05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Les 7: Tema: Geen

Datum: 13 Maart 2009

In hierdie les word daar klem gelê op die ouditiewe analise - opbreek van klanke en sintese begrip –

om klanke saam te voeg wat by die prent pas.

Instruksie: Illustreer die opdrag met ʼn oefenvoorbeeld op die bord.

Opdrag: Luister na die woord wat ek sê en trek ʼn streep deur die prent wat by die woord pas.

1. man

2. rot

3. boot

4. huis

5. hand

ʼn Werkvel word deur leerders voltooi. Werkvel 5 (Bylaag D)

Leerders luister na kort rympies. ʼn Voorstelling van die rympies word op prente voorgestel soos

byvoorbeeld, Daar’s ʼn apie op ʼn stokkie, Vissies, Kaalvoetjies, Katjie, So sag soos wol, Dankie vir

ons kos en Reëntjie.

Leerders identifiseer die prent met die toepaslike rympie.

Waarneming en veldnotas sal vir hierdie doeleindes gebruik word om data vas te lê.

Nadat al hierdie lesse voltooi is, word ʼn natoets afgehandel wat dieselfde toets is wat deur die leerders

as ʼn voortoets gebruik is.

Waarneming/Refleksie Les 7

Leerders skenk vandag volle aandag omdat hul luistervermoë en aandagskenk-vermoë verbeter en

ontwikkel. Leerders is in staat om die rympie wat hul hoor, met die prent te assossieer omdat hul begin

fokus op spesifieke prente. Hulle prentleesvaardighede toon vordering. Ook hul interpretasie van

prente begin meer sin te maak in hul daaglikse leer. Leerders toon baie meer begrip ten opsigte van

sintese en hul verstaan dat [p]-[ᴐ]-[t] word pot. Die gebruik van baie ouditiewe sintese, rym, woord- en

syfergeheue-vaardighede, ouditiewe analise en ouditiewe diskriminasie- oefeninge dra by tot die

ontwikkeling van die fonologiese bewustheid van leerders. Leerders toon nou begrip vir die konsep

LUISTER. Die fonologiese en fonemiese bewustheid word goed gedemonstreer omdat dit duidelik is

dat hierdie konsepte ʼn proses van ontwikkeling is en nie ʼn vinnige oplossing tot sukses is nie.

Leeders is bekend met die prentherkenning soos aap, voël, vis, slak, kat, engel, reën, seun, dogter,

gebed asook ʼn wiegie waarin baba slaap.

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!