05.05.2013 Views

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Les 5: Tema: My huis

Datum: 4 Maart 2009

Rympie:

Bou ʼn huisie, bou ʼn huisie hoog

Hier’s die solder, hier’s die vloer

Hier’s die vensters waardeur ek loer

Analise: Posisie: Watter woordjie hoor jy eerste/laaste/in die middel. Sonder visuele leidrade

Appel, peer, perske

Kat, bal, pop

Hond, kat, voël

Rok, das, kam

Slaapkamer, badkamer, kombuis

Sintese: saamvoeg van klanke:

Begin soos volg: vo-l = vol dan v-ol = vol en dan v-o-l = vol

[v-ǝ-s] = vis [b-ɛ-k] = bek [b-œ-s] = bus

[r-ᴐ-k] = rok [d-a-s] = das [x-ǝ-f] = gif

[t-ᴐ-l] = tol [l-ɛ-s] = les [r-a-k] = rak

[r-œ-x] = rug [k-a-r] = kar [m-ɛ-s] = mes

[k-ǝ-s] = kis [s-ᴐ-p] = sop [b-œ-k] = buk

Analise:

Watter klankie hoor jy eerste in al die woorde:

sop sit see sien

man meer moeg mis

Luister na kasset met geluide in die huis soos, bv. tandeborsel, water wat loop, potte, panne en borde

(skottelgoed) wat teen mekaar bots.

Leerders identifiseer die klanke of geluide.

Waarneming/Refleksie Les 5

Leerders is baie kriewelrig omdat hulle moeg en belangeloos is. Hul aandagspan is nog kort en dit is

duidelik dat hulle nog baie inskerpingsoefeninge benodig. Woorde wat leerders kon sintetiseer, is [ƒ-

ǝ-s] vis, [r-ᴐ-k] rok, [t-ᴐ-l] tol, [r-œ-x] rug, [k-a-r] kar, [b-œ-s] bus, [m-ɛ-s]mes en [l-ɛ-s] les omdat

dit binne hul ervaringsvlak en ook bekende woorde is waarmee hulle hulself kan identifiseer.

Woorde soos [k-ǝ-s] kis, [d-a-s] das, [g-ǝ-f] gif, [r-a-k] rak, [s-ᴐ-p] sop, [b-œ-k] buk en [b-ɛ-k] bek

kon leerders nie maklik sintetiseer nie omdat die woorde onbekend en buite hul ervaringsveld

voorkom.

68

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!