05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Les 7

Datum: 22 April 2009

Aanleer van die letter - klankkorrespondering van die letters [a]

Stap 1: Opvoeder wys ʼn prent met ʼn appel op ʼn stokkie (ʼn appel met ʼn gesiggie en ʼn hoedjie sodat die

leerder self die storie kan vertel).

Stap 2: Opvoeder vertel die storie: ‟Appel wou hê iemand moet hom in die winkel koop, maar almal

kyk net na hom en sê: A – a, appel rond, eet ʼn appel dis gesond, maar plaas hom weer terug op die rak.

Appel wys sy mooiste blink kant, maar al wat hy hoor is a-a-a-a-a. Niemand wil hom koop nie.”

Leerders identifiseer beginklank – ouditief. Wys alfabetkaart en leerders wys waar beginklank is –

visueel. Vorm die letter in die lug – let op korrekte skryfwyse deur bo te begin. Leerders gee nog

woorde wat met [a] begin.Opvoeder gee leiding, byvoorbeeld ”Wat kom na sewe? Waarin woon

Noag? Hout wat verbrand is, noem ons...”. Skryf woorde van klanke wat alreeds bekend is om [a] in

die middel van die woord uit te wys. Leerders steek hande op wanneer hul dink dit is ʼn [a]-woord (kas

/ mas / vas / tas).

Aktiwiteit: Teken: Kleur net die appel in (voor-agtergrondherkenning). Werkvel 7 (Bylaag E). Volg

die pyltjie (ooghand-koördinasie).

Waarneming/Refleksie Les 7

Leerders is in staat om die [a] klank te identifiseer. Dit kan toegeskryf word aan die ontwikkeling van

fonologiese bewustheid. Leerders toon goeie onderskeidingsvermoë. Die gebruik van die klank in

konteks lei tot ʼn beter begrip by leerders.

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!