Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

digitalknowledge.cput.ac.za
from digitalknowledge.cput.ac.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Les 5: Tema: My huis Datum: 4 Maart 2009 Rympie: Bou ʼn huisie, bou ʼn huisie hoog Hier’s die solder, hier’s die vloer Hier’s die vensters waardeur ek loer Analise: Posisie: Watter woordjie hoor jy eerste/laaste/in die middel. Sonder visuele leidrade Appel, peer, perske Kat, bal, pop Hond, kat, voël Rok, das, kam Slaapkamer, badkamer, kombuis Sintese: saamvoeg van klanke: Begin soos volg: vo-l = vol dan v-ol = vol en dan v-o-l = vol [v-ǝ-s] = vis [b-ɛ-k] = bek [b-œ-s] = bus [r-ᴐ-k] = rok [d-a-s] = das [x-ǝ-f] = gif [t-ᴐ-l] = tol [l-ɛ-s] = les [r-a-k] = rak [r-œ-x] = rug [k-a-r] = kar [m-ɛ-s] = mes [k-ǝ-s] = kis [s-ᴐ-p] = sop [b-œ-k] = buk Analise: Watter klankie hoor jy eerste in al die woorde: sop sit see sien man meer moeg mis Luister na kasset met geluide in die huis soos, bv. tandeborsel, water wat loop, potte, panne en borde (skottelgoed) wat teen mekaar bots. Leerders identifiseer die klanke of geluide. Waarneming/Refleksie Les 5 Leerders is baie kriewelrig omdat hulle moeg en belangeloos is. Hul aandagspan is nog kort en dit is duidelik dat hulle nog baie inskerpingsoefeninge benodig. Woorde wat leerders kon sintetiseer, is [ƒ- ǝ-s] vis, [r-ᴐ-k] rok, [t-ᴐ-l] tol, [r-œ-x] rug, [k-a-r] kar, [b-œ-s] bus, [m-ɛ-s]mes en [l-ɛ-s] les omdat dit binne hul ervaringsvlak en ook bekende woorde is waarmee hulle hulself kan identifiseer. Woorde soos [k-ǝ-s] kis, [d-a-s] das, [g-ǝ-f] gif, [r-a-k] rak, [s-ᴐ-p] sop, [b-œ-k] buk en [b-ɛ-k] bek kon leerders nie maklik sintetiseer nie omdat die woorde onbekend en buite hul ervaringsveld voorkom. 68

Les 6: Tema: Diere Datum: 12 Maart 2009 Ouditiewe diskriminasie Om ooreenkomste en verskille in woorde waar te neem Die opvoeder verduidelik aan die hand van ʼn voorbeeld op die bord. Opvoeder maak seker dat die leerders die begrip eenders, verskillend en omkring verstaan. Opvoeder gee die opdrag: “Luister mooi.” Jy gaan twee woorde hoor. As die woorde eenders klink, omkring die twee appels op die werkvel. As die woorde verskil, omkring die peer en piesang op die werkvel. Werkvel 3 (Bylaag D). 1. kort, mat 6. hap, hak 2. kar, rak 7. bas, baas 3. hout, hoed 8. leeu, leeu 4. pit, pit 9. fees, wees 5 . dis, das 10. kurk, kruk (ʼn Werkvel word deur leerders voltooi). Ouditiewe geheue: Om mondelinge inligting te onthou en die opdrag uit te voer. Die opvoeder gee die volgende opdrag. Illustreer die opdrag met behulp van ʼn oefenvoorbeeld op die bord. Maak seker dat die leerders die begrip streep, kol en kruis verstaan. Werkvel 4 (Bylaag D). Instruksie: Trek ʼn streep deur die muis. Trek ʼn streep deur die geweer en maak ʼn kol op die bal. Maak ʼn kol op die vark en trek ʼn streep deur die voël. Maak ʼn kol op die padda en ʼn kruis op die son. Maak ʼn kol op die koppie, ʼn kruis op die vurk en trek ʼn streep deur die besem. (herhaal een maal). (ʼn Werkvel word voltooi). Werkvel 4 (Bylaag D). Leerders sê weer die rympie “Vissies wat na kossies soek” Vissies wat na kossies soek, Pappa vang hul aan ʼn hoek Mamma braai hul in die pan Boetie eet daar heerlik van. Waarneming/Refleksie Les 6 Die leerders is in staat om die begrip van “streep”, “kol” en “kruis” te verstaan. Hulle luistervaardighede toon vordering. Wanneer hulle die woorde hoor, kan die meerderheid van die leerders die streep, kol en kruis op die korrekte prent trek. Leerders toon nog stadige begrip ten opsigte van eenders en verskillend. 69

Les 6: Tema: Diere

Datum: 12 Maart 2009

Ouditiewe diskriminasie

Om ooreenkomste en verskille in woorde waar te neem

Die opvoeder verduidelik aan die hand van ʼn voorbeeld op die bord. Opvoeder maak seker dat die

leerders die begrip eenders, verskillend en omkring verstaan.

Opvoeder gee die opdrag: “Luister mooi.” Jy gaan twee woorde hoor. As die woorde eenders klink,

omkring die twee appels op die werkvel. As die woorde verskil, omkring die peer en piesang op die

werkvel. Werkvel 3 (Bylaag D).

1. kort, mat 6. hap, hak

2. kar, rak 7. bas, baas

3. hout, hoed 8. leeu, leeu

4. pit, pit 9. fees, wees

5 . dis, das 10. kurk, kruk

(ʼn Werkvel word deur leerders voltooi).

Ouditiewe geheue:

Om mondelinge inligting te onthou en die opdrag uit te voer.

Die opvoeder gee die volgende opdrag.

Illustreer die opdrag met behulp van ʼn oefenvoorbeeld op die bord.

Maak seker dat die leerders die begrip streep, kol en kruis verstaan. Werkvel 4 (Bylaag D).

Instruksie: Trek ʼn streep deur die muis.

Trek ʼn streep deur die geweer en maak ʼn kol op die bal.

Maak ʼn kol op die vark en trek ʼn streep deur die voël.

Maak ʼn kol op die padda en ʼn kruis op die son.

Maak ʼn kol op die koppie, ʼn kruis op die vurk en trek ʼn streep deur die

besem. (herhaal een maal). (ʼn Werkvel word voltooi). Werkvel 4 (Bylaag D).

Leerders sê weer die rympie “Vissies wat na kossies soek”

Vissies wat na kossies soek,

Pappa vang hul aan ʼn hoek

Mamma braai hul in die pan

Boetie eet daar heerlik van.

Waarneming/Refleksie Les 6

Die leerders is in staat om die begrip van “streep”, “kol” en “kruis” te verstaan. Hulle

luistervaardighede toon vordering. Wanneer hulle die woorde hoor, kan die meerderheid van die

leerders die streep, kol en kruis op die korrekte prent trek. Leerders toon nog stadige begrip ten opsigte

van eenders en verskillend.

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!