05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ʼn Klankkaart met prente van woorde wat met die drie klanke begin word aan leerders gewys. Leerders

identifiseer die prente en assossieer dit met die klank wat hulle geleer het. Leerders soek al die [r]- en

[l]- klanke en trek ʼn kruis op die letter. Werkvel 5 (Bylaag E)

Waarneming/RefleksieLes 5

Dit is duidelik dat die leerders goeie begrip toon ten opsigte van die klanke wat hul hoor en wat tydens

die fonologiese proses behandel is. Tien van die twaalf leerders kon [r], [ᴐ] en [l] identifiseer en kon

dit in konteks van die woord “rol” weergee. Leerders kon die letterklanke gebruik om hul eie woord

“rol” te bou. Twee van die leerders het “lor” gebou. Dit is duidelik dat leerders dit geniet om die

letterklanke van rubber te voel en so hul vaslegging in die vorming van die klank in te skerp. Leerders

maak dus gebruik van hul sintuiglike gewaarwording van tas, wat ook gebruik word om letterklank-

vaslegging te doen. Leerders kon die letterklankkaart met prente goed beantwoord en met die prente

wat die letterklank voorstel, identifiseer. Dit maak nou sin vir hulle omdat hulle goeie assossiasie-

vermoë ontwikkel. Leerders toon ook goeie begrip omdat die lesse ʼn patroon vorm en herhaling

dikwels voorkom.

Les 6

Datum 21 April 2009

Vaslegging van letter-klankkorrespondering [r] en [l].

In hierdie les word stappe 1, 2 en 3 hersien van die vorige les. Leerders kry kans om die letters [r], [ᴐ]

en [l] te bou met pypskoonmakers. ʼn Werksvel met die [r]- en [l]- klanke word aan leerders gegee.

Leerders identifiseer die klanke wat aangeleer is. Werkvel 4 en 5 (Bylaag E).

Leerders kry elk ʼn houer met enkelklankies. Opvoeder speel speletjie en vra leerders om die klankie te

wys wat gesê word, byvoorbeeld wys vir my die [l], [r] en [ᴐ]. Opvoeder neem waar en kyk of leerders

letter-klankkorrespondering kan doen, met ander woorde, of hulle die klank wat hulle hoor, met die

letter kan assossieer.

Waarneming/Refleksie

In hierdie les het die leerders dit geniet om assossiasies met aangeleerde letters te maak. Die leerders

het die opdrag verstaan en kon dit uitvoer. Slegs twee kon nie die letter-klankkorrespondering met [r]

en [l] weergee nie. Goeie samewerking is van die leerders verkry.

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!