (Anwill, Anna, André). Leerders maak ʼn storie van Attie aap.

Leerders kry houer met klanke. Leerder soek die [a]- klank. Leerders gebruik bekende klanke om ʼn

woord soos kas, las, mas, ras te bou. Leerders kan ook woorde met [a:] bou soos kaas, laas, raas,

naam. Opvoeder neem waar of leerder kan luister na die klank en dit kan assossieer met die letter –

klankkorrespondering.

Opdrag: Leerders omkring alle [a]- letters en [a:]- klanke. Werkvel 6 en 9 (Bylaag E) word voltooi.

Waarneming/Refleksie Les 8

Leerders toon ʼn duidelike begrip ten opsigte van [a] en [a:]. Leerders toon goeie

onderskeidingsvermoë. Dit is duidelik waarneembaar dat letterklank-korrespondering in konteks van ʼn

storie, rympie of woord beter verstaanbaar is vir die leerders.

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!