05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Waarneming/Refleksie Les 3

Dit is duidelik dat die leerders goeie begrip toon ten opsigte van die klanke wat hul hoor wat tydens

die fonologiese proses behandel is. Tien van die twaalf leerders kon [s], [ᴐ] en [n] identifiseer en kon

dit in konteks van die woord “son” weergee. Leerders kon die letterklanke gebruik om hul eie woord

“son” te bou. Twee van die leerders het “nso” gebou omdat hierdie twee leerders nog nie in staat is om

volgorde in die woord te kan weergee nie.

Dit is duidelik dat leerders dit geniet om die letterklanke met rubber te voel en so hul vaslegging in die

vorming van die klank in te skerp. Leerders maak dus gebruik van hul sintuiglike gewaarwording van

‘voel’ wat ook gebruik word om letterklank-vaslegging te doen. Leerders kon die letterklankkaart met

prente goed beantwoord en met die prente wat die letterklank voorstel, identifiseer. Dit maak nou sin

vir hulle omdat hulle goeie assossiasie- vermoë ontwikkel.

Les 4

Datum: 13 April 2009

Vaslegging van die letters [s], [ᴐ] en [n]

In hierdie les word stappe 1, 2 en 3 hersien van die vorige les. Leerders kry kans om die letters [s], [ᴐ]

en [n] te bou met pypskoonmakers. ʼn Werkvel met die [s] en [n] klanke word aan leerders gegee.

Leerders identifiseer die klanke wat aangeleer is. Werkvel 3 (Bylaag E). Leerders kry elk ʼn houer met

enkelklankies. Opvoeder speel speletjie en vra leerders om die klankie te wys wat gesê word,

byvoorbeeld, wys vir my die [s] [n] en [ᴐ]. Opvoeder neem waar en kyk of leerders letter-

klankkorrespondering kan doen, met ander woorde, die klank wat hulle hoor, met die letter kan

assossieer.

Waarneming/Refleksie Les 4

Leerders kon letters met pypskoonmakers bou omdat hulle reeds vertroud is met die bou van [k], [ᴐ]

en [m]. Dit is nou nie meer vreemd vir leerders nie. Drie van die leerders sukkel nog omdat hul

fynspiere nog nie sterk ontwikkel is nie. Leerders kan letterklanke identifiseer omdat dit by die vorige

les ingeskerp is en dit bekend is aan hulle. Leerders kan die woord “son” self bou. Drie van hulle is

nog onseker om die woord in die regte volgorde te pak omdat hulle nog ʼn ruimtelike oriëntasie-

probleem het en dus nie die volgorde kan weergee nie. Die werksvel is ook deur die meerderheid

voltooi en slegs drie van die leerders kon nog nie met selfvertroue die taak voltooi nie omdat hul

aandagspan nog baie kort is en nie altyd die opdrag verstaan nie.

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!