05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Les 5

Datum: 14 April 2009

Aanleer van letter - klankkorrespondering [r] en [l]

Stap 1: Opvoeder lees rympie wat die klank bevat, wat aangeleer word.

Rympie:

Roer, rietjie, roer

Roer, rietjie, roer,

Koer, tortel, koer

Raas, rotte, raas,

Proe lekker kaas.

Lelike Lottetjie langlip

Lelike Lottetjie langlip,

Loop en val oor ʼn leiklip

Lag en huil, huil en lag,

Sy‘s so lelik soos die nag.

Opvoeder vra leerders om te luister na watter klank hulle die meeste hoor. Ja die [r] en [l].

Stap 2: Opvoeder wys die kaart met die woord “rol” aan die leerders.Hulle lees dit.

Opvoeder sê: “In hierdie woord is daar drie letters. Elke letter het ʼn werkie om te doen. Elkeen het ʼn

klank en die klankies saam sê die woord “rol”. Luister nou mooi as ek die woord sê, dan sê julle vir

my wat die eerste klankie is. (Opvoeder lê klem op die [r]).

Wat het julle nou eerste gehoor?. (Wanneer die leerders dit nou reg antwoord, word die letter “r”op

die skryfbord geskryf).

Ja, dis die [r] (nie [rᴐ] nie) – sê almal dit nou saam.

Wat moet nou kom? (Die opvoeder sê die hele woord weer, maar lê nadruk op die [ᴐ] – klank. Die

leerders luister en sê watter klank dit is. Die opvoeder skryf dit op die skryfbord).

“Nou ken ons al twee van die klankies.” Kom ons sê die klankies weer. (Die twee klanke word

herhaal. Die [l] aan die einde van die woord word op dieselfde wyse behandel).

Stap 3: Die drie flitskaarte met die enkel letters word uitgestal. “Wie kan met hierdie drie kaartjies die

woord “rol”, bou?” Die leerders neem beurte om met die oorspronklike flitskaart as leidraad die drie

letters te kom rangskik. Nou herhaal almal die klanke en sê die woord [r]-[ᴐ]-[l], “rol”. Die werkvel

met identifisering van [l] en [m] word voltooi. Werkvel 4 (Bylaag E)

Afsluiting: Leerders kry die geleentheid om die klanke [r], [ᴐ] en [l] te voel met rubberklankies.

Leerders skryf die klankies op mat en in sand.

76

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!